Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2004 02 February

ANDERSON; Hercules Johannes (Harry), in lewe van Bronkhorstspruit. Begrafnisdiens: NG Kerk, Nooitgedacht, Delmaspad, Bronkhorstspruit. 01/03/2004, 12:00 # Bronkhorstspruit Begraafplaas. (Beeld – 28/02/2004)

ARENDSEN; Peter * 17/03/1934 + 23/02/2004, in lewe van Johannesburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Bryanston Katolieke Kerk, William Nicolrylaan, Sloane Park. (Beeld – 25/02/2004)

BAARS; Annie, in lewe van Bedfordview. Gedenkdiens: NG Gemeente, Primroseheuwel, Reginaldlaan, Primrose Hill, Germiston, 14/02/2004, 11:00, Teraardbestelling. (Beeld – 14/02/2004)

BASSON; Al, in die lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempten, 07/02/2004, 11:00. (Beeld – 06/02/2004)

BEKKER; Piet * 03/06/1943 + 01/11/2003. In Memoriam: Hiermee my innige dank aan die volgende persone wat ons bygestaan het met Piet se siekte en afsterwe. My ouers Eric en Bernadine STEYL. My susters Elmarie, Mariëtte, Erica en Rania met hulle gesinne. Piet se suster Sannie en Dirk GEYSER en Piet se dogter Elmarie en Stuart KING. [ingestuur deur] Bernadine, Johan en Nadine BEKKER. Posbus 98031, Wespark, distrik Pretoria, 0146. (Beeld – 20/02/2004)

BLACK; Michael, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bonaero Park, distrik Kempton Park, 12/02/2004, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 11/02/2004)

BOERSEMA; Jan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk Die Kandelaar, 19/02/2004,14:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/02/2004)

BOSCH; Anna Susanna. Roudiens: NG Kerk, Magalieskruin, distrik Pretoria, 06/02/2004, 14:00. Veras. (Beeld – 06/02/2004)

BOTHA; Paul Michiel, in lewe van Primrose, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v Joubert- en Newstraat, Germiston, 23/02/2004, 11:00. (Beeld – 21/02/2004)

BOTHA; Chris + 01/02/2004. Eggenoot, pa, oupa en broer van ons weggeneem. (Beeld – 06/02/2004)

BOTHMA; Dries en Maggie, in lewe van Potchefstroom, Noordwesprovinsie. Vier hulle 50ste huweliksherdenking op 12/09/2003. [Nageslag, 3 kinders, 6 kleinkinders en 1 agterkleinkind] (NH Kerk, Konteks Tydskrif – 01/2004)

BRITZ; Rudi * 12/02/1974 + 25/05/2002. In Memoriam: Elsabe en almal wat vir jou so lief was. (Beeld – 12/02/2004)

BURGER; Marius Jacobus, in lewe van Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NH Kerk, Witfontein, 26/02/2004, 13:00. (Beeld – 25/02/2004)

CANDIOTES; {Dr} George * 07/11/1924 + 30/01/2004, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Napierlaan, Lyttelton, Centurion, 06/02/2004, 11:00. Veras. Betreur deur 5 kinders, 16 kleinkinders en 6 agterkleinkinders. (Beeld – 04/02/2004)

COETZEE; Christo, in lewe van Mountain View. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Denyssenlaan, Mountain View,19/02/2004,13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/02/2004)

DAMON; Christina Magdalena, in lewe van Mountain View. Begrafnisdiens: Pinkster Protestante Kerk, Mountain View, 16/022004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 14/02/2004)

DE BASTOS; Maureen Linette, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 23/02/2004,12:00. (Beeld – 24/02/2004).

De BRUIN; Elias Renier, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Vereeniging, 12/02/2004, 15:00. (Beeld – 11/02/2004)

DE CLERCQ; Francina Catharina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Heuwelsig, Protea Aftree-Oord Kapel, 19/02/2004, 14:00. (Beeld – 18/02/2004)

DE KLERK; Baba Deshanté Genivieve, in lewe van Kilnerpark. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 25/02/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 25/02/2004)

DE KOCK; Susanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Oostvallei Aftree-oord se Heiner Meyer Saal,18/02/2004,10:00. (Beeld – 17/02/2004)

DE VRIES; Benjamin, in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria. 11/02/2004, 13:00. (Beeld – 11/02/2004)

DE VRIES; Gerharus Alwyn, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, Fiskaalstraat, 12/02/2004, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 11/02/2004)

DELPORT; Cornelius Johannes (Corrie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg, 16 Feb.2004 om 10:00 # Nuwe Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 14/02/2004)

DELPORT; Dries * 24/07/1984 + 19/02/2003. In Memoriam: Baie liefde Pappa, Mamma, Johan en Oom Fanie. Ook van Ferras, Iqbal, Naheem en Chris van Saudi-Arabia. (Beeld – 19/02/2004)

DETHIOUX; Hester Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Faerie Glen, 26/02/2004, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 25/02/2004)

DREYER; Martin, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel,16/02/2004,10:00. (Beeld – 13/02/2004)

DU PLESSIS; Anna Aletta (Aunty Loel), in lewe van Westdene, Randburg ?. Begrafnisdiens: 12/02/2004, 14:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 10/02/2004)

DU TOIT; Viljoen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Susan Strydom Tehuis, Colbyn, 13/02/2004, 10:00 # 09:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 12/02/2004)

DU TOIT; {Ds} D J A G en Mevr . Vier hulle 50 ste huweliksherdenking op 13/12/2002. (NH Kerk Konteks Tydskrif – 01/2004)

ELS; Sannie, in lewe van Centurion, Pretoria distrik. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Baltimorestraat 14, 20/02/2004,14:00. (Beeld – 18/02/2004)

ENSLIN; Naas en Mienie, Vier hul 50ste Huweliksherdenking op 26/09/2003. [plek nie genoem nie](N H Kerk Konteks Tydskrif – 01/2004)

ERASMUS; Coert Frederik, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Mooifontein. 17/02/2004, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 17/02/2004)

ERASMUS; Francois Cornelius, in die lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 05/02/2004, 12:00. (Beeld – 04/02/2004)

ERASMUS; Marietta Vera, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Gemeente, Kingfisherlaan, Elspark, distrik Germiston, 13/02/2004,14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark. (Beeld – 13/02/2004)

FERREIRA; Ockert Olivier, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Raslouw, Centurion, distrik Pretoria, 11/02/2004, 10:00. (Beeld – 10/02/2004)

FOURIE; Emmie, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, 28/02/2004, 09:00. (Beeld – 27/02/2004)

FOURIE; Petrus Salomon, in die lewe van Edenvale, distrik Kempton Park ?, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Sewende Laan en Vierde Straat, Edenvale, 12/02/,14:00. (Beeld – 11/02/2004)

GELDENHUYS; Duncan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rebeccastraat Krematorium Kapel, Pretoria, 25/02/2004,14:00. (Beeld – 25/02/2004)

GERMUSHUYS; Johanna Catharina Elizabeth (Sannie), in lewe van Crosby, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kilmore Laan Oos, Crosby. 01/03/2004, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 28/02/2004)

GREEFF; Henna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valhalla, 18/02/2004, 13:00 # Ou Verwoerdburg Begraafplaas, distrik Pretoria. (Beeld – 17/02/2004)

GROBLER; Estelle, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 23/02/2004,14:00. (Beeld – 24/02/2004)

GROBLER; Petrus Casparus, in lewe van Claremont. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wesmoot, Pretoria, 04/02/2004,12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/02/2004)

GROVÉ; Alewyn Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Lynnwood- en Duncanstraat, 01/03/.2004, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas, 10:00. (Beeld – 28/02/2004)

HANSEN; Heinrich (Hennie). Oorleef deur beminde Girly Sue-Anna vir 28 jaar saam en suster Koekoes. (Beeld – 11/02/2004)

HANSEN; Heinrich (Hennie), in lewe van Pretoria. Oorleef deur beminde Girly Sue-Anna ( 28jr) en suster Koekoes. Verassingsdiens: NG Kerk, Wierdapark-Suid, 13/02/2004, 14:00. (Beeld – 12/02/2004)

HARMSE; Daniël Johannes, in lewe van Villieria, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 19/02/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/02/2004)

HEATH; Johnny, in lewe van Nylstroom (Mookgopong), Limpopo provinsie. Gedenkdiens: Union Church, Nylstroom, 03/02/2004, 11:00. (Beeld – 03/02/2004)

HERN; Edmund, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Eerste Straat en Eerste Laan, Lambton, Germiston, 27/02/2004, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, distrik Germiston. (Beeld – 27/02/2004)

HUMAN; Bertie, in lewe van Risiville, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Risiville, Vereeniging,18/02/2004, 12:00. (Beeld – 18/02/2004)

HUMAN; Wilhelm Jacobus, in die lewe van Randparkrif, Verassingsdiens: NG Kerk, Weltevredenpark, Randburg, 06/02/2004, 10:00. (Beeld – 04/02/2004)

HURTER; Francina Jacoba Magdalena, in lewe van Mountain-View. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church, Pretoria-Noord, 24/02/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 23/02/2004)

JOOSTE; Lynette, in lewe van Springs, Gauteng provinsie [voorheen Nigel, Gauteng provinsie]. Begrafnisdiens: World of Live Church, Witweg, Lodeyko, Springs, 01/03/2004, 14:00 # Petersfield Begraafplaas. (Beeld – 28/02/2004)

JOSEPH; George Wernich, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Nigel, 13/02/2004, 11:00. (Beeld – 12/02/2004)

KOEN; James Petrus, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Primrose-Oos, Olympiastraat, Wannenburg, 27/02/2004, 11:00 # Primrose Begraafplaas, distrik Germiston. (Beeld – 27/02/2004)

KRIEK; Cilliers, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AGS van SA, Sunnyside, Troyestraat 92, Pretoria, 19/02/2004, 11:00. (Beeld – 18/02/2004)

KRITZINGER; Martha Sophia. Verassingsdiens: Ons Tuis, 03/02/2004,13:00. (Beeld – 03/02/2004)

KRÖNER; Reinhold, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vanderbijlpark, 16/02/2004,11:00. (Beeld – 13/02/2004)

KRÜGEL; Oom Charles (89jr) en Tannie Ousie(85jr), Tans woonagtig te Malita, Delmas, X 01/08/1938, NG Moedergemeente, Delmas, {Ds} VAN NIEKERK. Vier hulle 65ste Huweliksherdenking op 13/08/2003. [Nageslag, 4 kinders, 8 kleinkinders en 10 agterkleinkinders] (NH Kerk Konteks Tydskrif – 01/2004)

KRUGER; Willem Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Kempton Park-Noord, 20/02/2004, 11:00. (Beeld – 20/02/2004)

LAUBSCHER; Alex + 24/01/2004. Dankbetuigings: Dankie aan familie, viende en kollegas vir die ondersteuning met afsterwe van Alex. Debbie. (Beeld – 13/02/2004)

LE ROUX; Christo, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Wonderboompoort, Mansfieldlaan 610, Eloffsdal, Pretoria, 26/02/2004,10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 25/02/2004)

LE ROUX; Mariëtta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 18/02/2004, 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/02/2004)

LÖTTER; Ken en Magriet, X 06/02/1954, Potchefstroom, woonagtig te Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, vier hul 50 ste Huweliksherdenking op 06/02/2004. Nageslag: 6 kinders(2 oorlede), 14 kleinkinders en 9 agterkleinkinders. (Vaal Ster – week van 17/02/2004)

LOURENS; Walter, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Dalpark, h v Boekenhout- en Magnoliastraat, Brakpan, Gauteng provinsie, 01/03/.2004, 11:00 # Boksburgse Sudstreek Begraafplaas. (Beeld – 27/02/2004

MANN; Hettie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, Pretoria, 10/02/2004, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 07/02/2004)

MASKE; {Prof} Siegfried + 22/02/2004. Funksie ter nagedagtenis sal in Johannesburg gehou word. Skakel Janine MASKE vir Reëlings 082-658-4584. [Funksie nie gepubliseer] (Beeld – 25/02/2004)

MEIRING; Johannes Barnard, in die lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Wes, Rietfonteinweg, 13/02/2004, 11:00. (Beeld – 12/02/2004)

MEYER; William Maurice, in lewe van Arcon Park, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Duncanville, distrik Vereeniging, 11/02/2004, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereniging. (Beeld – 10/02/2004)

MYBURGH; Beau, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wierdapark-Suid, Cotielaan 306, Raslouw, Centurion, 19/02/2004, 15:00. (Beeld – 18/02/2004)

NAUDÉ; Annelie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 18/02/2004, 10:30. (Beeld – 17/02/2004)

NAUSCH; Christel, in die lewe van Ferndale, distrik Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: DOVES Park-Kapel, Hans Strijdomrylaan 147, Randburg, 11/02/2004,14:00. (Beeld – 10/02/2004)

NEL; Naomi, in lewe van Rhodesfield. Begrafnisdiens: AGS Noord, Fiskaalstraat, 06/02/2004, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 04/02/2004)

NELSON; Cornelius Hercules, in lewe van Impala Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kempton Park-Noord, 05/02/2004, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 04/02/2004)

OBERHOLZER; Jacobus Petrus (Kobus), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens van: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, distrik Germiston, 25/02/2004,14:30. (Beeld – 25/02/2004)

POTGIETER; {Dr} {Homeopaat} Louis, in lewe van Howtan. Roudiens: DOVES-Wes Kapel, Jorisenstraat 10, Braamfontein, Johannesburg, 29/02/2004, 11:00. (Beeld – 27/02/2004)

POTGIETER; Mias en Baby, tans van Hartbeesfontein Gemeente, Gauteng provinsie. Vier hulle 50 ste huweliksherdenking op 29/08/2003. (NH Kerk Konteks Tydskrif – 01/2004)

POTGIETER; Philippus Christoffel Johannes, in lewe van Edenville. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edenville, 07/02/2004, 10:00, # Edenville Begraafplaas. (Beeld – 06/02/2004)

REDELINGHUIJS: Catharina, Johanna, Maria: in die lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Groenkloof, Van Wouwstraat 75, Groenkloof, 16/02/2004, 10:00. (Beeld – 13/02/2004)

REYNECKE; Frederick, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Centurion, 23/02/2004, 14:00, # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria, 12:30. (Beeld – 21/02/2004)

ROETS; Theuns, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Monument Park, 09/02/2004, 10:15 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/02/2004)

ROOS; Martha Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kempton Park, 20/02/2004,11:00. (Beeld – 18/02/2004)

ROSSOUW; Jacobus Petrus, in lewe van Ebner-on-Vaal, distrik Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Vaalrivier, distrik Vanderbijlpark, 17/02/2004, 11:00. (Beeld – 17/02/2004)

ROUX; Andries Francois, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverly, 20/02/2004,14:00. (Beeld – 19/02/2004)

SAAYMAN; Billy 75jr (Krappies), in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Oorleef deur kinders, Lena, broer en familie. Verassingsdiens: NH Kerk, Brakpan, 24/02/2004,10:00. (Beeld – 21/02/2004)

SCHLEBUSCH; Kobus * 12/02/1970 + 28/05/2002. In Memoriam: Ma en almal wat vir jou lief is. (Beeld – 12/02/2004)

SCHROEDER; George Ernest August + 08/02/2004. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Drie Riviere, distrik Vereeniging, 17/02/2004, 11:30 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. [Boodskap van familie: Ons geliefde Pa, Broer en Seun het na Jesus verhuis. Van Moeder, broer, Susters en Seun] (Beeld – 14/02/2004) ??

SKINNER; Marie + 20/02/2004, in lewe van Randpark. Oorleef deur man Corrie, kinders Derek en Dalene. Verassingsdiens: Geref Kerk, Derde Weg, Northworld, Randburg, 25 Feb.2004 om 10:30. (Beeld – 24/02/2004) [Eggenote van Corrie, moeder van Derek en Dalene]

SMIT; Jacobus H G (Smittie), in die lewe van Melville, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Melville, Johannesburg, 04/02/2004, 11:00. (Beeld – 04/02/2004)

SMIT; Johanna Catharina Martina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pretoria-Oos, 01/03/2004, 10:00. (Beeld – 28/02/2004)

SMIT; Pieter * 09/04/971 + 02/02/2002. Oorleef deur sy vrou Azelea, kinders Francois en Dante, Ouers Jannie en Antonette, broer Geys en lita. (Beeld – 02/02/2004)

STERKENBURG; Frits G, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, h v Genevieve- en Daffodilstraat, Farrarmere, distrik Benoni, 05/02/2004, 11:00 # Ou Benoni Begraafplaas. (Beeld – 04/02/2004)

STEYN; Lucas en Annie, in lewe van Duncanville, distrik Vereeniging X 11/04/1953, Losberg, {Ds} C J VILJOEN. Vier hulle 50 ste huweliksherdenking op 11/04/2003. (NH Kerk Konteks Tydskrif – 01/2004)

STRYDOM; Cornelis Floris Johannes (Floors), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, distrik Germiston, 12/02/2004, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, distrik Germiston. (Beeld – 10/02/2004)

STRYDOM; Francois, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, 23/02/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/02/2004)

STRYDOM; Francois, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeeshoek, 23/02/2004, 09:30, # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/02/2004)

STRYDOM; Gert Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Sun Gardens Hospice Kapel, 25/02/2004,12:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/02/2004)

STRYDOM; Hettie, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Rooihuiskraal, Konstanttynstraat, The Reeds, Centurion, 02/03/2004, 13:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/02/2004)

SWANEPOEL; Stefan * 20/10/1981 + 10/02/2003. Word onthou deur ouers Fanie en Marie, broers Pieter, Barend en suster Lizanie. (Beeld – 10/02/2004)

SWART; Dreyer Morkel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit h v Duncan en Pretoriusstraat, Hatfield, Pretoria, 24/02/2004, 14:00. (Beeld – 21/02/2004)

SWART; Pieter Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 19/02/2004,10:00. (Beeld – 18/02/2004)

TENNANT; Jan Augustinus, in lewe van Hoewe 31, Groot Vallei, Naboomspruit (Mookgopong), Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Naboomspruit, 05/02/2004,11:00 # Naboomspruit Begraafplaas. (Beeld – 06/02/2004)

TERBLANCHE; Rud, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Afrikaanse Protestantse Kerk, Trans Magalies, 26/02/2004, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/02/2004)

TOERIEN; Magdalena Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 21/02/2004,10:00. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, [ tyd nie gepubliseer nie]. (Beeld – 20/02/2004)

TRENGOVE; Barry * 04/06/1937 + 04/02/2004, in lewe van Pretoria. Oorleef deur Barry, Sharon, Juan-Paul, Maritza en Clinton. Verassingsdiens: Christ Church, Arcadia, Pretoria, 11/02/2004, 13:00. (Beeld – 09 & 10/02/2004)

VAN DEN BERG; Jan Coenraad, in lewe van, Pretoria-Noord. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, 26/02/2004, 09:30. Roudiens: NG Kerk, Florauna, 10:30. (Beeld – 25/02/2004)

VAN DER BERG; Kobus, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Dankdiens: Lede in Christus Kerk, Centurion, Jeanlaan, 20/02/2004, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld – 18/02/2004)

VAN DER MERWE; Daryl 31jr, Melissa 24jr, Frans 57jr en Gina 53jr, vermoor te Loskopdam, woonagtig te Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie (Beeld – 10/02/2004)

VAN DER MERWE; Frans57jr, Gina 53jr, Daryl 31jr en Melissa 24jr * CLARKSON, in lewe van Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie. Vermoor te Loskopdam, woonagtig te Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie. Roudiens gelei deur Ds. Schalk PIENAAR, 17/02/2004. (Beeld – 10 & 18/02/2004)

VAN DER MERWE; Maria Magrietha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria-Noord, 18/02/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/02/2004)

VAN DER WALT; Amalia * GEERTSEMA, in lewe van Somerset-Wes / Northcliff, distrik Johannesburg. Gedenkdiens: Geref Kerk, Linden, h v Derde Laan en Sewende Straat, 20/02/2004,14:00. (Beeld – 18/02/2004)

VAN DER WALT; Ita, in lewe van Montana Park, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, distrik Pretoria, 02/02/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoia-Noord. (Beeld – 06/02/2004)

Van Der WALT; Martin Johannes, in lewe van Telgterstraat 7, Ermelo, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, De Bruinpark, Ermelo, 12/02/2004, 11:00 # Ermelo Begraafplaas. (Beeld – 11/02/2004)

Van NIEKERK; Annie Maria Elizabeth, in lewe van Drie Riviere Aftree-Oord, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Drie Riviere, 05/02/2004, 10:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 04/02/2004)

VAN NIEKERK; Edward Pitcher, in lewe van Lynnwood Manor, Centurion, distrik Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, Lynwood, 03/02/2004, 11:00. Veras. (Beeld – 03/02/2004)

VAN NIEKERK; Frans Abraham, in die lewe van La Motagne, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, h v Jan Albert en Cussoniastraat, Val De Grace, 05/02/2004, 11:00. (Beeld – 04/02/2004)

VAN NIEKERK; Frederik Devillebois, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Universiteitsoord, 26/02/2004, 17:00. (Beeld – 25/02/2004)

VAN STADEN; Human * 23/03/1978 + 11/12/2003. In Memoriam: Rossouw, Ita en kinders. (Beeld – 20/02/2004)

VAN WYK; Ané, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, 25/02/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/02/2004)

VAN WYK; Riaan 6jr. Oorleef deur Pappa, Mamma en klein Georgie. Paula, Ouma, Pietjie, Lettie, Laurent, Jacqei, Lynette, Ronnie, Jaon, Johan, Charmain en Rina. (Beeld – 10/02/2004)

VAN ZYL; Clasie, in lewe van Centurion, Pretoria distrik. Dankdiens: NG Kerk, Wierdapark, Piet Hugostraat,18/02/2004, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 18/02/2004)

Van ZYL; Cornelis Wolhelmus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Masonic Haven Kapel, 17/02/2004, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 17/02/2004)

VAN ZYL; Hodia Hendrina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Wes, 20/022004,14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld – 20/02/2004)

VENTER; Cornelia Etresi, in lewe van Witfield, Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Primrose, h v Churchill- en Roosstraat, Germiston, Gauteng provinsie 17/02/2004,10:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, distrik Germiston. (Beeld – 16/02/2004)

VERMOOTEN; Hendrik * 03/03/1975 + 15/02/1997. In Memoriam: Ouers Bastiaan en Emmie. (Beeld – 14/02/2004)

VISAGIE; Elsie, in lewe van Casseldale, Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Springs, Oos-Osterlouweg, Casseldale, 06/02/2004, 14:00 # Petersfield Begraafplaas. (Beeld – 04/02/2004)

VISSER; Rina * GREEFF 05/02/1926 + 23/02/2004, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton Moedergemeente, h v Burger en Langebrinklaan, Pretoria, 25/02/2004, 13:15 # Verwoerdburg Begraafplaas. (Beeld – 24 & 25/02/2004)

VISSER; * GREEFF, Rina 05/02/1926, + 23/02/2004,in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton, Moedergemeente, h v Burger- en Langebrinklaan, 25/02/2004, 13:15 # Verwoerdburg Begraafplaas. (Beeld – 24/02/2004)

WELMAN; {Kol} Paulus, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Dankdiens: Pinkster Protestante Kerk, Rooihuiskraal, Hornbillaan 142, 09/02/2004, 12:00 # 11:00, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 06/02/2004)

WOLMARANS; Piet, ons innige simpatie met die familie. Bestuur en personeel van MCC. (Beeld – 11/02/2004)

YADDADENE; Baba Zidan Dylan, in lewe van Eastlynn. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Daspoort, Pretoria, 07/02/2004, 09:00, # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/02/2004)

________________________________________________________________________________

Symbols and abbreviations used:

* = gebore / born
+ = sterf /  died   
x = getroud / married   
# = begrawe / buried
d v = dogter van / daughter of   
s v = seun van / son of
AGS = Apostoliese Geloofsending / Apostolic Faith Mission
OA Kerk = Ou Apostoliese Kerk / Old Apostolic Church
Geref  Kerk = Gereformeerde Kerk / Reformed Church
NG Kerk = Nederduits Gereformeerde Kerk / Dutch Reformed Church
NH Kerk = Nederduits Hervormde Kerk / Reformed Church
AP Kerk = Afrikaanse Protestante Kerk / Afrikaans Protestant Church
RKK/RCC = Rooms Katolieke Kerk / Roman Catholic Church
PPK/PPC = Pinkster Protestante Kerk / Protestant Pentecostal Church.

  • Hits: 11137