Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2005 04 April

BERTANI; Adelmo Giovanni + tussen 20/04/2003 en 20/04/2004. Sou 20/04/2005 verjaar het. Onthou deur vrou Blommetjie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 20/04/2005).

BOONZAIER; Gregoire * 31/07/1909 + 22/04/2005. Voormalige kunstenaar. Oorleef deur seuns Anton en Emile, skoondogters Liz en Susanne, 6 kleinkinders, versorgers Christine, Ezanda en Jeanette. Veras. [geen verdere inligting gepubliseer nie]. (Beeld – 26/04/2005).

BOTHA; {Mnr} H J * 28/02/1985. Kontak Lezahne ELS by 072 898 3491 oor aanneming van Monique ELS * 12/09/2004. (Beeld – 11 & 12/04/2005).

BOTHA; Johanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Lyttelton, Pretoria, 28/04/2005, 14:30 # 13:00, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/04/2005).

BOTHA; Lawrence Johannes, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Pretoria-Noord, 20/04/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/04/2005).

BOTHA; Paul Michiel, in lewe van Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, 21/04/2005, 14:00. (Beeld – 20/04/2005).

BOTMA; Martha Elizabeth, kontak Kinderhofklerk by 011-660 3711 oor aanneming van kind Juan Hall. (Beeld – 01/04/2005).

BRITS; Carel Rudolf, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 08/04/2005, 13:00. (Beeld – 08/04/2005).

BRITS; Gerhardus Roedolf, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: GBA Kapel, h v Spilsbury- en Cecillaan, Germiston, 05/04/2005, 11:00. (Beeld – 05/04/2005).

BRITS; Martie, in lewe van Helderkruin, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Roodekrans, Azaliaweg, Roodekrans, 26/04/2005, 10:30 # Sterkfontein Begraafplaas, distrik Krugersdorp, Gauteng provinsie. (Beeld – 25/04/2005).

BROODERYK; {Dr} Sarel Willem, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Groenkloof, van Wouwstraat 75, Groenkloof, distrik Pretoria, 08/04/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 07/04/2005).

CHIRGWIN; Edwin Francois, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, 22/04/2005, 14:00. (Beeld – 21/04/2005).

CLAASSENS; Koos, in lewe van Knopjeslaagte, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: AGS Corpus Christi, Sewendeweg 75, Halfway Gardens, 11/04/2005, 13:00 # Ou Centurion Begraafplaas, distrik Pretoria. (Beeld – 09/04/2005).

COETZEE; Leona * VORSTER, in lewe van Queenswood, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 20/04/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/04/2005).

COETZER; Mannetjies, in lewe van Heidelberg, Gauteng provinsie, + deur kake van 'n krokodil, Kunenerivier, op grens van Namibië en Angola, 29/03/2005. [Familie van 28 mense het saam vakansie gehou]. Roudiens: NG Gemeente Suikerbosrand, distrik Heidelberg, 06/04/2005, 10:00. Oorleef deur vrou Monica en twee kinders, sy moeder Beulah, broers Jaco en {Ds}Lukas[Lukas voorheen NG Gemeente Nylstroom-Oos, vroeër Outjo, Namibië], suster Marina. (Beeld – 05/04/2005).

COLLINS; James O'Brien, in lewe van Queenswood, distrik Pretoria. Verassingsdiens: Rentmeester Grobbelaarskapel, 22/04/2005, 12:00. (Beeld – 22/04/2005).

CROUSE; Larry. Met groot medelye van sy afsterwe verneem. Van Lucas en Betsy. (Beeld – 26/04/2005).

DE BEER; Christie Dorathea in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Condolences to (a) Neels, Nelie and family (b) Johan, Annetjie and family (c) Piet, Marie and family, from Charles, Rita and family. Grafdiens: 29/04/2005, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 29, 30/04/2005).

DE JAGER; Judith Hester Susanna, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, distrik Pretoria-Noord, 14/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).

DE LANGE; Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, 21/04/2005, 14:00. (Beeld – 20/04/2005).

DE WITT; Nickie, in lewe van Randhart, Alberton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Brakenhurst, Nasturiumstraat, Alberton, 07/04/2005, 15:00. (Beeld – 06/04/2005).

DECK; "Cecil" James, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Gemeente, Kingfisherlaan, Elspark, distrik Alberton, 08/04/2005, 14:00. (Beeld – 07/04/2005).

DELPORT; Jan Daniel, in lewe van Oranjeville, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: Ou Apostoliese Kerk, Deneysville, Vrystaat provinsie, 22/04/2005, 10:00 # Oranjeville Begraafplaas.(Beeld – 22/04/2005).

ELLIS; Thelma Suzanne, in lewe van Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 25/04/2005, 09:30. Kerkdiens: NG Gemeente, Lynnwood, 25/04/2005, 11:00. Onthou deur dogters Ethelda en Danél. (Beeld – 22/04/2005).

ELLSE; Shannon * 8/06/1987 + 18/04/2005. Remembered by Dad, Tristan and Dustin, Illana, Trevor, Dawn, Jenna and Phillip, Granny and Grandpa ELLSE. (Beeld – 22/04/2005).

ENGELBRECHT; Jacobus Nicolaas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kameeldrif-Oos, distrik Pretoria-Noord, 20/04/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/04/2005).

ENGELBRECHT; Leo + 28/03/2004. Remembered by Lynne, Shaun, David & Francois. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).

ESTERHUIZEN; Louis Johan, in lewe van Constantia Kloof, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk , Constatiakruin, h v Yolandi- en Liebenbergstraat, 26/04/2005, 10:00. (Beeld – 26/04/2005).

FERREIRA; Iris Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 14/04/2005).

FLORENCE; Johanna (Das) + 24/04/2005, in lewe van Linden, Johannesburg. Begrafnisdiens: St Marks Presbyteriaanse Kerk, Kenmareweg, Yeoville, Johannesburg, 28/04/2005, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Onthou deur Irvine, Kobus, Johan en familie. [Donasies: Nasionale Kankervereniging, Johannesburg]. (Beeld – 27/04/2005).

FOURIE; Cornelia Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Pretoria, 23/04/2005, 11:30 # 10:00 Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/04/2005).

FUNSTON; Kenneth James * 03/12/1925 + 15/04/2005, in lewe van Kaapstad, Kaapprovinsie, (voorheen bekende Pretoria krieketspeler). Oorleef deur Vrou, 3 kinders & 2 agterkleinkinders. (Beeld – 20/04/2005).

GOUWS; Anne Marie, in lewe van Nelsonia. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie, 25/04/2005, 14:00 # Meyerton Begrafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 23/04/2005).

GRABIE; Roedolf Petrus Du Toit, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Bapsfontein, distrik Benoni, 28/04/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/04/2005).

HARTMANN; Maria Magdalena Stepina, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Verasingsdiens: Herlewings Sentrum, Mayville, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 14/04/2005).

HEYNS; Cornelius + 05/04/2005. Roudiens: NG Kerk, Lorriane, Port Elizabeth, Oos-Kaap, Kaapprovinsie, 09/04/2005, 14:00. Veras. Oorleef deur eggenote Annetjie en seun Leon. (Beeld – 09/04/2005).

HOLM; Christoffel, in lewe van Arkadia, Pretoria. Verasingsdiens: Sonnheim Aftree-oord, Arcadia, 14/04/2005, 10:00. (Beeld – 13/04/2005).

JAMNECK; Mabel Caroline + 07/04/2005. Betreur deur seun Pieter, skoondogter Yvonne en kleinkinders. (Beeld – 12/04/2005).

JOHNSTON; vader van Victoria Storm Johnston [biologiese moeder Vicky Jacoline Johnston] kontak Mnr & Mevr Hammer by 083 411 2161 oor aanneming van Mnr Johnston se dogter Victoria. (Beeld – 20/03 , 04 & 05/04/2005).

JONCK; Thomas Philipus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Metodiste Kerk, h v Monument- en Van der Waltstraat, 05/04/2005, 11:30. (Beeld – 04/04/2005).

KIRSTEIN; Cecilia Cornelia, in lewe van Huis Vergenoeg, 33ste Laan, Villieria, Pretoria. Gedenkdiens: Huis Vergenoeg Dienssentrum, 33ste Laan, Villieria, 26/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/04/2005).

KLEYNHANS; Jan Hendrik, in lewe van Tiarawoonstel 8, Trichardlaan, Gezina, Pretoria, (voorheen Koppies, Vrystaat provinsie). Gedenkdiens: NH Gemeente, Oos-Moot, h v Collins- en Japonicalaan, Môregloed, 22/04/2005, 10:00. Veras.(Beeld – 21/04/2005).

KNOWLES; Michelle * 29/09/1975 + 18/03/2001, Remembered by Allen, Junonno, Lindsey & family. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).

KOCH; Willemien * 17/12/1962 + 25/04/2004. Onthou deur Familie. (Beeld – 25/04/2005).

LABUSCHAGNE; Barend Christoffel Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 29/04/2005, 11:00. (Beeld – 29/04/2005).

LABUSCHAGNE; Jan Hendrik (Lappies), in lewe van Ottoshoop, Noordwes, distrik Zeerust. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zeerust, Noordwes provinsie, 08/04/2005, 14:00 # Ottoshoop Begraafplaas. (Beeld – 06/04/2005).

LOTTERING; Francois Bernardus, in lewe van Sonlandpark, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Sonlandpark, 28/04/2005, 14:00. (Beeld – 29/04/2005).

LOUBSER; Johanna. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangerlaan 142, Rooihuiskraal, 22/04/2005, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld – 20/04/2005).

LUBBE; Essie * BRAND 10/10/1934 + 06/04/2005, in lewe van Kakamas, Kaapprovinsie. Moeder en Ouma word oorleef deur kinders en kleinkinders, Bertie, Christa, Willie, Lize-Mari. Gerhard en Alma. Begrafnisdiens: NG Kerk, Marchand, 09/04/2005, 10:00. [Geen Begraafplaas gepubliseer nie](Beeld – 09/04/2005).

LUGTENBURG; Guido Lambert * te Mol Donk, België, 29/09/1964 + Kaapstad, Suid-Afrika, 29/03/2005. Gedenkdiens: Jonkerhuis Restaurant, Groot Constantia Landgoed, Kaapstad, 06/04/2005, 12:00. Onthou deur Anneke Lugtenburg-Kuiper, Arjen en Debbie, Aaron en Megan, Wilemyn en Thi-Jean, Hugo en Armand.[Kontak No: 082 994 4401] (Beeld – 06/04/2005).

MAREE; Gert, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, distrik Pretoria, 05/04/2005, 14:00. (Beeld – 04/04/2005).

MATTHEE; Mari (Mier), in lewe van Honeydewrif, distrik Johannesburg (voorheen van Vryburg, Noord-Wes provinsie). Begrafnisdiens: NG Kerk, Weltevredenpark, 0/04/2005, 13:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 07/04/2005).

MATZ; Valerie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, 21/04/2005, 14:30 # 13:00, Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/04/2005).

MC LEAN; Melissa Bernice, in lewe van Florida, distrik Johannesburg. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 22/04/2005, 12:30. (Beeld – 21/04/2005).

MEINARDI; Lynette Barbara, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Nigel, 09/04/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 09/04/2005).

MITCHELEY; Albert. + 08/04/2005. Onthou deur Suster. (Beeld – 13/04/2005).

MITCHLEY; Mitch. Begrafnisdiens: Glen Methodist Church of SA, Keeshondstraat 526, Garsfontein, distrik Pretoria, 13/04/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 12/04/2005).

NAPIER; Marita + 10/04/2004. Onthou deur Ena, Austen en gesin. (Beeld – 11 & 12/04/2005).

NAUDE; Anna Magaretha, in lewe van Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elspark, Kingfisherstraat, 22/04/2005, 11:00. (Beeld – 21/04/2005).

O'CONNELL; John Bernardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ons Tuis-dienssentrum, Riviera, 03/05/2005, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/04/2005).

OLIVIER; Vernon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Haakdoorn, distrik Naboomspruit (Mookgophong), Limpopo provinsie, 07/04/2005, 09:30. (Beeld – 06/04/2005).

OSCHMAN; Gustav, in lewe van Pretoria [voorheen Roodepoort, Gauteng provinsie]. Dankdiens: NG Kerk, Waterkloof, Pretoria. Veras. [Geen datum of tyd gepubliseer nie]. (Beeld – 14/04/2005).

OTTNER; Kurt. Dankdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Corobaylaan 200, Waterkloof Glen, distrik Pretoria, 14/04/2005, 12:00. (Beeld – 14/04/2005).

PAPENFUS; Henry Fred, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Glen Haven Aftreeoord, 08/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 07/04/2005).

PAULUS, {Pous} Johannes. Roudiens; RKK Katedraal, Skinnerstraat, Pretoria, 07/04/2005, 17:00. Misoffer begelei deur Seereerwaarde Blasco Collaco. Vatikaanse Nuntius vir Suiderafrika. (Beeld – 07/04/2005).

PERKINS; Mnr & Mevr T, enige besware met die aanneming van Jaques Burger, kontak 083 656 6779. (Beeld – 29/03, 31/03 & 05/04/2005).

POTGIETER; Susan (Spokie) + 22/04/2005 om 23:39. Onthou deur eggenoot Chris(Stoffel) en seun Christo. (Beeld – 27/04/2005).

RHEEDER; Cornelia Helena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Sewendedag Adventiste Kerk, Rietfonteinweg, Kempton Park, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 15/04/2005).

RICHTER; Koos, in lewe van Constantia Kloof, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Kloofendal, Opallaan 19, distrik Roodepoort, 13/04/2005, 12:00 # 11:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 13/04/2005).

RICHTER; Nellie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valleisig, 07/04/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/04/2005).

ROODMAN; Jacob, in lewe van Bonaero Park, distrik Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente Elsburg-Suid, h v Botha- en Brugstraat, Gauteng provinsie, 20/04/2005, 15:00. (Beeld – 20/04/2005).

ROOS; Jacobus Francois, in lewe van Golfpark, distrik Meyerton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Meyertonpark, 25/04/2005, 12:00 # Meyerton Begraafplaas.(Beeld – 25/04/2005).

ROOS;(Baba) Arné Ruan, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Silverton, 05/04/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 05/04/2005).

ROUX; Jurie, in lewe van Pretoria, (voorheen Lynnwood, Pretoria). Verassingsdiens: NG Kerk, Lynwood, Sussexlaan, Pretoria, 22/04/2005, 14:00. (Beeld – 21/04/2005).

ROUX; Maria Johanna, in lewe van Leeuhof, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 29/04/2005, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 29/04/2005).

SCOTT; Aletta Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, 29/04/2005, 14:00 # Mooifontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld – 29/04/2005).

SLABBERT; Johan. Deepest sympathy to Marieka from Management and staff at Clearwater BMW. (Beeld – 30/04/2005).

SLAZUS; Joseph, in lewe van Linden, distrik Johannesburg. Roudiens: NH Kerk, Melville, distrik Johannesburg, 11/04/2005, 12:00. Veras. (Beeld – 11/04/2005).

SNYDERS; Gerrit Christoffel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sunwardpark h v Jaquar- en Mossiestraat, Boksburg, 08/04/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, distrik Germiston. (Beeld – 07/04/2005).

SPIES; Abraham Marthinus, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, 26/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/04/2005).

STEYN; Eloff, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Quaggapoort, 20/04/2005, 13:00. (Beeld – 20/04/2005).

STEYN; Hendrik Jacobus, in lewe van Birchleigh, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, 22/04/2005, 11:00. (Beeld – 21/04/2005).

STIRK; Leonard Charles, in lewe van Rothdene, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Meyerton, Gauteng provinsie, 22/04/2005, 10:00 # Meyerton Begraafplaas.(Beeld – 23/04/2005).

STRYDOM; Ben, kontak (me) S Coetzer by 011-422-3926 oor aanneeming van Ben Dylan Strydom, ID: 951006 5282 088. (Beeld – 14/04/2005).

SWANEPOEL; Chris (Kitty), in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verasingsdiens: NH Kerk, El-Flora, 21/04/2005, 15:00. (Beeld – 21/04/2005)..

TALJAARD; Mersovina Maria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Villeria, distrik Pretoria, 22/04/2005, 13:00 # Pretoria-Noord Begraafplaas. (Beeld – 20/04/2005).

TAPLIN; William Frederick (Bill), + peacefylly 29/03/2005. Mourned by family Simon & Iona, parenst Norman & Martie, sisters Gillian & Norma and their respective families. (Beeld – 01/04/2005).

TAYLOR; Hester Johanna (Poppie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Boksburg-Noord, 14/04/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 14/04/2005).

TEWITZ; Gustav (Willie) * 20/06/1947 + 15/04/2005, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangeliese Kerk, Freeway Park, 22/04/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. Oorleef deur vrou, kinders en kleinkinders. (Beeld – 20 & 21/04/2005).

THOMAS; Johannes Jacobus, in lewe van Akasia, Pretoria. Begrafnisdiens: Ou Apostoliese Kerk, Daspoort, distrik Pretoria, 13/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).

URBANSKI; Ania * 14/10/1984 + 02/04/2004. With all our love, Parents, Brother and Mike. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).

VAN DER LINDE; Adriaan (Tjol) + 14/04/2005 in ouderdom van 71 jaar, in lewe van Fairland, Johannesburg. Voormalige senior bestuurder van Standard Bank Hoofkantoor, Johannesburg. Oorleef deur sy vrou Nelia, dogters Ester en Ronel, skoonseuns Pietie en Herman, kleinkinders Elona, Tanya, Johathan en Jaques. (Beeld – 23/04/2005).

VAN DER MERWE; Chantel, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, 29 Parkstraat, Benoni, 14/04/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 14/04/2005).

VAN DER MERWE; Dalene, in lewe van Protea Aftree-Oord, Heuwelsig, Cliftonlaan, Lyttelton, Pretoria. Dankdiens:18/04/2005, 10:30. Veras. (Beeld – 16/04/2005).

VAN DER WALT; Catherina Wilhelmina, in lewe van Ninapark, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Akasia, Pretoria, 18/04/2005, 09:30. (Beeld – 16/04/2005).

VAN DER WALT; Johanna Maria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Edenvale, Van Riebeecklaan 999, Edenvale, distrik Johannesburg, 08/04/2005, 11:00 # Edenvale Begraafplaas. (Beeld – 07/04/2005).

VAN DER WALT; Theresa, kontak Elize Morgenrood by 083 659 1012 oor aanneming van Tersia van der Walt * 22/02/2005. (Beeld – 23, 24 & 29/03/2005).

VAN LOCHEM; Riek, in lewe van Kronendal, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Duxburyweg 174, distrik Pretoria, 28/04/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/04/2005).

VAN NIEKERK; George Philip, in lewe van Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere, 20/04/2005, 11:00. (Beeld – 20/04/2005).

VAN WYK; Chad * 02/02/1986 + 02/04/2004. Remembered by Peter, Ewa & Wolf. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).

VAN ZYL; Barbara Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Tuinrand, 29/04/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 29/04/2005).

VILJOEN; Karel Joseph, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk, Noordelike Streek, 15/04/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).

VILJOEN; (McDonald) Tommie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Duxburyweg, distrik Pretoria, 19/04/2005, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. [Navrae: 012-361-4077]. (Beeld – 18/04/2005).

WELGEMOED; Willie, in lewe van Robindale, distrik Johannesburg. Verassingsdiens: Fontainebleau Gemeenskap Kerk, h v Rabie- en Vierdelaan, Fontainebleau, distrik Johannesburg, 11/04/2005, 11:30. (Beeld – 07 & 08/04/2005).

WESSELS; Wesseljan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Wes, 13/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).

WIESE; Pieter Roos, in lewe van Arconpark, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Arconpark, 25/04/2005, 11:00. (Beeld – 23/04/2005).

WILKEN; Anna Susanna Catharina. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 07/04/2005, 10:00. Roudiens: NH Kerk, Villieria, Pretoria, 07/04/2005, 11:15. (Beeld – 07/04/2005).

ZEELIE; Henry Victor, in lewe van Karenpark, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, distrik Pretoria, 05/04/2005, 09:30. (Beeld – 04/04/2005).

  • Hits: 10144