Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2005 07 July

19 Julie 2005

DE KOCK, Arend Josias (Kokkie) oorlede Sondag 17 Julie 2005 op Jeffreysbaai, 78 jaar.
Roudiens Woensdag 20 Julie 2005 om 11:00 in N G Kerk Sentrum, Jeffreysbaai. Reëlings: Bokkie Els, AVBOB

DE LANGE, M Z C (Ouma Poppie) Oorlede Saterdag 16 Julie 2005 in P.E., 86 jaar.
Begrafnisdiens 19 Julie 2005 in N G Kerk, Kareedouw om 11:00. Teraardebestelling by
munisipale begraafplaas, Kareedouw. Reëlings: Bokkie Els, AVBOB

ERASMUS, Lydia Magrieta Oorlede Vrydag 15 Julie 2005 na kort siekbed. Roudiens Dinsdag 19 Julie 2005 om 11:00 N G Kerk Oos, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage Reëlings: Alfred Jones, AVBOB

MARX, Frank Oorlede Sondag 17 Julie 2005. Heengaan betreur deur Elsa, Johannes en Amor.
Diens Woensdag 20 Julie 2005 om 10:00 N G Kerk, Somerstrand, P.E.

RAUTENBACH, George Frederick Oorlede Sondag 17 Julie 2005. Eggenote Sarie. Roudiens Woensdag 20 Julie 2005 om 11:00 N G Kerk Moedergemeente, Uitenhage Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB

SMITH, Sarah oorlede Sondag 17 Julie 2005, 77 jaar. Begrafnisdiens Woensdag 20 Julie 205 om 14:00 N G Kerk Heideveld-gemeente. Rowallanpark Teraardebestelling Noordeinde-begraafplaas Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste

STEFFENS, Lionel Skielik oorlede Saterdag 16 Julie 2005. Eggenote Lossie. Verassingsdiens Donderdag 21 Julie 2005 om 12:00 N G Kerk Hoogland, Charlo, P.E. Reëlings: Marie Steyn DOVES

VICTOR, David Hendrik Richard (Oom Vic) Oorlede Saterdag 16 Julie 2005 te Uitenhage.
Kinders Johan, Ema, Anne-Marie. Begrafnisdiens Woensdag 20 Julie 2005 om 14:00 N G Kerk Suid, Despatch, Ds Deon Binneman Teraardebestelling Despatch Begraafplaas, Ds Wouter Olivier Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB

BRAND, Jan van Strydomlaan, Uitenhage Oorlede 14 Julie 2005 Verassingsdiens Woensdag 20 Julie 2005 om 11:00 N G Kerk, Winter-hoek gemeente

GROBLER, Izak Oorlede Vrydag 15 Julie 2005 op Lapa Munnik. Begrafnisdiens Dinsdag 19 Julie 2005 om 14:00 in Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas

McMASTER, Corrie Oorlede Saterdag 16 Julie 2005. Begrafnisdiens Donderdag 21 Julie 2005
vanuit die PPK Kerk, Despatch om 14:00. Teraardebestelling Jubileepark-begraafplaas.
Reëlings: Tania Vosloo Doves

SINGLETON, Gita van Ouetehuis Najaar, Despatch. Oorlede 14 Julie 2005. Verassingsdiens Huis Najaar op Donderdag 21 Julie 2005 om 14:00

SWANEPOEL, Karel Verassingsdiens Woensdag 20 Julie 2005 om 14:00 Milnerton Huis-kapel,
First Avenue Funeral Home. Verassing privaat.

20 Julie 2005

DE KOCK, Seun Oorlede Sondag 17 Julie 2005 Ma Hessie, Uncle Eddy, broers en susters

GERBER, Johannes Christian (Hannes) Oorlede Saterdag 16 Julie 2005. Eggenote Ella, seun Christo, skoondogter Gerda en kleinseun Tiaan. Begrafnisdiens Donderdag 21 Julie 2005 om 14:00 N G Kerk Walmer. Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas. Reëlings: Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

JANSE VAN RENSBURG, Annette Oorlede Saterdag 16 Julie 2005. Andy, Eugene en Janice.
Begrafnisdiens Donderdag 21 Julie 2005 om 14:00 N G Kerk Parkheuwel. Teraardebestelling
Forest Hill-begraafplaas Reëlings: Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

KEYTER, Johanna Oorlede Donderdag 14 Julie 2005. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2005
om 14:30 N G Kerk Kraggakamma. Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas.

TOLMAY, Theo Oorlede Vrydag 15 Julie 2005 te Despatch. Seun Christo, broers en suster.
Verassingsdiens Donderdag 21 Julie 2005 om 11:00 Nuwe Apostoliese kerk, Stanbridgestraat,
Despatch. Verassing privaat. Reëlings: Louise van Vuuren AVBOB 041 933 2039

VAN WASBEEK (van Tonder), Peggy Oorlede Dinsdag 19 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag
22 Julie 2005 by St Saviours Anglikaanse kerk, Villiersstraat, Walmer om 11:00.
Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas. Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

22 Julie 2005

BOTHA, André Willem (Voorheen van Hexagon-hotel en Jeantel-hotel) Oorlede 18 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag 22 Julie om 14:00 N G Kerk De Duin, Humewood Teraardebestelling Forest Hill-begraafplaas. DOVES 041 365 5399

DE LANGE, Marnette & Davin. Skielik oorlede Sondag 17 Julie 2005. Hulle heengaan word betreur deur hul eggenoot en vader, moeder en ouma, broer Damian, suster, broer.
Roudiens Maandag 25 Julie 2005 om 11:00 in St Katherine's Anglikaanse kerk, Uitenhage.
Verassing privaat. AVBOB 041 922 8066

JANTJIES, Petronella (Aunt Nella) 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2005 om 14:00 in die Dalestraat Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NAGTEGAAL, Lucia Fransina Geb. 11.09.1923 Oorl. 19.07.2005 Begrafnisdiens Dinsdag 26 Julie 2005 om 10:00 N G kerk, Jeffreysbaai. Teraardebestelling Munisipale begraafplaas, Jeffreysbaai. AVBOB 042 291 1230

POLONIA, Chris Oorlede 15 Julie 2005 Meegevoel aan Angie en kinders. Marinett, Lizanne en Peter, Richard en Maryke

SEEKOEI, Henry 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Julie 2005 om 13:00 Dalestraat Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SPAMER, Magdalena Cescila. Oorlede Woensdag 20 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag 22 Julie 2005 om 12:00 Volle Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. Stoet na Forest Hill-begraafplaas. AVBOB 041 484 2731

VAN DER MERWE, Euphine Frances. Oorlede Woensdag 20 Julie 2005. Suzette, Johann, Danilo en gesinne. Roudiens Maandag 25 Julie 2005 om 13:00 N G Kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. AVBOB 041 922 8066

VAN LOGGENBERG, Loggie. Na siekbed oorlede Woensdag 20 Julie 2005. Verassingsdiens Maandag 25 Julie 2005 om 11:00 N G kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat AVBOB 041 484 2731

VERMAAK, Corneluis (sic) Stephanus Rademeyer Oorlede na kort siekbed 18 Julie 2005 83 jaar. Roudiens 23 Julie 2005 om 14:00 N G kerk Noupoort. Verassing privaat. Skakel 049 843 1907

25 Julie 2005

BOTHA, Albertha Jacomina (Toekie) na kort siekbed oorlede Donderdag 21 JUlie 2005 te Uitenhage. Kinders Stephen, Johan, Linda, Leon, Mari, Franz, Sandra & Estelle, skoonkinders, kleinkinders & agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 26 Julie 2005 N G kerk Retief, Despatch. Ds Frikkie Marais. AVBOB 041 933 2039

26 Julie 2005

BEZUIDENHOUT, Paul. Oorlede Donderdag 21 Julie 2005, 63 jaar. Begrafnisdiens 27 Julie 2005 11:00 N G Kerk, Kirkwood Reëlings: P W Killian & Sns 042 230 0493

DE LANGE, Marnette & Davin Oorlede 17 Julie 2005. Weens onvoorsiene omstandighede vind die roudiens nie meer plaas op Maandag 25 Julie 2005 nie, maar wel op Saterdag 30 Julie 2005, St Katherine's Anglikaanse kerk, Uitenhage om 11:00. Verassing privaat. AVBOB 041 922 8066

RENS, Anton Johan 03.02.1929 - 22.07.2005 Oorlede in Jeffreysbaai. Roudiens: Woensdag 27 Julie 2005 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat AVBOB 042 291 1230

VAN DER WALT, Dirk Jakobus. Oorlede 24.07.2005 Eggenote Marie, seun Nico en kleinkinders. Vriende Rob & Bernie Cameron.

VOLSCHENK, Samuel. Oorlede 23 Julie 2005 naweke van baie pyn en lyding. Vriende; Eben, Chaneene, Johnney en Anton

Dankbetuiging: Die hoof en personeel van Hoërskool Nico Malan, Humansdorp, asook Eloise KELLERMAN se familie wil graag almal wat na haar tragiese heengaan op een of ander manier medeleye betoon het, hartlik bedank vir hul ondersteuning. 'n Spesiale woord van dank aan die Oos-Kaapse Onderwysdepartement en die Distrikskantoor van Uitenhage.

27 Julie 2005

ENSLIN, Teresa Passed away Monday 25 July 2005. Children Liz, Theresa, Sharon, Jerry, Desireé and grandchildren. Memorial service Friday 29 July 2005 Old Apostolic Churh, Uitenhage. AVBOB 041 922 8066

SMUTS, Catharina (Rina) Na 'n lang stryd oorlede Saterdag 23 Julie 2005. Eggenoot, seun,
kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 28 Julie 2005 St Marks Congregational kerk,
Kaapweg, P.E. Forest Hill-begraafplaas AVBOB 041 4842731

28 Julie 2005

ALLISON, David (Alex) (eks raadslid / eks Gardens kaptein) Begrafnisdiens 30 Julie 2005
om 13:00 vanuit sy huis in Lukestraat 29, Gerald Smit en om 14:00 uit Roselane Congregational kerk.

BARNARDO, Frederik Paulus Johannes. Tragies heengegaan Maandag 25 Julie 2005 te P.E.
Verassingsdiens Vrydag 29 Julie 2005 om14:00 N G kerk Suid, Despatch, Ds Wouter Olivier
Verassing privaat. AVBOB 041 933 2039

DARROLL, Charles 08.07.1965 - 26.07.2005. Roudiens Vrydag 29 Julie 2005 om11:00 uit
Eagles Nest gemeente, Jeffreysbaai. Verassing privaat. KOUGA FUNERALS 083 3204301

DELPORT, Ebenhaezer (Eben) Oorlede ouderdom 46 jaar. Dankdiens Vrydag 29 Julie 2005
om 10:00 uit N G kerk Sondagrivier, Kirkwood. Alta, Sarrisa, EJ, familie en vriende.
Reëlings: J T Schooling 042 230 0508

HANSEN, Brent Ronald Passed away tragically Friday 22 July 2005. Wife Sharon,son Brandon.
Memorial service Friday 29 July 2005 Dutch Reformed Church, Bothasrus at 14:00.
Cremation private. AVBOB 041 933 2039

HUGHES, Ben Tragies heengegaan Saterdag 23 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2005 om 9:00 uit Volle Evangeliekerk, Suttonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas
ALGOA Begrafnisdienste 041 484 5748

MC KIRDY, Charles Oorlede Maandag 25 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2005
om 13:00 uit St Martins Presbiteriaanse kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas.
AVBOB 041 484 2731

PRETORIUS, Johannes Francois Oorlede 26 Julie 2005. Eggenote Maria, kinders, kleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2005 om 10:00 uit House of Prayer (voorheen Volle Evangelie kerk) Seymorestraat, Suideinde. Forest Hill-begraafplaas. DOVES 041 3655399

SMITH, Simon Stephanus Oorlede Vrydag 22 Julie 2005. Verassingsdiens Donderdag 28 Julie 2005 om 14:00 uit N G kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. ALGOA Begrafnisdienste 041 484 5748

STRUWIG, Piet Oorlede Maandag 25 Julie 2005. Eggenote Petro, kinders en familie.
Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2005 om 11:00 uit Doxa Deo Gemeente, Wes-Kampus,
Kabegapark in Kabegaweg. Forest Hill-begraafplaas AVBOB 041 484 2731

VAN DER WALT, Dirk Jakobus Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2005 om 14:00 uit N G kerk
Van Stadens. Verassing privaat. Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VOLSCHENK, Samuel William. Oorlede Saterdag 23 Julie 2005. Begrafnisdiens Vrydag
29 Julie 2005 om 14:30 uit Ou Apostoliese kerk, Voylestraat, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. DOVES 041 365 5399

In Memoriam:

FOURIE, Erika Eerste verjaardag. Susters Rieta, Filistia, Estelle, Christolene

29 Julie 2005

CONA, April 77 jaar Begrafnisdiens Saterdag 30 Julie 2005. Dalestraat Congregational kerk
Van Willing Begrafnisdiensate 041 988 919

DIETRICH, William John 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 Julie 2005 om 14:00 uit Congregational kerk, Brackenlaan, Kleinskool. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JACOBS, Miena 49 jaar Begrafnisdiens Saterdag 30 Julie 2005 om 13:00 in VGK-saal,
Palmrylaan, Gambleville. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RUDMAN, Brett Tragies heengegaan Maandag 25 Julie 2005 in P.E. Ouers Rhodes en Annelize,
suster Pier-Brita. Verassingsdiens Saterdag 30 Julie 2005 om 13:00 N G kerk Bothasrus, Despatch Ds P Kuhn. Verassing privaat. AVBOB 041 933 2039

31 Julie 2005

SCHEEPERS, Tanja Oorlede (Motorongeluk) Dinsdag 26 Julie 2005. Geliefde eggenoot Riaan en kinders Bianca, Simone en Christa Deine Mutti, Onkel Jack, Roberto and family in Holland
Mams, Jossie, Jeanette & familie, Abri, Cindy & familie

VAN STRAATEN, Lourens Oorlede Woensdag 27 Julie 2005. Begrafnisdiens Maandag 1 Augustus 2005 om 11:00 N G kerk Sunland gemeente (Addo) Sunland-begraafplaas ALGOA Begrafnisdienste 041 484 5748

IN MEMORIAM:

SWART, Johanna (van Despatch) Wonderlike moeder 23 jaar, ons broer 23 jaar. Ook Ronnie 18 jaar. Ivan & Eileen Swart

  • Hits: 10394