Hoe om met PayPal te betaal
 
Betaling via PayPal word beperk tot
VSA Dollars, Australiese Dollars, Kanadese Dollars,
Euros, Pond Sterling en Yen.

Suid-Afrikaanse inwoners wat met PayPal
wil betaal moet een van hierdie geldeenhede
in ons e-winkel kies.

Aan die einde van die koop-proses
sal u bestelling aan eGGSA gestuur word
en ons sal u vra om op die
PayPal knoppie te klik
sodat u na die PayPal betalingsprogram kan gaan.

eGGSA se e-posadres en die bedrag wat u moet betaal
sal reeds ingevul wees en u sal dan die geldoordrag
vanaf u krediet- of debietkaart of ander
befondsingsmetode kan bevestig.

U aankope sal aan u gestuur word
sodra bevestiging van u betaling ontvang is.

Vir 'n demonstrasie
en meer inligting in Engels klik:

maak venstertjie toe