Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2004 10 October

Soos in die Beeld van 01 Okt.2004

In Memoriam:
KOTZÉ; Hanna: Sedert jy van ons weggeneem is, is dit vandag die eerste keer dat ons nie saam met jou verjaardag vier nie. Dankie vir so 'n Eggenote en Ma; Mias, Theuns, Thys en Sus.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: SCHLEBUSCH: Jan, Louis: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: Emmanuel Gospel Centre, Elandsfontein.
Op die: 01 Okt.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 02 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: PIEK: Marthinus, Jacobus: in lewe van: Montana.
Vanuit die: Baptistekerk, Pretoria-Noord.
Op die: 04 Okt.2004 om 09:30. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 04 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: SMALL: Jacobus, Johannes: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG Moedergemeente, h/v Monument- en Kemptonweg.
Op die: 04 Okt.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: HANIBALL: James, Attie: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG kerk, Edleen.
Op die: 05 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 05 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: STRUWIG: (Meidie)Nancy, Gerty, June: in lewe van: Alberton, voorheen Carletonville.
Vanuit die: NG Kerk, Alberton-Noord, Jan Meyerstraat, Southcrest.
Op die: 07 Okt.2004 om 10:00. Teraardbestelling om 13:00 te Carletonville Begraafplaas.
AVBOB, Alberton. 011-907-3233. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: Van Der MERWE: Daan, Jacobus: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Boksburg-Noord, Championstraat.
Op die: 05 Okt.2004 om 11:00.Boksburg Substreek Begraafplaas.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: De HOOP: Peggy: in lewe van: Linden [Potchefstroom].
Vanuit die: Geref. Kerk, Linden.
Op die: 05 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Doves, Randburg. 011-792-1404.

Soos in die Beeld van 06 Okt.2004

Sterfgevalle:

ROUSSEAU; (Marie) Catharina, Maria; + 24 Sep.2004 en begrawe op 04 Okt.2004 in die ouderdom van 63 jaar. Sy het 'n leemte gelaat maar sy en haar wonderlike klavierspel sal ewig in ons gedagtes voortleef. Familie en vriende.

Begrafnisse & Verassings:

Verassingsdiens van: SCARKIE: Nellie: in lewe van: Southdale.
Vanuit die: PPK Kerk, h/v Alamin- en Bantomstraat, Robertsham.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Doves, Haddo. 011-434-3921/2.

Soos in die Beeld van 07 Okt.2004

Sterfgevalle:

POTGIETER; Christiaan, Hendrik: Met leedwyse dat ons bekendmaak dat ons geliefde vader, seun en eggenoot Chris na 'n lang siekbed op die ouderdom van 59 jaar oorlede is op 04 Okt.2004. Met gebroke harte van sy vrou , moeder, kinders en kleinkinders.

Begrafnisse & Verassings:

Dr. Herman UYS is oorlede op 30 Sep.2004. 'n Diens word gehou op 08 Okt.2004 om 11:00 in die Presbiteriaanse Kerk, Vereeniging, h/v Joubert- en Senator Karkslaan.

STANDER; Franscois, * 29 Aug.1965, + 04 Okt.2004: Werksaam te Beldem SA. Gedenkdiens op 08 Okt.2004 om 10:00 te Raslouw NG Gemeente, h/v Theuns van Niekerk en Theostraat, Wierdapark. Navrae: Adie GERBER: 082-929-8573.

Begrafnisdiens van: BREEDT: (Cupie) Anna, Johanna: in lewe van: Nigel.
Vanuit die: NG Suid Gemeente, Nigel.
Op die: 08 Okt.2004 om 13:00. Teraardbestelling om 10:30 te Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park.
AVBOB, Nigel. 011-814-4853. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: KING: John, Henry: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Welbekend.
Op die: 08 Okt.2004 om 13:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: SWARTS: Philippus, Jakobus: in lewe van: Pretoria (Eienaar van Standby Sandblasting).
Vanuit die: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00. Teraardbestelling om 09:30 te Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: HAASBROEK: Adv. P.G. (Hasie): in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Wonderboom, Marjorumstraat 84, Wonderboom.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Donasies ipv blomme aan KANSA, Posbus 25943, Monumentpark.

Verassingsdiens van: SCARKIE: Nellie: in lewe van: Southdale.
Vanuit die: PPK Kerk, h/v Alamin- en Bantomstraat, Robertsham.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Doves, Haddon. 011-434-3921/2. [Regstelling van plek naam]

Verassingsdiens van: VERMEEK: Maria, Magdalena, Francins: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: NG Kerk, Boksburg-Wes, Rietfontein.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00.Verassing Privaat.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: Van Der MERWE: Reg: in lewe van: Capital Park.
Vanuit die: Westley Metodiste Kerk, h/v Andriesstr. en Burgersparklaan, Pretoria-Sentraal.
Op die: 08 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
Rentmeesters/Grobbelaars. Riveria. 012-329-3682/3/4.

Verassingsdiens van: STASSEN: Pieter: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Bethanie Spade Reen Sending.
Op die: 07 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Soos in die Beeld van 08 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: STRYDOM: (Hans) Johannes, Jacobus: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: NG Kerk, Witfield, Lowtherstraat, Boksburg.
Op die: 08 Okt.2004 om 12:00. Boksburg Substreek Begraafplaas,
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: BARLOW: Hester, Anna, Elizabeth: in lewe van: Sinoville.
Vanuit die: Soetdoring Aftreeoord, Sinoville.
Op die: 08 Okt.2004 om 09:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: CHIOLE: Christoffelina, Francina: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: Metodiste Kerk, Monumentweg, Kempton Park.
Op die: 08 Okt.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: OBERHOLZER: Jan Hendrik: in lewe van: Germiston.
Vanuit die: NG Kerk, Kingfisherlaan, Elspark.
Op die: 11 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Germiston. 011-825-3667. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: PRINSEN: Rinus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Silvertonkruin, Joseph Bosmanstraat, Silverton.
Op die: 09 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Verassingsdiens van: MATHEWS: Robert: in lewe van: Centurion.[Afgetrede Luitenant-Kolonel]
Vanuit die: NG Kerk, Schanshoogte, van Riebeeckstraat, Thaba Tshwane.
Op die: 08 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Soos in die Beeld van 09 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Dr. Herman UYS is oorlede op 30 Sep.2004. 'n Diens was gehou op 08 Okt.2004 om 11:00 vanuit die Presbiteriaanse Kerk, Vereeniging, h/v Joubertstraat en Senator Markslaan

Begrafnisdiens van: Van AARDE: Wilhelmina: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Geref. Kerk, Meyerspark.
Op die: 11 Okt.2004 om 11:00.Teraardbestelling om 09:30 te Pretoria-Oos Begraafplaas,
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: MILLER: John, Care: in lewe van: Vanderbijlpark.
HET plaasgevind vanuit die: NG Kerk, Vanderbijlpark.
Op die: 08 Okt.2004 om 11:00. Verassing was Privaat.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 11 Okt.2004

Geboortes:

Taneli de BRUIN, 2de dogter vir Ds. Johann en Janeke de BRUIN van Heilbron Herv. Kerk, en sussie vir Madeli, gebore op 05 Okt.2004 om 01:30 in Vaalpark, Sasolburg. Weeg 4.12kg en 62cm lank. Ons dank die Hemelse Vader vir die klein wonderwerkie-mens.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: HATTINGH: Salie: in lewe van: Rustenburg, nou Garsfontein.
Vanuit die: Glen Metodiste Kerk, Keeshondstraat, Garsfontein.
Op die: 13 Okt.2004 om 09:30. Pretoria-Oos Begraafplaas,
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: SMITH: Lidie: in lewe van: Fearie Glen, voorheen Kemton Park.
Vanuit die: NG Kerk, Valleisig, Tipperayrystraat.
Op die: 12 Okt.2004 om 14:00. Verassing was Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 12 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: KOEKEMOER: Elizabeth, Gertruida: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG Kerk, Kempton-Noord, Highveldweg.
Op die: 13 Okt.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas,
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: MURRAY: Christopher: in lewe van:
Vanuit die: NG Kerk, Smitstraat 124, Fairland.
Op die: 12 Okt.2004 om 12:00.
Thom Kight & Kie. 011-837-5531.

Soos in die Beeld van 13 Okt.2004

Sterfgevalle:

Van ons weggeneem op 10 Okt.2004, eggenoot, vader en oupa Willem, A.J. BARNARD, in lewe van Albatros Woonstelle 302, Queenswood. Van eggenote, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

In Memoriam:
Hannelie SWANEPOEL.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: BOSCH: Heila: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Hatfield Christian Church, Willem Cruywagenstraat, Akasia.
Op die: 14 Okt.2004 om 10:00. Heatherdale Begraafplaas,
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Begrafnisdiens van: de BRUYN: Emmarensie, Jacoba: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Akasia.
Op die: 14 Okt.2004 om 09:30. Heatherdale Begraafplaas,
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: KOEKEMOER: Elizabeth, Gertruida: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: PPK Kerk, Pretoria-Wes.
Op die: 14 Okt.2004 om 11:00. Zandfontein Begraafplaas,
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: GROVÉ: Petrus, Johannes, Adriaan: in lewe van: Haddon, Johannesburg.
Vanuit die: Central Christian Church, h/v Vyfdelaan en Hendrik Potgieterstraat, Alberton-Noord.
Op die: 13 Okt.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Alberton. 011-907-3233. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: Van Der MERWE: Anna Louisa(*HEYNS): in lewe van: Mountainview.
Vanuit die: N.G. Kerk, Wonderboompoort.
Op die: 13 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Rentmeester/Grobbelaars, Riveria. 012-329-3682/3/4.

Verassingsdiens van: WILLIAMS: Hester: in lewe van:
Vanuit die: NG Kerk, Hennie Albertsstraat, Brackendowns.
Op die: 13 Okt.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
Thom Kight & Kie. 011-837-5531.
Donasies IPV blomme aan Hospice, Houghton.

Soos in die Beeld van 14 Okt.2004

Aannemings:

Kan S.G.P.NIENABER, * 15 Aug.1953, mevr. MARÉ skakel ivm aanneming van Sarel, Gabriël, Petrus. NIENABER, * 16 Mrt.1994. 083-233-4827.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: VENTER: Bertus: in lewe van: Groblersdal.
Vanuit die: AGS Kerk van SA, Nuwe Lewe, Alettastraat, Raslouw.
Op die: 16 Okt.2004 om 10:00. Olievenhoutbosch Begraafplaas,
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Begrafnisdiens van: PIETERS: Barbara, Christina, Jacoba: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Wonderboom-Suid.
Op die: 15 Okt.2004 om 09:30. Zandfontein Begraafplaas,
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: VOGLER: Emma: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Deutsches Altersheim Olthaven-Saal.
Op die: 14 Okt.2004 om 13:00.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: LAUBSCHER: Susanna, Francina, Wilhelmina: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Oosterlig, Waterkloof.
Op die: 15 Okt.2004 om 13:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: SWANEPOEL: Johann: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: N.G. Kerk, Eldoraigne.
Op die: 15 Okt.2004 om 09:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 15 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Verassingsdiens van: BOTMA: Pieter, Frederik: in lewe van: Kyalami.
HET plaasgevind vanuit die: Herv. Kerk, Midrand.
Op die: 14 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: SCHUGH: Suzzanne: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 18 Okt.2004 om 14:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 16 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Gedenkdiens van: MENTZ: Joey: in lewe van: Faerie Glen.
Vanuit die: NG Kerk, Faerie Glen.
Op die: 18 Okt.2004 om 10:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 18 Okt.2004

100 ste Verjaarsdag:

Mevr. Annie LANDMAN het eergister[Sat.16 Okt.2004] haar 100 ste verjaarsdag gevier. Sy is die ouma van die bekende teoloog prof. Christina LANDMAN. Sy het eergister haar 100ste verjaarsdag saam met haar vier dogerts, prof Willem LANDMAN, haar bekende seun en afgetrede hoogleraar in opvoedkunde en ander familie gevier.
Berig uit die BEELD van 18 Okt.2004, geskryf deur Eagan WILLIAMSON van Beeld.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: VERMAAK: Hermanus, Anthonie: in lewe van: Permsingel 1, Florauna, Pretoria-Noord.
Vanuit die: NG Florauna-gemeente.
Op die: 19 Okt.2004 om 10:00. Heatherdale Begraafplaas.
Doves, Haddon. 012-335-0824.

Verassingsdiens van: BATES: Loami: in lewe van: Silverton.
Vanuit die: NG Kerk, Silverton.
Op die: 18 Okt.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: DIPPENAAR: Debbie: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: Maranatha Kerk, Kempton Park.
Op die: 18 Okt.2004 om 15:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 19 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: COETZEE: Willem, Schalk: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 20 Okt.2004 om 12:30. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: ELS: Diederik, Philippus: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG Kerk, Kempton-Noord.
Op die: 20 Okt.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Kerkdiens van: REX: George: in lewe van: Witfield.
Vanuit die: Herv. Kerk, Witfield.
Op die: 20 Okt.2004 om 11:45. Teraardbestelling om 11:00 te Suidpark Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: DURAND: (JP) Jean-Pierre: in lewe van: Centurion.
Vanuit die: NG Kerk, Doringkloof, Leoniestraat, Doornkloof.
Op die: 22 Okt.2004 om 12:30. Olievenhoutbosch Begraafplaas.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Verassingsdiens van: JORDAAN: (Jorrie) Phil: in lewe van: Centurion.
Vanuit die: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Hippolaan, Zwartkop.
Op die: 21 Okt.2004 om 10:30. Verassing Privaat.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

Soos in die Beeld van 20 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: BIERMAN: Daniël: in lewe van: Vereeniging.
HET plaasgevind vanuit die: NG Kerk, Herman Steyn.
Op die: 20 Okt.2004 om 12:30. Jacobskop Begraafplaas.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 21 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

1)Begrafnisdiens van: De VILLIERS: Marlize: in lewe van: Erasmuskloof.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Verwoerdburg, h/v Cradock- en Napierstraat.
Op die: 22 Okt.2004 om 11:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
Elite, Centurion. 012-654-9902.

2)Begrafnisdiens van: Van VUUREN: Pieter: in lewe van:
Vanuit die: Rooms Katolieke Kerk, Victoria Park, Straat 3, VictoriaPark.
Op die: 22 Okt.2004 om 14:00.

Jansen van VUUREN; (Pieter) Petrus Jacobus het op 18 Okt.2004 sag heengegaan na 'n lang siekte. In tere herinnering sal hy onthou word deur sy seuns Pieter en Pierre.

Pieter Van VUUREN. Ons sal na jouverlang en jou altyd onthou. Met al ons liefde, Pieter, Jane en kleinkinders: Jocelyn, Jessica, Julie en Josua.

3)Van HEERDEN: (Van) Heunis: Christolene & Van HEERDEN , Chris (jr); Alida & Chris Heunis (sr); Joeline & Christo VERMEULEN.

4)BOTHA: Joey: Ouma Boontjiesop, jy was altyd daar vir ons. Nou is jy by Liewe Jesus. Rus in vrede. Alicia, Lyndal en Llani.

5)Gedenkdiens van: TESELING ( * RIJNSBURGER): Janna, Cornelia: * 23 Aug.1911, + 13 Okt.2004.
HET plaasgevind vanuit die: NG Kerk, Theunissen.
Op die: 19 Okt.2004 om 11:00. Theunissen Begraafplaas.
Sy het sag heengegaan op die 13 Okt. In die ouderdom van 93 jaar. Sal met liefde onthou word deur Gradie, Fiep, Cobie, Greet, skoonfamilie, kleinkinders en agterkleinkinders.

6)Verassingsdiens van: Van NIEKERK: Piet: in lewe van: Brakpan.
Vanuit die: NG Kerk, De Beerstraat 151, Dinwiddie.
Op die: 21 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Germiston. 011-825-3667. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 22 Okt.2004

Sterfgevalle:

ABSIL, Martha; Beminde moeder van Eddy en Rudy. 'n Geliefde ouma en oumagrootjie het heengegaan op 20 Okt.2004.
Collinge & Co. Funeral Directors of Distinction. 011-787-9492.

In Memoriam:

SMITH: Christiaan, Rudolph; +25 Okt.1985 - 25 Okt.2004. Negentien jaar is reeds veby, maar in ons harte sal jy altyd bly. Van jou steeds verlangende eggenote Johanna, kinders, kleinkinders en 2 agterkleinkinders.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: MYNHARDT: Annette, Maria (* PAUW): in lewe van: Voorheen van Riebeeck Kasteel, Calvinia en Citrusdal.
Vanuit die: NG Kerk, Kleinmond.
Op die: 23 Okt.2004 om 11:00. 082-807-1200.

Begrafnisdiens van: BEKKER: Gideon, Cornelius, Jacobus: in lewe van: Edenvale.
Vanuit die: NG Kerk, Edenvale.
Op die: 22 Okt.2004 om 10:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: BOOYENS: Maria, Magrietha, Christina: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: NG Klip Kerk, Voortrekkerstraat, Boksburg.
Op die: 25 Okt.2004 om 11:00. Boksburg Begraafplaas.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: De VILLIERS: Marlize: in lewe van: Erasmuskloof.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Verwoerdburg, h/v Cradock- en Napierstraat.
Op die: 22 Okt.2004 om 12:00. Teraardbestelling om 11:00 te Pretoria-Oos Begraafplaas.
Elite Begrafnisdienste, Centurion. 012-654-9902.

Begrafnisdiens van: HOFFMAN: Francois: in lewe van: Mnandi.
Vanuit die: AGS Kerk van SA, Nuwe Lewe, Raslouw, Alettastraat.
Op die: 22 Okt.2004 om 15:30. Teraardbestelling om 14:30 te Olievenhoutbosch Begraafplaas.
Elite Begrafnisdienste, Centurion. 012-654-9902.

Verassingsdiens van: CHEYNE: Michael, William: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Glen Metodiste Kerk, Keeshondstraat, Garsfontein.
Op die: 22 Okt.2004 om 13:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: HANEKOM: Theunis, Johannes: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Harmonie.
Op die: 23 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: LOURENS: Esther, Cynthia: in lewe van: Garsfontein.
Vanuit die: Rentmeester Grobbelaars Kapel, Annie Bothalaan 27, Rivieria.
Op die: 23 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Rentmeester/Grobbelaars, Riveria. 012-329-3682/3/4.

Soos in die Beeld van 23 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: SMITH-MEYER: Magdalena, Kathrina, Petronella: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Pretoria.
Op die: 25 Okt.2004 om 12:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: FOURIE: Kas: in lewe van: Florida.
Vanuit die: NG Kerk, h/v 9de Laan en Alexanderweg, Florida.
Op die: 25 Okt.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Thom Kight & Kie. 011-837-5531.

Soos in die Beeld van 25 Okt.2004

Gelukwensing:

Vossie LATAGAN sê dankie aan Susan LATEGAN (*RUSH) dankie vir die eerste jaar van hul getroude lewe.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: GOOSEN: Sampie, Meyer: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Herv. Wonderboom-Suid.
Op die: 26 Okt.2004 om 11:00. Zandfontein Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Roudiens van: Van ROOYEN: Roux: in lewe van: Haddon, voorheen Rosslynpark.
Vanuit die: NG Kerk, Holtstraat, Forest Hill.
Op die: 27 Okt.2004 om 14:00. Oorlede op 21 Okt.2004. Vrymesselaars alleenlik voorskote.

Soos in die Beeld van 26 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: GOOSEN: Sampie, Meyer: in lewe van: Pretoria. (REGSTELLING)
Vanuit die: NG Herv. Wonderboom-Suid.[ Moet wees NG Kerk]
Op die: 26 Okt.2004 om 11:00. Zandfontein Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: VERMAAK: Maria, Juliana: in lewe van: SAVF Tehuis, Ermelo.
Vanuit die: NG Kerk. De Bruinpark, Ermelo.
Op die: 27 Okt.2004 om 11:00. Ermelo Begraafplaas.
AVBOB, Ermelo. 017-819-2614. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: NEL: Jean: in lewe van: Centurion.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Zwartkop, Irelandlaan, Eldoraigne.
Op die: 28 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat..
Elite Begrafnisdienste, Centurion. 012-654-9902.

Verassingsdiens van: Van Der MERWE: Johan: in lewe van: Benoni.
Vanuit die: NG Kerk, h/v 1ste Straat en 1ste Laan, Lambton.
Op die: 27 Okt.2004 om 13:30. Verassing Privaat..
AVBOB, Germiston. 011-825-3667. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: NOLTE (* LOMBAARD): (Hettie) H.W.: in lewe van: Hermanus, voorheen Centurion. Sag heengegaan op 23 Okt.2004 in ouderdom van 86 jaar 11 maande.
Verassing Privaat..
Doves Goodall & Williams, 028-313-0453.

Verassingsdiens van: WALKER: Marita, Johanna: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Garsfontein, Emmie Hartmanstraat 285, Garsfontein.
Op die: 27 Okt.2004 om 14:00. Verassing Privaat..
Kerkstraat Begrafnisdienste. 012-324-4613. (Lid van die NBOV. 012-348-5556.)

Soos in die Beeld van 27 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Verassingsdiens van: De MEILLON: Henry, Clifford: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: AGS Hatfield.
Op die: 28 Okt.2004 om 13:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: STEYN: Cornelius, Ewoud: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Faerie Glen.
Op die: 28 Okt.2004 om 13:00.Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: DINKELMANN: Hermann, Heinrich: in lewe van: Northriding.
Vanuit die: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Centurion.
Op die: 27 Okt.2004 om 10:30. Verassing Privaat..
Hoëveld Begrafnisdienste, Bethal. 017-647-2674.

Verassingsdiens van: MEYER: Hester, Nikolina: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Queenswood, Garretlaan 249, Queenswood.
Op die: 01 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat..
Kerkstraat Begrafnisdienste. 012-348-5556. (Lid van die NDOV).[Kan dalk NBOV wees]

Soos in die Beeld van 28 Okt.2004

In Memoriam:

Van ZYL: Maria, Elizabeth; Met hartseer en verlange dink ons vandeg, 28 Okt aan jou met jou eerste verjaarsdag weg van ons. Jou verlangende skoonsus Susan en kinders

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: DELPORT: (Dolf) Rudolf, Stephanus: in lewe van: Gerdview.
Vanuit die: Ou Apostoliese Kerk, h/v Lucy- en Elberfieldlaan, Homestead.
Op die: 29 Okt.2004 om 10:00. Suidpark Begraafplaas.
AVBOB, Germiston. 011-825-3667. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: ROSSOUW: Francis: in lewe van: Fleurenville Aftree-oord, Pretoria.
Vanuit die: Sungardens Hospice.
Op die: 29 Okt.2004 om 12:30. Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: SMIT: Andries, Petrus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Geref. Kerk, Wierdapark.
Op die: 29 Okt.2004 om 14:30. Monavoni / Niewenhoutbos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: Van NIEKERK: Aletta, Catharina: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: AGS Kerk, Beyerspark.
Op die: 29 Okt.2004 om 10:00. Rynsoord Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: VISAGIE: Anthony, Daniël: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Freeway Park Baptistekerk, Elimstraat, Boksburg.
Op die: 29 Okt.2004 om 11:00. Boksburg - Substreek Begraafplaas.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: VILJOEN: Abraham, Stephanus, Erasmus: in lewe van: Gerdview.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Vryburg.
Op die: 28 Okt.2004 om 11:00.
Doves / Saffas, Vryburg. 053-927-1717/5648.

Herdenkingsdiens van: de VILLIERS (* GROBBELAAR): Annekie: + 19 Okt.2004.
Vanuit die: AVBOB Kapel, Milpark, JHB.
Op die: 29 Okt.2004 om 11:00.

Verassingsdiens van: HUMAN: Allan, Johan: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: St Augustine's Katolieke Kerk, Silverton.
Op die: 29 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: PRETORIUS: Cornelis, Johannes: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: AVBOB Kapel, Kempton Park.
Op die: 29 Okt.2004 om 10:00. Verassing Privaat..
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: Van HEERDEN: Dolly: in lewe van: Sederberg Aftree-oord.
Vanuit die: Sederberg Aftree-oord Saal.
Op die: 28 Okt.2004 om 15:00. Verassing Privaat..
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV

Soos in die Beeld van 29 Okt.2004

In Memoriam:

GIOVANNI: Bertani, Adelmo; Met hartseer en verlange dink ons vandeg, 29 Okt aan jou met jou eerste verjaarsdag weg van ons. Jou verlangende "Blommetjie" kinders en kleinkinders

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van:JACOBUS: Johannes, Phillipis: in lewe van: Akasia.
Vanuit die: NG Kerk, Akasia.
Op die: 30 Okt.2004 om 10:00. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: EKSTEEN: Allan, Johan: in lewe van: Burgerstraat 25, Ermelo.
Vanuit die: NG Kerk, De Bruinpark, Ermelo
Op die: 01 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Ermelo. 017-819-2614. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: STEYN: Pieter, Jacobus, Conradie: in lewe van: Vereeniging.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Drie Riviere.
Op die: 01 Nov.2004 om 12:00. Verassing Privaat..
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Soos in die Beeld van 30 Okt.2004

Begrafnisse & Verassings:

Gedenkdiens van:FOURIE: David, Hercules: in lewe van: Akasia.
Vanuit die: NG Gemeente, Tipperarystraat, Faerie Glen, Pretoria.
Op die: 01 Nov.2004 om 10:00. *02 Jul.1958, + 24 Okt.2004
Hy het sedert Aug. teen Leukemie gestry. Sy vrou Ina, seuns Chris & Hercules, broers Hercules & Neels, ander familie, vriende en kollegas sal hom diep mis.

________________________________________________________________________________

* = gebore / born
+ = sterf /  died   
x = getroud / married   
# = begrawe / buried
d v = dogter van / daughter of   
s v = seun van / son of
AGS = Apostoliese Geloofsending / Apostolic Faith Mission
OA Kerk = Ou Apostoliese Kerk / Old Apostolic Church
Geref  Kerk = Gereformeerde Kerk / Reformed Church
NG Kerk = Nederduits Gereformeerde Kerk / Dutch Reformed Church
NH Kerk = Nederduits Hervormde Kerk / Reformed Church
AP Kerk = Afrikaanse Protestante Kerk / Afrikaans Protestant Church
RKK/RCC = Rooms Katolieke Kerk / Roman Catholic Church
PPK/PPC = Pinkster Protestante Kerk / Protestant Pentecostal Church.

  • Hits: 10868