Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2004 11 November

Soos in die Beeld van 01 Nov.2004

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: CARR: Jacoba, Johanna, Cornelia: in lewe van: Riana Woonstel nr.7, Jan van Riebeeckstraat, Ermelo.
Vanuit die: NG Kerk, Ermelo gemeente, Ermelo.
Op die: 02 Nov.2004 om 11:00.Ermelo Begraafplaas.
AVBOB, Ermelo. 017-819-2614. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: MOUTON: Patrick, George, Rosher: in lewe van: Sunnyside, Pretoria.
Vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 02 Nov.2004 om 10:00.Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: NEL: (Hennie) Hendrik, Josêfus: in lewe van: Naboomspruit.
Vanuit die: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg.
Op die: 02 Nov.2004 om 14:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: Van DIJK: (Foxie) Petro: in lewe van: Montana Renaissance Sekuriteitsoord, vroeë Meyerspark
Vanuit die: Oord se Saal.
Op die: 02 Nov.2004 om 09:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 03 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: BOTHA: Eunice: in lewe van: Bergbron.
Vanuit die: Geref. Kerk, Ontdekkers, h/v Phillips- en Teaterstraat.
Op die: 03 Nov.2004 om 10:00. Wespark Begraafplaas.
AVBOB, Roodepoort. 011-760-115. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: NIEUWOUDT (Dr.): Petrus, Herodus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lunnwood.
Op die: 05 Nov.2004 om 12:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
Saffas-Doves, Pretoria. 012-327-4714. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: PRETORIUS: Gertruida, Lousa: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Pretoria, Garsfontein.
Op die: 05 Nov.2004 om 13:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: STEENKAMP: Martha, Maria, Elizabeth: in lewe van: Germiston.
Vanuit die: AGS Gemeente, Kingfisherlaan, Elspark.
Op die: 05 Nov.2004 om 11:00. Suidpark Begraafplaas.
AVBOB, Germiston. 011-825-3667. Lid van die NBOV.

Afskeidsdiens van: FOURIE: (Cila) Cecilia: + 27 Okt.2004.
Vanuit die: NG Kerk, Meeustraat, Jan Niemandpark.
Op die: 05 Nov.2004 om 10:00. 084-311-0429.

Funeral service for the late Anthony, Raymond. ABOUCHABKI; will be held on 05 Nov.2004 at 14:00 in the Christ The King Catholic Church in Queenswood.

Gedenkdiens van: ROUSSEAU: Gideon, Joubert: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Moreletapark, Rubensteinrylaan, Moreletapark.
Op die: 04 Nov.2004 om 15:00. Verassing Privaat.
012-346-0665.

Verassingsdiens van: (Baba) GERBER: Ruben, Castanho: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: AGS Gemeente Môrester, Birchleigh.
Op die: 03 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: Van Der WESTHUIZEN: Paul Johannes: in lewe van: Drie Riviere
Vanuit die: NG Kerk, Arconpark.
Op die: 03 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 04 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: La GRANGE: Jan, Hendrik: in lewe van: Vereeniging.
Vanuit die: AGS Kerk, Vereeniging.
Op die: 05 Nov.2004 om 12:00. Jacobskop Begraafplaas.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: OOSTHUIZEN: Adriaan, Cornelius: in lewe van: Ellisras.
Vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 05 Nov.2004 om 12:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: SWANEPOEL: Johannes, Hermanus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: AGS Herlewingssentrum.
Op die: 05 Nov.2004 om 09:30. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: Van Den BERG: Jacobus, Johannes: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: Evangeliese Geref. Kerk, Van Riebeeck Park.
Op die: 05 Nov.2004 om 10:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Roudiens van: VROOM: Mary: in lewe van: Summerfield Park.
Vanuit die: Metodiste Kerk, Burgerstraat, Krugersdorp.
Op die: 08 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Thom Kight & Kie. 011-837-5531.

Verassingsdiens van: COETZEE: Cornelius, Gerhardus: in lewe van: Kempton Park.
HET plaasgevind vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 03 Nov.2004 om 14:00. Verassing was Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: PRETORIUS: Petrus, Johannes: in lewe van: 24 Signalstraat, Dawnview, Primrose
Vanuit die: Fourways Memorial Park, Kapel en Inchangaweg, Witkoppen, Fourways.
Op die: 05 Nov.2004 om 12:00. Verassing Privaat.
Doves, Germiston. 011-873-8336.


Soos in die Beeld van 05 Nov.2004.

Geboortes:

SNYCKERS; Charlotte, Louise, * 02 Nov.2004, 'n suster vir Julia en Adam en dogter van Frank en Fiona(*Fourie)

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: BOTHA: Hendrik, Jacobus: in lewe van: Modderfontein.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Edenvale.
Op die: 08 Nov.2004 om 10:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Edenvale. 011-609-7003. Lid van die NBOV.

Dankdiens van: OELOFSE: Elzaan: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Ned. Herv. Kerk, Rooihuiskraal, Konstantynstraat 41, The Reeds.
Op die: 06 Nov.2004 om 10:00. Verassing was Privaat.
Elite Begrafnisdienste, Centurion. 012-654-9902.

Verassingsdiens van: STANDER: Gert: in lewe van: Piet Retief en Umhlangarocks.
Vanuit die: NG Kerk, Lynnwood.
Op die: 06 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: VISSER: Hester, Debora: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG Kerk, Kempton Kruin.
Op die: 08 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 06 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: STEYN: Johanna, Cornelia: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk.
Op die: 06 Nov.2004 om 09:00. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 17 Nov.2004.

In Memoriam:

VISSER, Jean, Morné: * 19 Aug.1971, + 17 Nov.1998. In liefdevolle herinnering aan ons seun en broer. Vandag is dit ses jaar

wat jy van ons weggeneem is. Ons is dankbaar aan die Here vir al die mooi herinneringe van die tye saam met jou. Mis jou

oneindig baie. Jy bly altyd in ons hart en gedagtes. Liefde van Pa, Ma en André.


Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: De KLERK: Lena: in lewe van: Centurion.
Vanuit die: Geref. Kerk, Centurion, Basdenstraat, Lyttelton Hoewes.
Op die: 18 Nov.2004 om 15:00. Teraardbestelling om 14:00 te Olievenhoutbosch Begraafplaas.
Elite Begrafnisse, Centurion. 012-654-9902.

Begrafnisdiens van: KNOESEN: Henry, John: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: AGS Woord en Lewe, h/v Trichard- en Kingfisherstraat, Parkrand, Boksburg.
Op die: 18 Nov.2004 om 10:30.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: MINNAAR: Hendrik, Frederick: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: NG Kerk, Kemptonpark-Wes.
Op die: 18 Nov.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: SMOOK: Susanna, Franciena: in lewe van: Olifantsfontein / Alberton.
Vanuit die: AP Kerk, Rietfonteinweg, Aston Manor.
Op die: 17 Nov.2004 om 11:00. Mooifontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: ANNANDALE: Charmaine: in lewe van: Libredene, Boksburg.
Vanuit die: Evangeliese Geref. Kerk, Gillstraat, Lambton, Germiston.
Op die: 17 Nov.2004 om 11:00. Boksburg Begraafplaas.
Bernard Ives Funerals. 011-485-2794.

Begrafnisdiens van: NIEUWENHUYS: Gert, Hendrik ( Pellie / Jukskei): in lewe van: Montana.
Vanuit die: NG Kerk, Magalieskruin, Joycelaan 150, Magalieskruin, Pretoria.
Op die: 19 Nov.2004 om 12:00. Teraardbestelling om 10:00 te Zandfontein Begraafplaas.
Rentmeester / Grobbelaars, Riveria. 012-329-3682/3/4.

Begrafnisdiens van: TERRY: Joseph, Johannes: Tragies heengegaan in Basra, Irak op 07 Nov.2004.
Vanuit die: NG Kerk, Kloofsiggemeente, h/v Botha en Unionweg, Kloofsig, Pretoria.
Op die: 19 Nov.2004 om 10:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
??. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: Marais: Tielman, Johannes (Dr): * 27 Nov.1921, + 15 Nov.2004.
Vanuit die: NG Kerk, Stellenbosch, Welgelegen, Dalsig.
Op die: 19 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
Doves Goodall & Williams, Stellenbosch. 021-887-6941. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 18 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: BREUR: Adrianus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Antipas Baptiste Kerk.
Op die: 18 Nov.2004 om 12:00. Teraardbestelling om 10:30 te Pretoria-Oos Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: COETZER: Monte Rudolph: in lewe van: Vereeniging.
Vanuit die: NG Kerk, Arconpark.
Op die: 18 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 19 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: ASH: Christina, Johanna: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: Boksburg Substreeklike Begraafplaas.
Op die: 22 Nov.2004 om 14:00.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: BEZUIDENHOUT: Ralie: in lewe van: Silverton, Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Silverton.
Op die: 20 Nov.2004 om 09:30. Silverton Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: ROUX: Minette: in lewe van: Sasolburg, Vaalpark.
Vanuit die: Fourways Kapel, Fourways.
Op die: 19 Nov.2004 om 14:00. Fourways Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: TERRY: Joseph, Johannes: Tragies heengegaan in Basra, Irak op 07 Nov.2004.
Vanuit die: NG Kerk, Kloofsiggemeente, h/v Botha en Unionweg, Kloofsig, Pretoria.
Op die: 19 Nov.2004 om 10:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
Kerkstraat Begrafnisse. 012-348-5556. Lid van die NBOV.

Hierdie berig het ook op die 17 Nov. verskyn, sonder die ondernemer.

Begrafnisdiens van: Van ZYL: Org: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Lynnwood, h/v Sussex- en Alpineweg, Lynnwood.
Op die: 22 Nov.2004 om 10:00. Pretoria-Oos Begraafplaas.
Kerkstraat Begrafnisse. 012-348-5556.


Soos in die Beeld van 20 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: MÜLLER: Ewald, Friedrich, Ernst: + 18 Nov.2004.
Vanuit die: Lutherse Kerk, Skinnerstraat, Pretoria.
Op die: 26 Nov.2004 om 11:00.
Geen blomme ASB, Donasies aan Hospice, Little Company of Mary, Pretoria.
Van Lottie, kinders en kleinkinders

Verassingsdiens van: POTGIETER: Albert, Jacobus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Valleisig.
Op die: 22 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 22 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: SMITH: Danie, + 17 Nov.2004: in lewe van: Wheatlands, Randfontein.
Vanuit die: Geref. Kerk, Jakarandastraat, Randfontein.
Op die: 24 Nov.2004 om 13:00. Greenhills Begraafplaas.
AVBOB, Randfontein. 011-693-2560. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: WESSELS: Johannes, Albertus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Schanshoogte.
Op die: 23 Nov.2004 om 14:00. Voortrekkerhoogte Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: PRINS: Catherina, Helena: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Valleisig.
Op die: 23 Nov.2004 om 12:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: SMIT: Ferdinand, Johan: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Wonderboom-Suid.
Op die: 23 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Moot. 012-330-0116/9. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: THOMPSON: (Marge) Margaret: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Thom Kight Kapel, 16de Straat, Vrededorp.
Op die: 22 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
Thom Kight & Kie. 011-837-5531.


Soos in die Beeld van 23 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: FERREIRA: Thomas, Ignatius: in lewe van: Sinoville.
Vanuit die: Lewende Woord Montana.
Op die: 23 Nov.2004 om 09:30. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: FARROW: Alvina, Petronella: in lewe van: Magalieskruin.
Vanuit die: Volle Evangelie Kerk, Sinoville.
Op die: 24 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: LAIDLAW: Bertina, Francina: in lewe van: Montana.
Vanuit die: NG Kerk, Montana.
Op die: 24 Nov.2004 om 09:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: POSTHUMUS MEYJES: Vanda, Cora: in lewe van: Pretoria-Noord.
Vanuit die: NG Kerk, Florauna.
Op die: 23 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: UYS: Cornelis, Janse: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: AVBOB Kapel.
Op die: 23 Nov.2004 om 12:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: LUCKE: Gunter, Heinich: in lewe van: Blue Craneweg 249, Westlake.
Vanuit die: Fourways Memorial Park Kapel, Inchangaweg, Craigavon.
Op die: 25 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
Doves Begrafnisdienste, Fourways. 011-708-1622.

Gedenkdiens van: ENGELBRECHT: Roelof: in lewe van: College Station, Taxes, VSA, voorheen Northcliff.
Vanuit die: NG Kerk, Alidastraat, Aasvoëlkop.
Op die: 24 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
Doves Begrafnisdienste, Randburg. 011-792-1404.
Donasies aan John Peattie House [vir Biddie Robinson] Rek.no.052076032, Tak k. 057525, SBZAZAJJ, Std. Bank, Longmarketstraat 188, Pietermaritzburg.

Dankdiens van: Van NIEKERK: (Oil) John: in lewe van: Centurion.
Vanuit die: NG Kerk, Eldoraigne, Henriweg.
Op die: 24 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Elite Begrafnisdienste, Centurion. 012-654-9902.


Soos in die Beeld van 24 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Verassingsdiens van: JANSEN: Izak, Stephanus: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Rietfontein-Noord.
Op die: 25 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: STEYN: Karel: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: Doxa Deo Kerk, Ooskampus, Atterburystraat.
Op die: 25 Nov.2004 om 13:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: VERBEEK: Mnr. Arend, Jan: in lewe van: Henley-on-Klip, Meyerton.
Vanuit die: Katolieke Kerk, Meyerton.
Op die: 26 Nov.2004 om 11:30. Verassing Privaat.
AVBOB, Meyerton. 016-362-1048. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 25 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: DIPPENAAR: Elsje, Francina:
HET plaasgevind vanuit die: NG Kerk, Rietfontein-Noord.
Op die: 24 Nov.2004. Teraardbestelling sal geskied op 26 Nov.2004 te Newcastle Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Moot. 012-330-0116/9. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: EMSLIE: Robert, Stanley: in lewe van: Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Eloffsdal.
Op die: 25 Nov.2004 om 13:00. Zandfontein Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: Jansen van RENSBURG: Jeremia, Jesaja: in lewe van: Theresapark
Op die: 26 Nov.2004 om 10:00. Heatherdale Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria-Noord. 012-565-4269. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: VELLOEN: Frederick, Johannes: in lewe van: Pretoria
Vanuit die: AGS Hercules.
Op die: 26 Nov.2004 om 11:00. Zandfontein Begraafplaas.
AVBOB, Pretoria. 012-327-3788. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: STEYN: Martha, Johanna, Jacomina: in lewe van: Boksburg.
Vanuit die: NG Kerk, Boksburg-Oos, h/v Paul Krugerstraat en 14e Laan, Boksburg.
Op die: 26 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Boksburg. 011-917-5041. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 26 Nov.2004.

Begrafnisse & Verassings:

Begrafnisdiens van: KRUGER: Eliza, Sophia, Johanna: in lewe van: Kookrus.
Vanuit die: AGS Kerk, Meyerton.
Op die: 26 Nov.2004 om 14:00. Meyerton Begraafplaas.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: OLIVIER: Andries, Jacobus: in lewe van: Kempton Park.
Vanuit die: Maranatha Kerk.
Op die: 29 Nov.2004 om 11:00. Zuurfontein Begraafplaas.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.

Begrafnisdiens van: KRUGER: Susanna: in lewe van: Boksburg. + 23 Nov.2004
Vanuit die: Geref. Kerk, Boksburg-Noord.
Op die: 01 Des.2004 om 11:00. Suidpark Begraafplaas.
Doves Begrafnisdienste, Boksburg. 011-917-5052.

Verassingsdiens van: Van Der MESCHT: Petrus, Jacobus: in lewe van: Parys.
Vanuit die: NG Kerk, Hoogland, Kempton Park.
Op die: 26 Nov.2004 om 14:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Kempton Park. 011-975-5845. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 27 Nov.2004.

Sterftes:

UNGARO, Elizabeth, Johanna; Ons geliefde moeder het heengegaan op 25 Nov.2004. Sy word diep betreur deur haar twee seuns

Giovanni en Tommaso. Mag God haar seën en haar in vrede laat rus.


Soos in die Beeld van 29 Nov.2004.

Begrafnisses & Verassings:

Begrafnisdiens van: GOUWS: Heila, Elizabeth: in lewe van: Drie Riviere.
Vanuit die: Geref. Kerk, Drie Riviere.
Op die: 29 Nov.2004 om 12:00. Jacobskop Bregraafplaas.
AVBOB, Vereeniging. 016-421-4054. Lid van die NBOV.

Gedenkdiens van: SMIT: Jeanette: in lewe van: Lynnwood, Pretoria.
Vanuit die: NG Kerk, Lynnwoodrif.
Op die: 30 Nov.2004 om 10:00. Verassing Privaat.
AVBOB, Pretoria-Oos. 012-460-3745. Lid van die NBOV.


Soos in die Beeld van 30 Nov.2004.

Begrafnisses & Verassings:

Verassingsdiens van: JORDAAN: Albertus, Jacobus, Johannes: in lewe van: de Bruinstraat 33, Ermelo.
Vanuit die: NG Kerk, Ermelo, Moedergemeente.
Op die: 30 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat
AVBOB, Ermelo. 017-819-2614. Lid van die NBOV.

Verassingsdiens van: LIEBENDERG: Grobbie: in lewe van: Ferndale.
Vanuit die: NG Kerk, Randburg-Suid.
Op die: 30 Nov.2004 om 11:00. Verassing Privaat.
Doves Begrafnisdienste, Randburg. 011-792-1401.

_______________________________________________________________________________

Symbols and abbreviations used:

* = gebore / born
+ = sterf /  died   
x = getroud / married   
# = begrawe / buried
d v = dogter van / daughter of   
s v = seun van / son of
AGS = Apostoliese Geloofsending / Apostolic Faith Mission
OA Kerk = Ou Apostoliese Kerk / Old Apostolic Church
Geref  Kerk = Gereformeerde Kerk / Reformed Church
NG Kerk = Nederduits Gereformeerde Kerk / Dutch Reformed Church
NH Kerk = Nederduits Hervormde Kerk / Reformed Church
AP Kerk = Afrikaanse Protestante Kerk / Afrikaans Protestant Church
RKK/RCC = Rooms Katolieke Kerk / Roman Catholic Church
PPK/PPC = Pinkster Protestante Kerk / Protestant Pentecostal Church.

  • Hits: 9462