Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2005 11 November

1 November 2005

Gelukwensings:

GROENEWALD, Liza. Verjaardag - 21 Jaar. Pappa,Mamma en Bianca

Sterfgevalle:

HAYWARD, Willem Oorlede Sondag 30 Okt. 2005. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders,
broers en susters. Begrafnisdiens Woensdag 2 Nov. 2005 14:00 PPK, h.v. Breë- en Fouriestr.,
Despatch. Jubileepark-begraafplaas,Uitenhage. AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066

KOK, Martin Oorlede Vrydag 28 Okt. 2005. Eggenoot van Irene; oupa van Justin, Thea;
kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 1 Nov. 2005 11:00 N G Kerk,
Chestnutstraat, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas.

SCHMIDT, Babsie Oorlede Saterdag 29 Okt.2005 89 jaar. Ami en kleinkinders. Verassingsdiens
Woensdag 2 Nov.2005 11:00 N G Kerk Lorraine. Alle donasies aan St Francis Hospice.
Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

VAN NIEKERK, Sannie. Na lang siekbed oorlede Vrydag 28 Okt. 2005. Kinders & kleinkinders.
Roudiens Woensdag 2 Nov.2005 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg,
Noordeinde. Verassing privaat. AVBOB., Alfred Jones 041 484 2731

2 November 2005

Sterfgevalle:

DU PREEZ, Estella Elizabeth (Stella). Oorlede Vrydag 28 Okt. 2005 in Port Elizabeth.
Eggenoot Phillip, kinders Liezl, Sonja, Phillip. Begrafnisdiens Donderdag 3 Nov. 2005 14:30
N G Kerk Bothasrus, Despatch. Ds P Kuhn. Despatch-begraafplaas.
AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

KILPATRICK, Anna Wilhelmina Greeff. Oorlede Woensdag 26 Okt.2005. Eggenoot en kinders.
Begrafnisdiens Vrydag 4 Nov. 2005 N G Moederkerk, Humansdorp 14:30. Humansdorp-begraafplaas DOVES, Pieter Williams 042 295 1663

VAN HUYSSTEEN, Stefanus Salamon (Fanie) Oorlede Sondag 30 Okt. 2005 op Despatch.
Eggenote Mien, seuns Chris, Stéfan, skoondogters, kleinseuns. Verassingsdiens Donderdag 3 Nov. 2005 11:00 N G Kerk Bothasrus,Despatch. Ds Danie Bosman. Verassing privaat.
AVBOB, Louise van Vuuren, 041 933 2039

VAN NIEKERK, Riaan (Tossie) Oorlede Saterdag 29 Okt. 2005. Roudiens Vrydag 4 November 2005
9:30 Volle Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. Verassing privaat.
Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

VAN ROOYEN, Johannes Lodewikus (Ouboet). Oorlede na lang siekbed Saterdag 29 Okt. 2005.
Vader van Tania en Robert, oupa van Amy, Darren en Rachel. Begrafnisdiens Vrydag 4 Nov. 2005
Milnertonhuis-kapel, Eerstelaan. Forest Hill-begraafplaas. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VERMAAK, Susanna (Sannie) Oorlede ouderdom 85 jaar 10 maande. Moeder, ouma en oumagrootjie. Roudiens Vrydag 4 Nov. 2005 10:00 Valleihof Tehuis vir Bejaardes, Kirkwood. Verassing privaat. J T SChooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 772 1668

Persoonlik:

I, Leoni LEE (born Kim MAY), am looking for my biological mother who was born on 16 June 1962,
gave birth to me on 1 June 1983 in the Livingstone Hospital.
Please call Elsaby at 084 757 1615 / 044 801 4335 if you have any info.

3 November 2005

Sterfgevalle:

JANSE VAN RENSBURG, Rina Na lang siekbed oorlede Maandag 31 Okt. 2005. Eggenoot, kinders
en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 4 Nov. 2005 11:00 Volle Evangelie Kerk PE-Noord, Suttonweg,
Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

In Memoriam:

MARITZ, Gerrit Anton (Gerrie) 03 November 1968 - 14 September 2005. Oorlede skietvoorval aan diens. Eerste verjaardag. Ouers, broers en susters, vriendin, Natasha en dogtertjie Jessica.

4 November 2005

Sterfgevalle:

DOUBELL, Marius. Oorlede 2 Nov. 2005. Ouers, susters, broers.
Simpatie van Anton, Pam, Michael, Lowella en Charmaine.

FISHER, Hendrina Josephine. Oorlede Maandag 31 Okt. 2005 89 jaar. Gedenkdiens Morawiese kerk, Bellville-Suid Saterdag 5 Nov.2005 09:00. Begrafnisdiens Salem Morawiese kerk, Highfieldweg, Schauderville, Port Elizabeth Saterdag 12 Nov.2005 09:00. Donasies vir Elm Home vir minderbevoorregte kinders. Dogter en skoonseun, Euphemia, Stanley en suster Hester.
Harmony Begrafnisdienste,Bellville 021 951 7775

HANSEN, Anna (née LANDMAN). Oorlede Woensdag 2 Nov. 2005. Dankie Ouma, tannie Girt, ouma Katrien en familie vir maande se opoffering. Diens Saterdag 5 Nov.2005 10:00 N G Moederkerk, Noordeinde. Seuns, skoondogters en kleinkinders.

THERON, Abraham Christoffel (Ampie). Oorlede Woensdag 2 Nov. 2005. Eggenote Max,
kinders Hannes, Piet, Appie, Christo, Sonja, Ricka, skoondogters, kleinkinders. Begrafnisdiens
Saterdag 5 Nov.2005 14:00 N G Kerk Heideveld, Rowallanpark, Forest Hill-begraafplaas.
Memorial Funeral Home 041 581 0224

VAN WILLING, Nicolene (geb. ARNOLDS) Oorlede Dinsdag 1 Nov. 2005.

In Memoriam:

HOLTZHAUSEN, Sylvia. Een jaar. Eggenoot Gert, kinders Elrine, Adeline en Willie, kleinkinders
Morné, Nadia, Danel en Gert

LANDMAN, Selwyn 20.12.1984 - 04.11.2004 Een jaar. Adelle.

5 November 2005

Sterfgevalle:

DOUBELL, Marius. Oorlede Woensdag 2 Nov.2005. Sharon, Marcell, Sandy en Marthinus. Begrafnisdiens Maandag 7 Nov. 2005 10:00 Lewende Woord Bediening, Swartkops. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

JANSEN VAN VUUREN, Jacobus Jeremia. 12.07.1939 - 03.11.2005. Oorlede Donderdag 3 Nov. 2005 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Maandag 7 Nov. 2005 Hervormde Kerk, A D Keet-weg, Jeffreysbaai 16:00. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

OLIVIER, Ockie. Oorlede Donderdag 3 Nov.2005. Eggenote Marie, kinders, kleinkinders. Roudiens
Maandag 7 Nov. 2005 14:00 N G Kerk, Walmer, 4de Laan. Verassing privaat.
Memorial Funeral Home 041 581 0224

SCHLEMMER, Desmond. Van Gillespiestraat 14, Valleisig, Uitenhage. Oorlede 02 Nov.2005 by
Rosa Munch Ouetehuis. Verassingsdiens Elim Assembly of God Kerk Maandag 7 Nov.2005 15:00
Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam:

ROSCHERR, Boetie. Eerste verjaardag. Eggenote Meisie, kinders Willie, Johan, Rosslyn, Ivy,
Adriaan en kleinkinders

SAAIMAN, Dolf . Eerste verjaardag 5 November. Vrou Anna en dogter Bianca.

Gelukwensings:

MATOE, Davidene. Vierde verjaardag. Daddy, Mummy en Boeta

8 November 2005

Geboortes:

GOUWS, Vir Riaan en Natasha, dogter Rizaan, St Georges-hospitaal Saterdag 5 November 2005

Sterfgevalle:

LÖTTER, T. A. (Doors). Oorlede Sondag 6 November 2005, Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Woensdag 9 November 2005 14:00 Afrikaanse Protestantse Kerk, Van Eckstraat,
Lorraine. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, 041 484 2731.

PIETERSE, Daniël Joseph Spenser. Oorlede Vrydag 4 Nov.2005. Ouers, boeties en sussies.
Begrafnisdiens Woensdag 9 Nov.2005 10:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas.
AVBOB, Alfred JOnes 041 484 2731

SCHEEPERS, Jacobus Johannes (Kobus). Oorlede Saterdag 5 Nov. 2005. Eggenote Helena, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 9 Nov.2005 11:00 N G Kerk Newtonpark, Mowbraystraat.
Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred JOnes 041 484 2731

WELGEMOED, Carl Reyneke (Oom Kallie). Oorlede Saterdag 5 Nov. 2005. Eggenote, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 10 Nov.2005 Nederduitse Hervormde kerk, h.v. Van der Graaff-en Sangirostraat, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage 15:00. Jubileepark-begraafplaas. DOVES,Tania Vosloo 041 9921349

In Memoriam:

BARNARD, John. Verjaardag 8 November. Oorlede 1 Desember. Joey, Chris en kinders.

MYBURGH, (NAUDE) Linette (Lynn). Een jaar 8 November. Ouers, Elmarie, Lindie, Charl, Sydney
en Hennie.

9 November 2005

Sterfgevalle:

GERBER, Mariska. Oorlede Saterdag 5 November 2005. Ouers en broer. Begrafnisdiens Donderdag 10Nov. 2005 10:00 N G Kerk Hoogland. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

POTGIETER, Tersia. Oorlede Maandag 7 Nov. 2005. Moeder en familie. Begrafnisdiens Donderdag
10 Nov.2005 15:00 N G Kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 9921349

In Memoriam:

JAFTA, Lena. Drie jaar. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, familie en skoonseuns.

OELOFSE, Nico. 09.11.1954 - 09.04.2004. Tweede verjaardag. Yolanda, Leon, Deandre & Megan.
Corrie, kinders en kleinkinders.

Geboortes:

OTTO, Bendre en Lorinda se dogter, Mia, gebore 7 Nov.2005 St Georges-hospitaal.
Dank aan dr P Potgieter.

10 November 2005

Sterfgevalle:

COETZEE, Oswald.Begrafnisdiens Saterdag 12 Nov.2005 12:00 Ou Apostoliese kerk, Soudienweg.
Noordeinde-begraafplaas. Prestige FuneralHome 041 453 7661

DANOHER, Rita. Oorlede in Greenacres-hospitaal 8 Nov. 2005 86 jaar. Patrick, Kevin, Riaan,
Adele (Tiny), Johanna en kleinkinders.

KOEKEMOER, Johanna. Van Couldridgesingel nr. 1. Oorlede Dinsdag 8 Nov. 2005. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 12 Nov. 2005 11:00 N G kerk Winterhoekpark, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066

VAN DER VYVER, Dienkie. Oorlede Sondag 6 Nov.2005. Kinders, kleinkinders en suster.
Begrafnisdiens Vrydag 11 Nov.2005 14:00 N G kerk, De Duin, La Rocherylaan, Humewood.

VAN NIEKERK, Fanie (Klein Das). Oorlede 8 Nov.2005. Vrou Antionette, kinders Wouter & Nadia,
broers Freddie & Waldo en suster Annemarie.Roudiens Vrydag 11 Nov. 2005 15:00 Van Stadensrivier N G Kerk, St Albans

WHITTAL, Walter John. Oorlede Dinsdag 8 Nov. 2005 na lang siekbed. Eggenote, dogter en kleindogter. Diens Saterdag 12 November 2005 Cornerstone Metodiste kerk, Derdelaan, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas.

In Memoriam:

SMITH, Vernon. Ons seun en broer, 24 jaar op 10 November.

11 November 2005

Sterfgevalle:

ALBERTS, Elsie. (Van Wykstraat, Westering) Oorlede Woensdag 9 Nov. 2005. Seun, dogters, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Nov.2005 10:00 N G kerk, Lorraine.
Forst Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

KILLIAN, Florrie (Aunty Nanny) 85 jaar. Begrafnisdiens saterdag 12 Nov. 2005 13:30 Roselane Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam:

DU PIESANIE, Boetie. Vier jaar. Vrou Meisie en familie

JONCK, Franswha. Eerste verjaardag. Ria, Hennie en Marizaan.

ROACH, Juandre. Tweede verjaardag. Papa, Mamma, Oupa, Ouma en familie

Geboortes:

VAN DYK, Emile. Gebore Donderdag 3 November 2005 vir Clinton en Leonette. Dank aan Dr Potgieter

Gelukwensings:

LOOTS, Jean-Piérre. Geluk met 16de verjaardag. Ma, Pa, boeties en Mikaria Waters.

12 November 2005

In Memoriam:

BESSINGER, Daniël Samuel. Drie jaar. Hasie, Petrus, Cynthea, Colleen, Vannie, Eugene en kleinkinders.

OLCKERS, Vida Rachel. Twee jaar 12 November. Kinders en kleinkinders.

ZEELIE, Hendrik Petrus. 22.12.1931 - 12.11.2004 Kinders en kleinkinders Amanda, Andrew, Chantal, Jean en Cindy, Monica,Tokkie, Nadia, Ryno en Zander.

15 November 2005

Sterfgevalle:

ATA, Jurgens Schoeman. Oorlede Donderdag 10 Nov.2005 op Uitenhage. Begrafnisdiens Donderdag 17 Nov. 2005 10:00 Rosa Munch-ouetehuis, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchens 041 9921349

BARKHUIZEN, Marie. Oorlede Donderdag 10 Nov. 2005 in Port Elizabeth. Kinders Belinda, Theo, Venessa, moeder Meisie, suster Retha, swaer Dirk, skoonseun Morné, skoondogter Maritza, kleinseun Jeandré. Verassingsdiens Woensdag 16 Nov. 2005 11:30 N G kerk Bothasrus, Despatch. ds. P Kuhn. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

BASSON, Fanie. Oorlede Woensdag 9 Nov. 2005. Eggenote Elmarie en seun Daniel.
Begrafnisdiens Donderdag 17 Nov.2005 11:00 N G kerk Nooitgedacht. Forest Hill-begraafplaas.
First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ENSLIN, Johannes. From Carridgeway, passed away on Sunday 13 Nov.2005. Jan, Suzanne.
First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HILL, Elana. Aan Bernard, Chalani (9), Chloe (3), Mnr & mev van Staden en mnr Hill senior.
Simpatie van Raymond, Sonja, Nicole en Clarissa, ook van Charles & Mandy, Mark & Hylette, Sonja,
Patrick, Janiel en personeel van Neybys.

NORTJE, Pierre. Oorlede Sondag 13 Nov. 2005. Eggenote Alet, kinders Marise en Juanita & kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 16Nov. 2005 15:00 N G Kerk St. Leonardsweg, Algoapark (Ashfordstraat 1) Verassing privaat. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399.

SENEKAL, Meisie. Tragies oorlede Woensdag 9 Nov.2005. Eggenoot Ferdi, kinders en kleinkinders.
Begrafnisdiens Saterdag 19 Nov.2005 15:00 N G Kerk, Sydenham-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

VAN VUUREN, Oerie. Oorlede Vrydag 11 Nov. 2005. Kinders en kleinkinders.
Verassingsdiens Donderdag 17 Nov. 2005 11:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leur-singel, Algoapark. Verassing privaat. Algoa begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

Gelukwensings:

GOLIATH, Althea. 21ste verjaardag. Pappa, Mamma, Brandall & Alveria.

16 November 2005

Sterfgevalle:

BOTHA, Louis. Oorlede Maandag 14 Nov. 2005. Eggenote Dulcie, kinders Desiré en Louis.
Begrafnisdiens Woensdag 16 Nov. 2005 11:30 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer.
Forest Hill-begraafplaas. Memorial Funeral Home 041 581 0224.

FERREIRA, Boetie Paul. Oorlede 13 Nov.2005. Gedenkdiens 18 Nov. 2005 N G Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Van Ikey, Leon en Ferreira-familie.

HILL, Ulana. Tragies oorlede (motorongeluk) Maandag 14 Nov. 2005. Eggenoot en twee dogters.
Roudiens Donderdag 17 Nov. 2005 14:00 St Peters Congregational Church, Walterstraat, Charlo
Verassing privaat. AVBOB 041 484 2731. Ook simpatie van Marnus, Maquerite, Ma-Elca, Marqueli, Maliska.

MEYER, Cornelius Petrus (Peet) 12.06.1942 - 13.11.2005. Oorlede op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders en 3 susters. Roudiens Donderdag 17 Nov. 2005 12:00 N G kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Donasies St Francis Hospice.
Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

ROBERTS, Stanley Lloyd. Verassingsdiens Centenary Metodistekerk, Edwardstraat, Vrydag 18 Nov. 2005 14:00. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Dalene. Oorlede Saterdag 12 Nov. 2005. Begrafnisdiens Woensdag 16 Nov. 2005 14:30 St Marks kerk, Westering. Frans, Christina, susters, swaers.

SWIEGELAAR, Joey. Oorlede Sondag 13 Nov. 2005. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Donderdag 17 Nov.2005 13:00 N G kerk, Van Stadensrivier. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

In Memoriam:

BARENDSE, Mentoor. Nege jaar. Vrou Maria, kinders en kleinkinders.

BESTER, Peter William (Peet). Drie jaar. Pa, Ma, Andries, Lizelle en Daniël

BUCHNER, Sedric. Vier jaar. Ouers, broers en suster.

Dankbetuigings:

GERBER, Mariska. Ons dogter. Dankie vir simpatie. Pierre, Esme en Dewalt.

17 November 2005

Sterfgevalle:

BEER, Gerrie. Simpatie aan Marie,Thea, Karin. Van George, Ria, Herman, Yolanda, Simoné, Angelique, Pieter, Riana en Dannika.

GOUWS, Peter Johannes (Williams Hunt, Uitenhage) 18.05.1935 - 15.11.2005. Skielik oorlede op Humansdorp. Eggenote Tina, kinders Melinda, Morné, Werner. Begrafnisdiens Vrydag 18 Nov.2005 15:00 N G kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Jeffreys Munisipale-begraafplaas. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

In Memoriam:

KLEINHANS, Daniël Johannes. Verjaardag. Dogters Linda, Dennelien en Sandra.

Dankbetuigings:

HOLMES, Ina Oorlede 17 September 2005. Dankie aan St Georges-hospitaal, dr Malan en personeel, Cuyler-kliniek, dr Msulwa en personeel, dr Skein, dr van den Berg, Petro Kilian, skoonma Marietjie Landman, ouers Marita en Willy Holmes (van Rayton, Pretoria). Ook Ina se susters Anita Potgieter, Maré Strydom en broer Stoffel Landman. Eggenoot Rufett Holmes.

Huldeblyk:

SENEKAL, Elizabeth Enola (Meisie) (née RALPH) Oorlede 8 November 2005 naby Bloemfontein. Sy en haar man, Ferdi, was saam op pad vanaf P E na Johannesburg, toe hulle deur die vrag van 'n aankomende swaarvoertuig getref is. Albei was langafstand-swaarvoertuigbestuurders by BB Vervoer, Port Elizabeth. Meisie het as busbestuurder by Johannesburg Munisipaliteit begin werk. Sy en Ferdi het ook in Noordwes en Botswana as swaarvoertuigbestuurders gewerk. Dit was vir werknemers van ons maatskappy 'n eer om te kon sê dat Meisie by ons werksaam was Personeel, BB Vervoer.

18 November 2005

Sterfgevalle:

ALLERS, Ellen. Oorlede Sondag 13 Nov.2005. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 18 Nov.2005 14:00 N G kerk Dagbreek gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. Kontaknr. 041 933 1450

BEER, Gerrie. 09.02.1935 - 15.11.2005. Oorlede op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders.
Roudiens Saterdag 19 Nov.2005 11:00 N G kerk Oos, Humansdorp. Geen blomme op versoek.
Donasies aan St Francis Hospice, Piet Uysstraat, Humansdorp. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

HUMAN, J D W (Johan) Oorlede Dinsdag 15 Nov.2005. Eggenote Rita, kinders Retha & Elizabeth, kleinkinders Louis & Mariëtte. Gedenkdiens Vrydag 18 Nov. 2005 N G kerk, Boesmansriviermond. Verassing privaat.

MOOS, Lawrence. Oorlede 11 Nov. 2005. Begrafnisdiens 19 November 2005 10:00 vanaf die huis; 11:00 vanuit die Union Congregational kerk, Patensie. Inligting: Kontak Estelle 073 360 0944

NEIL, Helena Cronje. Verassingsdiens Maandag 21 Nov. 2005 10:00 Milnertonhuis-kapel.
Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

19 November 2005

Troudagvierings:

HASIE, môre is ons presies 1 jaar getroud, en raai wat... Dit was die beste jaar van my lewe.
Jy volmaak my, my lewe en al my drome, vir jou sal ek altyd liefhê.

Sterfgevalle:

DE VOS, Anna. Oorlede Donderdag 17 Nov.2005. Dogters Hendrica en Dawn, skoonseun Reggie, kleinkinders Gavin & Dean-Rae. Begrafnisdiens 23 Nov. 2005 11:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer. Foerst Hill-begraafplaas. Memorial Funeral Home 041 581 0224

WINDSOR JAMES BURNESS (Boeta). Oorlede Woensdag 16 Nov. 2005. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer en susters. Reëlings: C B Van Willing Begrafnisonderneming.

22 November 2005

Sterfgevalle:

NIEMAND, Pieter. Oorlede 18 Nov. 2005. Eggenote en susters. Verassingsdiens 25 Nov. 2005 15:00 N G Kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. Op versoek geen blomme, donasies aan EE-groep, N G Kerk Winterhoek.

RELLING, Hein. Oorlede Vrydag 18 Nov.2005. Eggenote, kinders, kleinseun en susters.
Roudiens N G kerk Jansenville Woensdag 23 Nov. 2005 14:00. Hannetjie, Otto, Sarita en Heinz.
AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066

SPAMER, Elizabeth (Betsie). Oorlede Vrydag 18 Nov.2005. Seun Gert & Diana, kleinkinders Mareli & Nadia, Regard. Ook suster en swaer Grieta & Dick. Begrafnisdiens Donderdag 24 Nov.2005 14:00 N G Kerk, Algoapark. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399

TUCKER, Stanley Mark. *11.04.1934 Oorlede Sondag 20 Nov. 2005 in Humansdorp. Vrou Melda, dogters Dorettha, Cathy, Senobia en families. Begrafnisdiens Vrydag 25 Nov.2005 11:00 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

VAN JAARSVELDT, Madelyne. Skielik oorlede Sondag 20 Nov.2005 35 jaar. Eggenoot en kinders.
Begrafnisdiens oensdag 23 Nov. 2005 15:00 N G Kerk Oos-gemeente, Uitenhage.
Jubileepark-begraafplaas. OoskaapBegrafnisdienste 041 992 5704

VAN ZYL, Stella Maris.(VAN WYK) Gebore 01.04.1935 op Kamieskroon, Namakwaland.
Oorlede Woensdag 16 Nov.2005 op Humansdorp. Eggenoot Japie, kinders Welma en Gerrit, skoonseun Mark, kleinkinders Stelmarie, Arike, Elmien en Gerrit. Begrafnisdiens Dinsdag 22 Nov.2005 Volle Evangelie kerk, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas Humansdorp. AVBOB, 0432 291 1230.

Dankbetuigings:

HILL, Ulana. Dankie vir ondersteuning. Bernard, Chalani en Chlóe Hill, Van Staden-familie.

In Memoriam:

DE JAGER, Joey. Eerste verjaardag. Conrad, Marlene, Morne, Conrad jr. en Marlandie.

23 November 2005

Sterfgevalle:

BESTER, Deon. Skielik oorlede Dinsdag 22 Nov. 2005 . Eggenote Suzette, Van Niekerk- en Bester-families, Lacett, Brenda, Lenay en Rico.

HARMSE, Petrus Jacobus *18 Aug. 1921. Oorlede Sondag 20 Nov.2005 in Humansdorp. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Saterdag 26 Nov.2005 in Amala Versorgingsoord, Jeffreysbaai om 10:00. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

MARKS, M J P (Tienie). Oorlede Maandag 21 Nov. 2005. Dogter Lynette, Bruce, Toni-Lynne, Robyn, die Lilfords en Marius Marks. Verassingsdiens Vrydag 25 Nov. 2005 13:00 Victoria Park-krematoriumkapel Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

SMITH, Mike. Skielik oorlede Saterdag 19 Nov.2005. Vrou, dogter, seun, kleinkind, moeder, suster, broer. Roudiens Donderdag 24 Nov. 2005 14:00 N G kerk Despatch-Noord. Verassing privaat.
AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066

VAN COLLER, André. Skielik oorlede Sondag 20 Nov. 2005. Eggenote en familie.
Begrafnisdiens Donderdag 24 Nov. 2005 11:00 Herlewingsentrum, Youngpark. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

In Memoriam:

ABRAHAMS, Attie. Twee jaar. Laurette.

24 November 2005

Sterfgevalle:

DE WET, Hendrik Petrus. In lewe van "Ebenhaezer", Hofmeyer. Tragies oorlede in Cradock-distrik Dinsdag 22 Nov. 2005 60 jaar. Eggenote Anita, susters, Magdaleen & Hendrik Griesel, Delene Engelbrecht & families. Diens Maandag 28 Nov. 2005 10:00 N G kerk, Hofmeyer. Teraardebestelling "Ebenhaezer". Hofmeyer. Reëlings: Stone & Seun Begrafnisondernemers, Queenstown 045 838 1347

NIEMAND, Pieter (Schalk) (Oom Schalkie). Oorlede 18 Nov.2005. Eggenote, susters; suster Kay; Lynette, Nico, Pieter, Lenel, Bonita, Liesl, Lenel Jr., Jaco en Amorette. Verassingsdiens 25 Nov.2005 15:00 N G kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. Donasies aan EE-groep, N G kerk, Winterhoek.

In Memoriam:

BEHR, David. (Dawid). Een jaar. Eggenote Joyce en Boetie; Marius, Charmaine en kleinkinders; Baba, Errol, kleinkinders en agterkleinkinders; André, Karin en kinders.

KAPP, Jeofrey Jakobus. Drie jaar. Susie, Maryna, Gerhard, Tertia, Manie en Ilana en gesinne.

25 November 2005

Sterfgevalle:

ELS, Joey. Oorlede Woensdag 23 Nov.2005 op Despatch. Kinders Pierre, Nanie, Vroutjie, Toelie, Faansie, Sharlene, broer Hannes, skoonkinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 28 Nov. 2005 N G Ker, Despatch-Suid 14:00. Ds Deon Binneman. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

BURNESS, Windsor James. 27.04.1947 - 16.11.2005. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 26 Nov.2005 11:00 Roselane kerk. Jubileepark-begraafplaas.

In Memoriam:

MATTHEWS, Saul Joseph. Twee jaar. Tinka, Cindy en kleinkinders.

26 November 2005

Sterfgevalle:

BERTOLANI, Vincenzo. (voorheen van Eastcape Reinforcing) Oorlede Donderdag 24 Nov.2005
Begrafnisreëlings: Werner, First Avenue Funeral Home

In Memoriam:

BOTHA, Doreen. Derde verjaardag. Eggenoot Hannes, kinders en kleinkinders

DE LANGE Jan (Poen). Derde verjaardag 27 Nov. Eggennote Hettie, kinders, kleinkinders en aangetroude kinders.

KAPP, Lizelle. Mondigwording. Thys, Denise, Barbara, Debbie, Andre, Lizette, Lisa.

TAYLOR, Steven. 06.01.1955 - 27.11.2003. Marie en Sanel.

28 November 2005

Sterfgevalle:

SCHEEPERS, Heyla. née BAKKES (Eggenote van wyle Joy Scheepers, vroeër van Alexandria). Oorlede Donderdag 24 Nov. 2005 88 jaar. Johannes, Annerose en kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 28 Nov.2005 11:00 op Alexandria. Navrae: 041 961 0757 & 083 239 8726

VERMAAK, Petro. Oorlede Woensdag 23 Nov.2005. Kinders Danny, Elize, skoondogter Yolandé, skoonseun Kenneth, moeder Kotie, kleinkinders Anneke & Talana. Begrafnisdiens Dinsdag 29 Nov.2005 14:00 N G kerk Dagbreek, Despatch. Despatch-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchins 041 002 1349

In Memoriam:

STOLTZ, Mannetjie (MMM) Vier jaar. Dogter Monique, Ma, Salomie en gesin en George.

29 November 2005

Sterfgevalle:

BERNARD, Frieda. Skielik oorlede Saterdag 26 Nov.2005. Willie, kinders en kleinkinders.
Roudiens Woensdag 30 Nov.2005 11:00 Victoriapark-krematoriumkapel. Verassing privaat.
AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

DE CRUZ, Johannes Louis. Oorlede 24 Nov.2005 in St George's hospitaal. Begrafnisdiens AGS Kerk, Despatch Dinsdag 29 Nov. 2005 14:00. Despatch-begraafplaas. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

GOOSEN, Sally (voorheen HOLTZHAUSEN). Saterdag 26 Nov. 2005 op Despatch. Eggenoot Gideon, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 30 Nov.2005 11:00 N G Kerk Dagbreek, Despatch. Ds Jan Vermeulen. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

GOUWS, Mike. (van Somerset-Oos) Oorlede Saterdag 26 Nov.2005. Eggenoot van Lettie en vader van Amanda, Leon, Sandra, Sonja, Petro, Maryke en gesinne. Diens Donderdag 1 Desember 2005 15:00 N G Kerk, Somerset-Oos.

SIMPSON, Sandra née SNYMAN. Vrou en vriendin van Alaan, ma van Denise Ann Venter en Jillian Selma Black, ouma van Dylan, Joshua, Robin en Kaylin. Verassingsdiens Woensdag 30 Nov. 2005 13:30 St Mark's Congregational kerk. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DER VYVER, Bettie. Wessel en Anne-Marié, Annarie, Elana en Nicola, Minnie en Johan, Johan, Stephan, Mia en Adreas, Cecelia, Philip, Jackie en Catherine. Dankseggingsdiens Donderdag 1 Des. 2005 10:30 Geluksoorde Huis, Stellenbosch. Verassing privaat. AVBOB, 021 887 3136

VISSER, Anna Katriena. Oorlede Maandag 28 Nov. 2005. Kinders en kleinkinders. Roudiens Donderdag 1 Desember 2005 10:00 N G kerk Algoapark-gemeente (St Leonardsweg) Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

In Memoriam:

MULLIGAN, Patrick (Piet) Een jaar. Sy kinders.

30 November 2005

Sterfgevalle:

ALLERS, Jacobus Petrus (Kosie). Oorlede Saterdag 26 Nov. 2005 op Despatch. Eggenote Margie, dogter Doreen, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Des.2005 15:00 N G kerk Bothasrus, Despatch. Ds Danie Bosman. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

FERREIRA, Piet. Na lang siekbed oorlede Maandag 28 Nov.2005. Eggenote Veronica, Lianda, Conrad, Anton en Symantha en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 1 Des.2005 11:00 N G kerk, Nooitgedacht. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

FITCHAT, Tom. Van die plaas Kastaiing, Uitenhage. Oorlede 27 Nov. 2005. Begrafnisdiens N G kerk Moedergemeente Saterdag 3 Des.2005 11:00. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

FOUCHE, Gertruida Elizabeth (Gertie). Van Seaview-woonstelle,Kabegapark. Oorlede Sondag 27 Nov. 2005. in Livingstone-hospitaal. Kinders, kleinkinders,agterkleinkinders. Diens Donderdag 1 Des.2005 11:00 vanuit Lede in Christus gemeente, Williamstraat, Cotswold. Verassing privaat. Navrae: Bossies 084 792 0442

GERBER, Jacob Johannes. Oorlede Saterdag 26 Nov.2005 67 jaar. Kinders, kleinkinders.
Begrafnisdiens Donderdag 1 Des.2005 11:00 AGS gemeente, Amperbostraat, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. Reëlings: P W Killian & Seuns 041 992 5704

McNICOL, John Robertson (Dr John) of Bedford. Passed away at Adelaide Hospital Sunday 27 November 2005. Husband of Ruth, father to Torquil, Bruce and Abigail, son and brother to Mandy, Paul and David. Memorial service Friday 2 Dec.2005 at 11:00 Presbyterian Church, Bedford. Donations to SPCA Bedford. Von Der Decken Funeral Directors, Fort Beaufort 083 283 3807

NEL, Johan Coenraad. Oorlede 28 Nov. 2005 by sy ouerhuis op Despatch. Marina, Adré, Jaco. Begrafnisdiens N G kerk Lorraine Vrydag 02 Des. 2005 11:00. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam:

GOUWS, Johanna. Drie jaar 30ste Nov. Mammie; Sidney, Tia, kinders, broer en susters; Petrus, Martha en kinders.

JACOBS, Hannetjie. Eerste verjaardag.Renaldo, Ma en Pa, Annemarie, Marthinus en Anna, Dina en Jeffrey,
Ernest en Anchen

TERBLANCHE, Mornay. 28 jaar oud op 30 Nov. Ouers Joey en Fanie Terblanche.

Gelukwensings:

OERSEN, Eleanor. 21 jaar oud. Oersen-familie.

  • Hits: 10185