Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2005 12 December

1 Desember 2005

Sterfgevalle:

NEL, Johan Coenraad (Coenie) 23.08.1953 - 28.11.2005. Marina, Adré, Jaco. Begrafnisdiens Vrydag 2 Des 2005 11:00 N G Kerk Lorraine, Marnelaan.

VAN RENSBURG, Ben. Oorlede Sondag 27 Nov.2005. Kinders Nico en Annemarie, Pierre en Anneline, Marius en Mariaan, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 2 Des. 2005 10:00 N G Kerk, Mowbraystraat, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399

2 Desember 2005

Dankbetuigings:

POTGIETER,Tersia. Minnie Swanepoel en Erika

VAN COLLER, André. Dank aan Greenacres hospitaal, Pastoor Almero van Rensburg, familie en vriende vir simpatie en bystand. Charlotte van Coller.

Sterfgevalle:

ANDREW, Elsie 47 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 3 Des.2005 12:00 Enon-gemeenskapsaal. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

APPELS, Francis 73 jaar Begrafnisdiens Saterdag 3 Des.2005 Dalestraat Congregational Church. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FORBES, Kate Louisa 89 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 3 Des.2005 11:00 Roselane Congregational Church. Van Willing Begrafnisdienste041 988 1919

MALAN, Rina (RADEMEYER). Oorlede Woensdag 30 Nov.2005. Elsa, Sonia, Pieter, Nicolette. Begrafnisdiens Saterdag 3 Des.2005 10:00 N G Kerk, PE-Wes, 5de Laan, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. Memorial Funeral Home 041 581 0224.

MEYER, Magdelene 64 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 3 Des.2005 14:00 Uitenhage Congregational Church. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MULDER, Marelda Nicolene. Tragies oorlede 20 November 2005. Pa & Ma

VAN NIEKERK, S B (Bennie) Oorlede Donderdag 1 Des.2005. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 5 Desember 2005 15:00 N G Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 9921349

3 Desember 2005

Troudagviering:

GOOSEN, Johannes en Josien (voorheen van Uitenhage) 60ste huweliksherdenking op 8 Desember Piet, Ina, Johnnie, Ignis en Leon.

Gelukwensings:

KLEYN, Marius. 40 jaar op 4 Desember. tannie Lorens, tannie Tina en Jaun-Marie.

Sterfgevalle:

BREYTENBACH, Emmanuel. (Boetie) *01.05.1978. Tragies oorlede Dinsdag 29 Nov. 2005. Moeder, broer, susters, Jessica. Begrafnisdiens Maandag 5 Des.2005 14:00 Gemeente van Christus, Smartstraat, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

TURKSTRA, Jacob. 72 jaar. Oorlede Woensdag 30 Nov. 2005. Vrou Corrie, kinders Corine, Leteke, Sybren, Annelise, Paul, Anneke, Francois, Hedzer, en Lize en kleinkinders. Teraardebestelling Maandag 5 Des. 2005 10:00 Forest Hill-begraafplaas; roudiens 11:00 Gereformeerde kerk, Southeystraat, Adcockvale, P E. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

VILJOEN, Myrtle Magdalene. Oorlede Donderdag 1 Des.2005 op Uitenhage. Kinders Colette, Johan, Magnus, Hugo, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 5 Des 2005 10:00 Aandmymering-ouetehuis, Uitenhage. Ds Corné Slabbert. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

5 Desember 2005

Sterfgeval:

HERSELMAN, Jacobus Gerhardus. Oorlede Donderdag 1 Des. 2005. Kinders en kleinkinders.
Roudiens Dinsdag 6 Des. 2005 10:00 Avbob Kapel, h/v Hancock- en Harrowerstraat, Noordeinde.
Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

6 Desember 2005

Sterfgevalle:

FERREIRA, Willem Johannes. (Oom Willie) * 19.06.1923. (Voorheen van Protea Slaghuis) Oorlede Vrydag 2 Des. 2005. Eggenoot, vader en oupa. Deen, Jeanette, Christo, Charmelle, Jacques en kleinkinders; Ook Desmond en Ria. Clive en Irene. David en Miriam. Begrafnisdiens Woensdag 7 Des. 2005 11:00 Maranatha Christelike Sentrum, Haroldweg, Charlo. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

HUME, David John Keer. 09.08.1939 - 03.12.2005 A gathering will be held for all who knew and loved him. Thursday, 8 December 2005, Willowmore.

JOUBERT, Jan. Oorlede 02 Des.2005. Vrou Alice, dogter Cynthia, seun Humphrey en Boetie. Roudiens Woensdag 7 Des.2005 10:30 Memorial-kapel, Heughweg 86, tussen 4de en 5de Laan, Walmer. Memorial Funeral Home 041 581 0224

WESSELS, Klaas. Oorlede Saterdag 3 Des.2005. Vrou Joey, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 7 Des. 2005 12:00 N G kerk, Newtonpark, Mowbraystraat. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

Dankbetuigings:

MALAN, Rina (RADEMEYER). Dankie vir omgee. Van Elsa, Sonia, Pieter, Nicolette en gesinne.

7 Desember 2005

Sterfgevalle:

JANSE VAN VUUREN, Martin (Perre). Oorlede Dinsdag 6 Des 2005 op Uitenhage. Eggenote, seuns, skoondogter. Roudiens Donderdag 15 Des.2005. Verassing privaat. DOVES, Mark Hitchens 041 9921349

VORSTER, Willem Adriaan. *02.12.1940. Oorlede Sondag 4 Des. 2005 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders. Roudiens Donderdag 8 Des. 2005 N G kerk Oos, Humansdorp 16:00. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

Gelukwensings:

FELIX, Revaldo. Drie jaar oud. Ouma, Oupa,Boeta en Antie

Dankbetuigings:

FITCHAT, Tom. 1942 - 2005. Dankie vir bystand. Alet, Mari-Lize, Zuska, Paul en kleinkinders.

8 Desember 2005

Sterfgevalle:

DE VOS, Ria. Oorlede Sondag 4 Des. 2005 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 9 Des.2005 14:00 AGS kerk Kensington. Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399

GROENEWALD, Francois Jacobus (Fransie). 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Des.2005 11:00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 772 1668

SWANEPOEL, Lourens Marthinus (Martin) (Swannie). Verassingsdiens Vrydag 9 Des.2005 11:00 N G kerk Lorraine. Verassing privaat. Sannie, Willie en Sybel, Niël en Celesté en kleinkinders, Riccardo, Liezahn en Ashton. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam:

KOTZÉ, Rina. Een jaar op 8 Desember. Man Hans, kinders Garfield, Riana en Mignon en vriend Arrie.

Dankbetuiging:

TUCKER, Stanley Mark. Dank vir simpatie. Melda, Dorettha, Cathy, Senobia en families

9 Desember 2005

Sterfgevalle:

JOUBERT, Pieter. *12.11.1932 Oorlede 6 Des.2005 Marie en kinders, De Wet, Suereida, Schalk, Amey, kleinkinders Wentzel en Wilmarie en Pieter. Gedenkdiens op Nature's Valley Dinsdag 13 Des. 2005 11:00.

OELOFSE, Cornelius Petrus (Boetie. Oorlede Donderdag 8 Des. 2005 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 12 Des.2005 14:00 N G kerk Suid, Despatch Despatch-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchins 041 992 1349

MARAIS, Prof. Gerrit van Rooyen. *20.12.1927. Oorlede Woensdag 7 Des. 2005 op Patensie. Familie, vriende en oudstudente. Roudiens Maandag 12 Des. 2005 10:00 Victoriapark-krematoriumkapel, Port Elizabeth. Kontakpersoon: 082 694 4936. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

SMIT, Jan Johannes. * 16.10.1938 Oorlede Donderdag 8 Des. 2005 op Patensie. Eggenote, kinders en kleinkinders. Roudiens Maandag 12 Des. 2005 10:00 N G kerk Gamtoosvallei. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

In Memoriam:

JACOBS, Len. Drie jaar op 9 Desember. Eggenote, kinders, skoonouers.

Dankbetuigings:

HUMAN, J D W (Johan) Dankie vir onde steuning en simpatie. Rita en dogters

KOEKEMOER, Johannie Annie. (Couldridgesingel 1) Oorlede 8 November 2005. Dankie vir hulp en simpatie. Rodney, Yvonne en Heila

NIEMAND, Pieter. Dankie vir simpatie en bystand. Marie, susters en familie.

10 Desember 2005

ALBERTS, Kallie en Bridget. 40ste huweliksherdenking 11 Desember. Kinders en kleinkinders.

MOSTERT, Mossie en Ina. 36ste huweliksherdenking 11 Desember. Alle broers en susters van die Apostoliesekerk, Sydenham.

VERMAAK, Mimi en Whitey. 50ste huweliksherdenking. Johan, Chris, Tania, Boetie, Michelle en kleinkinders.

MYBURGH, Angelique. 21 today 10 December.

12 Desember 2005

In Memoriam:

ACKERMANN, Winston. Twee jaar. 24ste verjaardag 12 Desember. Ma, Collin, broers en sussie.

KILLIAN, Vanessa & TE BRUGGE, Tana. Twaalf jaar. Ouers, susters, swaers en broer.

KLEINHANS, Dot. Eerste verjaardag 11de Desember. Dogters: Linda, Dennelien en Sandra.

13 Desember 2005

Sterfgevalle:

BASSON, Tobias Johannes. *01.09.1906. Oorlede Vrydag 9 Des. 2005. Roudiens Woensdag 14 Des. 2005 10:00 Jeffreysbaai-saal. Kinders Pieter & Ivy Basson, Johan & Joan Dames, Elise Benade, Bertus & Madelief van aarde, kleinkinders en agterkleinkinders.

BOTHA, A J J (Oom Pollie) Oorlede Woensdag 7 Des. 2005. Begrafnisdiens Dinsdag 13 Des. 2005 11:00 Volle Evangelie kerk, Suttonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

DE BEER, Jacobus Wilhelmus (Beertjie). *04.10.1971 Oorlede 08.12.2005. Eggenote en kinders. Roudiens Woensdag 14 Des. 2005 15:00 AGS Charisma, Lavendersingel. Verassing privaat. AVBOB, Mario-lize 041 922 8066

DU PREEZ, Johanna Martha Magdalena (Mollie).Oorlede Saterdag 10 Des.2005. Eggenoot, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 14 des.2005 12:00 N G kerk Nooitgedacht-gemeente. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

MULDER, Frederick. *14.11.1927 Oorlede 08.12.2005. Verassingsdiens Dinsdag 13 Nov.2005 15:00 NG kerk, Winterhoek Gemeente. Verassing privaat. Donasies aan Huis Najaar, Despatch. AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066

In Memoriam:

DE VILLIERS, Nonnie. 10 jaar. Pyp.

Gelukwensings:

BROWN, Nicola.Geluk met mondigwording. Pa Reon, Ma Ronél en broer Julian

14 Desember 2005

Huldeblyk:

HENNING, Rudi Oorlede in die ouderdom van 14 jaar. Personeel en leerlinge van Hoërskool Mclachan (Joubertina)

Sterfgevalle:

FERREIRA, Mona Oorlede 7 Des.2005. Suster van Lomie, Melville en Estelle.

In Memoriam:

BROWN, Bussy. Twee jaar op 14 Desember. Maryna en kinders.

LANDMAN, MJ (Mike). Twintig jaar. Maureen, Mariaan, Michael, Anina, Min, skoonseuns en kleinseuns.

15 Desember 2005

Gelukwensings:

NEL, Chris en Johanna. Sestigste huweliksherdenking 15 Desember. Chris, Ria, Christiaan en Hanri.

VOLANIE, Moira. Vyftigste verjaardag. Man Paul, EP, Euodia, Helene, Rubin, Zubrina, Paul, Tersia, Graeme, Clarise, Eaben, Ceana, Jenny en Nellie.

DEACON Een jaar oud. Mamma en die Welch-gesin.

In Memoriam:

FOURIE, Willem. Drie jaar 15 Desember. Seun Willem.

Sterfgevalle:
KLOPPER, Joan (voorheen VAN DER MERWE) (gebore MURRAY) * 01.03.1937. Oorlede 13.12.2005 motorongeluk. Roudiens Vrydag 16 Des. 2005 10:00 N G kerk, Jeffreysbaai. Willem en kinders.

OOSTHUIZEN, Rupert Antonie. *05.06.1927 Oorlede Maandag 12 Des.2005 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Des.2005 N G kerk Moedergemeente, Humansdorp 14:00. Humansdorp munisipale-begraafplaas. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

SMIT, John. Geliefde vader en oupa oorlede 13 Des.2005. Kliënte sal hom onthou as oom John wat vensters skoon gemaak het. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Des.2005 10:00 Metodiste kerk, Jeffreysbaai. DOVES, Pieter Williams 042 295 1663.

VAN WYK, Braam. Oorlede Dinsdag 13 Des.2005. Dutch, kinders en kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 15 Des.2005 11:00 N G kerk Heideveld, Rowallanpark. verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

16 Desember 2005

Sterfgevalle:

BOSCH, Kittie. Oorlede Woensdag 14 Desember 2005. Begrafnisdiens saterdag 17 Des.2005 10:00 Avbob-kapel. Noordeinde-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

GOLIATH, Caroline (Oosie) 93 jaar Begrafnisdiens Saterdag 17 Des.200512:00 Roselane Congregatioal kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KLOPPER, Joan. Oorlede Dinsdag 13 Des.2005. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

VILJOEN, Mildred Cornelia (Millie). Oorlede Woensdag 14 Des. 2005 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Maandag 19 Des. 2005 11:00 N G kerk Winterhoekgemeente (Uitenhage) Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

17 Desember 2005

Gelukwensings:

SCHOLTZ, Hanri. Mondigwording. Pa, Ma, broer, skoonsuster, swaer en kinders, Erna, Ferdi, Tiaan en ouma Tietie.

In Memoriam:

LE GRANGE, Alice. Moeder en ouma. Eerste verjardag 17 Desember. Vivian, Estelle en Juan.

MINNAAR, Susanna Matilda. Oorlede 31.03.2001. 84ste verjaardag en 56ste huweliksherdenking 17 Des. Jan en kinders Johan, Klasie, Marius, Eugene, Karina en gesinne.

19 Desember 2005

Sterfgevalle:

DORFLING, Christiaan Jacobus (Chris). Oorlede Dinsdag 13 Des. 2005. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Des.2005 11:00 N G Kerk, Moedergemeente. Humansdorp-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399

20 Desember 2005

Troudagviering:

ERASMUS, Hannes en Retha. Vyftigste herdenking. Piet, Rehan en familie.

Sterfgevalle:

DEACON, Christelle * FOURIE 1975 - 2005 Vrou van Donald, dogter van Joan & Bennie en suster van Barend, het haar stryd teen kanker verloor, oorlede in London, Sondag 18 Des.2005. Roudiens Saterdag 24 Des. 2005 12:00 N G kerk Port Elizabeth, Geardstraat, Noordeinde. Geen blomme op versoek, donasies aan N G kerk Port Elizabeth, Geardstraat. Navrae: kantoor 041487 1835

GERMISHUIZEN, Johannes Hendrik. Oorlede Donderdag 15 Des.2005. Eggenote, kinders,kleinkinders. Roudiens Woensdag 21 Des.2005 10:00 N G kerk Kragga Kamma, h.v. Gazania- en Broadwaylaan. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

JANSE VAN RENSBURG, Severius (Verus). Oorlede Vrydag 16 Des. 2005. Eggenote Babs, Kinders Severius, Mariana, Albie, Naomi,kleinkinders Severius,Liezl, Mari, Jannie & Marlé. Roudiens Dinsdag 20 Des.2005 15:00 N G kerk Kragga Kamma. Geen blomme op versoek. Donasies aan St Francis Hospice. Verassing privaat. DOVES Carisa Ellis 041 365 5399

LOUW, Maria Catharina Louisa. Oorlede Saterdag 17 Des.2005 op Despatch. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens 20 Des.2005 15:00 AGS gemeente, De Langestraat, Despatch. Pastoor Corrie Muller. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

PIENAAR, Bennie. Oorlede Sondag 18 Des.2005 45 jaar. Ouers en susters. Roudiens Donderdag 22 Des.2005 15:00 N G kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

VAN WYK, Roelof Jacobus Stephanus. *02.06.1923. Oorlede Vtrydag 16 Des. 2005 op Jeffryesbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Des. 2005 NG kerk Sanddrift 11:00. # Op die plaas Kruisrivier, Sanddrift. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

VENTER, Willem Johannes. *07.04.1959. Oorlede 16.12.2005. Begrafnisdiens Woensdag 21 Des. 2005 11:00 AGS Lofoord gemeente. Jubileepark-begraafplaas. AVBOB, Mario-Lize 041 922 8066

21 Desember 2005

Verlowing:

VAN ZYL & BEZUIDENHOUT. Dorette, dogter van Barnie & Alwina en Christo, seun van Fred & Sheila
verloof op 16 Desember

Sterfgevalle:

BASSON, Cecilia Jefina (Fienie). Oorlede Maandag 19 Des. 2005 op Uitenhage. Kinders Yvet, CK, Jeanne, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 2 Des.2005 14:00 NG kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349

MALAN, Ria. Oorlede 20 Desember 2005. Vrou en moeder van Fred, Jeanne,Marlin en André

SCHOEMAN, Shaun. Tragies oorlede 16 Desember 2005. (Pa) Sarel, Petro; Lindy, Jeanine, Monique, Natasha en oom Jack. Roudiens Donderdag 22 Des.2005 AGS kerk, Harrowerweg, Kensington, Port Elizabeth.

In Memoriam:

VAN WYNGAARD, Morné. Eerste verjaarsdag. Pa Leon, Ma Karen; Madeleine en familie.

22 Desember 2005

Verlowings:

BOTHA & NELL, Michelle d.v. Leona en wyle Verboth verloof aan Andre s.v. Ettiene en Elmarie, 9 Desember 2005

Huweliksherdenking:

BOTHA, Johan en Monica. Eerste huweliksherdenking. Mamma en Olivia.

Sterfgevalle:

ELS, Samuel (Samie) *09.09.1927 Oorlede 17 Des.2005 op Alexandria. Vrou Cora en gesin. Roudiens Vrydag 23 Des. 2005 11:00 N G kerk Alexandria. Navrae: 046 653 0262

PIENAAR, Bennie. *15.03.1960 Oorlede 18.12.2005. Marilyn, Lizanne, Chantè en Tessie.

23 Desember 2005

Gelukwensings:

ZWIEGELAAR, Jurika. Mondigwording. Ouers, broer en susters.

Dankbetuigings:

BRISTON, Ronel en Odin. Dankie aan Drs Andre Ferreira en Gielie Steenkamp en personeel St Georges-hospitaal dat julle my lewe gered het.

JOUBERT, Pieter. Dankie vir meegevoel bewys. Joubert-gesin

In memoriam:

MULLER, Riekus. 26.02.1981 - 23.12.2003. Twee jaar gelede tragies heengegaan. Mamma, Dadda,
Carien, Jeffreysbaai-vriende.

Sterfgevalle:

HUMAN, Jan. 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Des.2005 13:00 P.P.K., Daleview. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KOEBERG, Bronwin. 22 Jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Des. 2005 12:00 Christen Gemeente kerk, Mc Naughtonlaan. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARNEY, Sinah (Siemammie) 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Des. 2005 11:00 Roselane Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RHODES, Lorna. 54 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Des.2005 10:00 Roselane Congregational Church. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919.

24 Desember 2005

In Memoriam:

ASPELING, Ria. Een jaar, eerste verjaardag, eerste Kersfees. Man Wendell; kleinseun Wendell; Sharline, Theo en Wendell.

BARLOW, Ricardo Preston. *04.10.1966 Deceased 25.12.1995. Wife Gwen and children.

BELLINGAN, Eric. Eerste Kersfees. Linda, kinders en kleinkinders.

PRINCE, Morné. 29ste verjaardag 25 Desember. Mamma, Markie en Nicolene.

ROELOFSE, Deon. *10.03.1983. Oorlede 12.09.2000. Sewende (?) Kersfees. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy.

SWANEPOEL, Anna Elizabeth. Tweede Kersfees. Man Manna, Jeanette, Heinrich, Marita, Thinus, Conrad en kleinkinders.

SWANEPOEL, Gert en Hannah. Ter nagedagtenis aan ons Moeder & Ouma en Vader & Oupa. Kinders, kleinkinders en agterkleinkind.

27 Desember 2005

In Memoriam:

DU PISANIE, Anthony. Sewe jaar 27 Desember. Ouers, broer en suster.

Sterfgevalle:

KNOETZE, Carl. Tragies oorlede Dondedag 22 Des.2005 32 jaar. Oupa en Ouma; familie en vriende. Begrafnisdiens Woensdag 28 Des.2005 14:00 St Barnabas Anglikaanse Kerk, Sydenham. Ds David Grobbelaar. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

POTGIETER, Eunice. Oorlede Woensdag 21 Desember 2005 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Woensdag 28 Des. 2005 10:00 N G Kerk Noord, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349

28 Desember 2005

Verlowing:

Michelle, enigste dogter van Marcelle & Brenda KEMP van Despatch verloof 5 Desember 2005 aan Gerhard, oudste seun van Wallace & Hannali BOTHA van Somerset-Oos

Sterfgevalle:

BRENNAN, Gerald Hugh. Oorlede Sondag 25 Des. 2005 te Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 29 Des.2005 14:30 St Joseph's Katolieke Kerk, Bairdstraat, Uitenhage. DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349

DARLOW, Harry Vivian. *01.01.1927 Oorlede Saterdag 24 Des. 2005 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 29 Des.2005 St Peter Congregational Churh, Charlo, P.E. 12:00. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
FOURIE, Marie. My ousus Marie van Vernon, Amanda, Kara-Lyn & Callaghan.

MINNE, Maria Petronella (Mokkie/ Max) Oorlede Sondag 25 Des.2005 op Despatch. Kinders Mara, Ockert en Louise, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 29 Des.2005 14:00 NG kerk Dagbreek, Despatch. Ds Anton van Jaarsveld. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039 (Tweede berig) Van Dogter, kleinseuns en agterkleinkinders. Mara, Jacques, Morné, Anna, Chantal en agterkleinkinders Simoné, Micaela en Melissa.

SAUER, Everhardus (Souer). Oorlede Woensdag 21 Des.2005. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 29 Des.2005 11:00 N G kerk Algoapark, St Leonardsweg. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

29 Desember 2005

Sterfgevalle

FERREIRA, Michael Ignatius (Groot Mike) Oorlede Dinsdag 27 Des 2005 in St George's Hospitaal (P.E.) Eggenote Judith, kinders Fanie, Carin, Jannie, Ina , MIke, Philda, Johan, Súnette, Elmar en kleinkinders. Begrafnis Vrydag 30 Des 2005 14:00 N G Kerk, Uysstraat,Jeffreysbaai.

FOURIE, Marie *04.08.1950. Oorlede Vrydag 23 Des 2005 op Uitenhage. Eggenoot en kinders. Begrafnisdiens Vrydag 30 Des 2005 11:00 N G kerk Noord, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349

JAFTHA, Arend 76 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 30 Des 2005 12:00 Dale-straat Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

(3 berigte) KUHN, Johanna Isabella (Joey) Oorlede Dinsdag 27 Des 2005. Eggenoot, kinders, kleinkinders; Anton, Stefany & Steffan; Dankie vir die goeie 34 jaar van Peef. Roudiens Donderdag 29 Des 2005 11:00 N G Kerk Lorraine. Verassing privaat.
DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399

MEYER, Renier Oorlede Maandag 26 Des 2005. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 30 Des 2005 11:00 N G Kerk Heideveld, Rowallanpark. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy 46ste verjaardag 29 Desember. Geliefde skoonseun op 17 .06.1990 oorlede in motorongeluk saam met sy gesin. Renier en Drieka Strydom

MCLEOD, Shaun Vier jaar. Deon, Leonie, Charl en Carmen

MULLLER, Frans Vier jaar Deon, Leonie, Charl en Carmen

RADEMEYER, Tienie Een jaar op 29 Desember. Vrou Hannie, kinders en kleinkinders

30 Desember 2005

Gelukwensings

CUNNINGHAM, Tersia van Patensie. Baie geluk. Ben en Sylvia - Gansbaai

FOURIE, Ellen (voorheen van Despatch) 80 jaar. Sam, Ilse, Simone, Carla, Francois, Fransien, Carmen, Lindy en vriende.041 360 6069

PIENAAR, Theuns en Issie. 55ste huweliksherdenking. Kinders Marina, Johan , Josua en gesinne.

In Memoriam

BEKKER, Liezel. Vierde verjaarsdag. Pa, Ma, Charl en Carmen

WAGENAR, Josua. Derde verjaardag Anna, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

Dankbetuigings

KUHN, Johanna Isabella (Joey) Dank aan Dr P Ellis, St FrancisHospice, Green Acres hospitaal en St George's hospitaal. Kuhn-gesin

Sterfgevalle

BARTHERS, Anita née LEPPAN. Oorlede 24 Des 2005. Begrafnisdiens Saterdag 31 Des 2005 10:00 vanuit 19 Eerstelaan, Windvogel waarna stoet sal vertrek na Ou ApostolieseKerk, Uitb. 21

BOTHA, Mina (voorheen van George) *25.12.1918 Oorlede Woensdag 28 Des 2005 in die Sederhof Tehuis vir Bejaardes, Clanwilliam. Seun Danie, skoondogter Isabel, kleinseuns Marnus en Bernar; kinders Ary en Marie van Eeden (Strand), Basie en Evie Hunter (Clanwilliam), 8 kleinkinders en 14 agterkleinkinders.

ELS, Johanna Katrina (Henna) Oorlede Dinsdag 27 Des 2005 op Despatch. Kinders Noleen, Amanda, Annalize, Elna en Verna. Roudiens Woensdag 4 Januarie 2006 11:00 N G Gemeente Bothasrus, Despatch. Ds Danie Bosman. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

HERBST, Joyce Oorlede Vrydag 23 Des 2005 in Port Elizabeth. Eggenoot Piet, dogter Felicity, skoonseun Keith, kleinkinders Wanda, Alicia, Wayne en Janine. Verassingsdiens Woensdag 4 Jan. 2006 14:00 N G Gemeente Suid, Despatch. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039

JONKER, Adriaan Jacobus Oorlede Woensdag 28 Des 2005 81 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. BegrafnisdiensVrydag 30 Des 2005 11:00 N G Kerk Sunland. N G Kerk-begraafplaas Sunland. P W Killian & Seuns 042 233 0039
JONKER, André Passed away on 27 Dec. 2005 81yrs. Wife Lynette and son Francois.

(2 berigte) KUHN, Johanna Isabella (Joey) Oorlede 27 Des 2005. Steven, Colleen en Jaime-Lee; Roy en Liezel.

NEL, Koos *27.06.1943 Oorlede 28 Des.2005. Leonie, Irma,Teresa, skoonseuns, kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 31 Des 2005 11:00 Christelike Sentrum, h/v Cotswold en Cleeveweg (Kaapweg 401) Ds P van Tonder Algoa Funeral Services cc North End.

SCHAMBREEL, Anna Roudiens Vrydag 30 Des 2005 11:30 Memorial Kapel, Heughweg 86 (tussen 4de en 5de Laan), Walmer. Verassing privaat. Memorial Funeral Home 041 581 0224

31 Desember 2005

Gelukwensings

FOUCHÉ, Bettie 80ste verjaardag Frikkie, kinders en kleinkinders

In Memoriam

OELOFSE, Bianca 31.12.1980 - 05.12.2002 Pa, Ma en Matilda

Sterfgevalle

BARON, Carl Begrafnisdiens 31 Des 2005 14:00 AGS Kerk, Geelhoutstraat. Vrou Beaty, kinders en kleinkinders.

VAN DYK, Basie Oorlede 29 Des 2005 Begrafnisdiens Maandag 02 Januarie 2006 11:00 N G kerk Nooitgedagt. Nella, Corrie, Christelle, Juan, Johan, Mettie. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

  • Hits: 11502