Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 03 March

1 Maart 2006

Sterfgevalle

FOURIE, Elizabeth Gertruida (Bettie). Oorlede 26 Febr 2006 - 94 jaar 11mnde. Kinders, kleinkinders, gterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 3 Maart 2006 11:00 N G Kerk, Jansenville. Jansenville-begraafplaas.

HARRIS, Dora. Oorlede 27 Febr 2006 na lang lyding. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 2 Maart 2006 11:00 N G kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399

ROUX, Ciano Martin. Oorlede Sondag 26 Febr 2006. Eggenote Wendy, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 2 Maart2006 11:00 N G Kerk Kensington. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred JOnes 041 484 2731

In Memoriam

SAUERMAN, Salomo Meyer. 01.03.1922 - 07.09.2002. Ons dink vandag aan hom. Madie, Andre & Ryno.

2 Maart 2006

In Memoriam

BEKKER, Liezel. 25ste verjaarsdag op 2 Maart. Pa, Ma, Charl en Carmen.

Sterfgevalle

CRADDOCK, Lettie. Oorlede Donderdag 23 Febr 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 3 Maart 2006 14:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (tussen 4de en 5de Laan) Verassing privaat. Reëlings: Memorial-kapel 041 581 0224 Memorial Funeral Home.

RUDMAN, Maisie. Oorlede Sondag 26 Febr 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingdiens Maandag 6 Maart 2006 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748

3 Maart 2006

Sterfgevalle

ERASMUS, Anna Maria. Oorlede Donderdag 2 Maart 2006. Skoondogter, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 6 Februarie2006 10:00 N G Kerk Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

KETTELDAS, Dora (Babs) 66 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 4 Maart 2006 13:00 VSK, Palmrylaan, Uitenhage. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

BOTHA, Werner. * 3 Maart 1972. Tweede verjaarsdag by Liewe Jesus. Mamma, oom Eric, Pa Chris, Ouma Monica, Monique en Jazz

MYBURGH, Danie. Twee jaar 3 Maart. Moeder, Johnny, dogter Lydia en Roelen, seun Greg, Lucy en tante Joyce. Our Times, Jeffreysbaai Vrydag 3 Maart 2006

Sterfgeval

TOERIEN, Joshua. 18.02.1988 - 21.02.2006 In loving memory of our beloved son, brother and friend who passed away tragically in a motorbike accident on Tuesday morning. A very special thank you to Danny, Sandy, JP and Dean Maree. As well as Wendy and Chris.The funeral will be held on Saturday 4th March 2006 14:00 at the Jefffreys Bay Baptist Church. Those that knew Josh are welcome to attend of which the dress code is casual.

4 Maart 2006

Gelukwensings

PRINSLOO, Lindry. Mondigwording op 5 Maart. Ma Marie,Pa Booi, Kevin, Elize en familie.

Sterfgevalle

BOTES, Mabel. Oorlede Maandag 27 Febr 2006. Kinders, kleinkinders,suster. Begrafnisdiens Dinsdag 7 Maart 2006 10:00 N G kerk PE-Noord (Daltonweg) Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748.

CARROLL, Constance Edmunda née MELVILLE *16.01.1920 Oorlede Sondag 26 Febr 2006 op Jeffreysbaai. Kinders en kleinkinders. Roudiens Saterdag 4 Maart 2006 11:00 Afrikaanse Protestante kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Geen kranse, donasies aan Jeffreysbaai Aftreeoord. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230

GROBLAAR, John Hendry (Grobbie) Oorlede Donderdag 2 Maart 2006. Broers en susters. Begrafnisdiens Maandag 6 Maart 2006 14:00 N G kerk P E- Noord, Daltonweg. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

In Memoriam

DE VRIES, Henna (Bokkie) Oorlede 04.03.1986. 20 jaar. Kinders en kleinkinders.

Dankbetuigings

DEACON, Christelle. Dank aan familie, vriende en kollegas vir belangstelling tydens Christelle se siekte. Elke ruiker, kaartjie en donasie is opreg waardeer. Fourie- en Deacon-families.

Sosiaal. Berig by troufoto.
Anton, seun van Jack en Tina DE BEER, is op 7 Januarie 2006 in die eg verbind met Marga, dogter van Wynand en Elize VAN HEERDEN. Die paartjie vestig hulle in Kaapstad.

6 Maart 2006

In Memoriam

DE BEER, Dennis Cornelius. My man, os pa en oupie. Vandag 3de verjaarsdag weg van ons. Op 23 April 3 jaar oorlede. Maureen, Elmar, Denise, Freddie, Izar, Dennis, Bianca, Jacques en Jandré.

Sterfgevalle

(Twee berigte)
GOUWS, Irené Elizabeth. Tragies oorlede Woensdag 1 Maart 2006. Eggenoot, kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 7 Maart 2006 11:00 N G kerk, Sionsrand. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731

7 Maart 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Jacobus Francois (Piet) + Sondag 5 Maart 2006. Eggenote Trudie, kinders Kobus, Pieter, André, Lynette, skoonkinders, kleinkinders. Verassingsdiens Woensdag 8 Maart 2006 11:30 N G gemeente Bothasrus, Despatch. Ds P Kuhn. (Die Burger Oos-Kaap 07.03.2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

VAN ZYL, Johannes *28.01.1955 +04.03.2006. Geliefde man, pa, oupa en broer. Begrafnisdiens Woensdag 8 Maart 2006 11:00 N G Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07.03.2006) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

8 Maart 2006

Sterfgevalle

(4 Berigte)
BOTHA, Christoffel Rudolph. +Sondag 5 Maart 2006. 'n Dierbare eggenoot, pa, oupa en oupagrootjie. Gertie; Brian, Merrie en kinders; Nelia, Les, Joel en Joshua Garner. Begrafnisdiens Donderdag 9 Maart 2006 14:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Veras. (Die Burger Oos-Kaap 08/3/2006) DOVES, Jeffreysbaai 042 2931730

MURPHY, K.J. (Ken) 23/07/1931 - 04/03/2006. Eggenoot, broer, swaer en oom oorlede op Somerset-Wes, voorheen van P.E.M. en Cradock. Ansie, Maureen, Sheilah, Eugene en kinders. Tel. 041 360 5567 (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2006)

VAN GREUNEN, Susan, née RÖSCHERR. +Maandag 6 Maart 2006 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Egenoot, kindersen kleinkinders. Roudiens Donderdag 9 Maart 2006 10:00 N G kerk Noord, Uitenhage. Verassing. Geen ruikers. Donasies aan Kankervereniging. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2006) Reëlings: Tania Vosloo, DOVES, Uitenhage 041 9921349

VAN ZYL, Ruben Simon. +Maandag 6 Maart 2006 82 jaar oud. Kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 9 Maart 2006 11:00 NG kerk Algoapark-Noord (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

WOLMARANS, (née BEZUIDENHOUT) Johanna Christina (Ouma Joey). +Saterdag 4 Maart 2006. Kinders, kleinkinders,agterkleinkinders en agteragterkleinkinders. Roudiens Vrydag 10 Maart 2006 10:00 vanuit Aandmymering-ouetehuis, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2006) Reëlings: Tania Vosloo, DOVES, Uitenhage 041 9921349

In Memoriam

MARITZ, Aloma, Mark en Lisa. (8 en 9 Maart 2003) 3 jaar is al verby. Dankie vir al die herinneringe. Boetie, Gallie, Joey, Tania, Marcus en Anja.

MYBURGH, Danie. Twee jaar oorlede op 8 Maart. Moeder, Johnny, Lydia, Roelen, tannie Joye, Greg en Lucy.

10 Maart 2006

Sterfgevalle

BOOYENS, Roy (Pastoor). +Woensdag 8 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 14 Maart 2006 14:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leursingel, Algoapark. (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/3/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdiensdienste P.E. 041 484 5748.

COUTTS, William. +Vrydag 3 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 11 Maart 2006 10:00 Nuwe Apostoliese kerk, Loerie. (Die Burger Oos-Kaap 10/3/2006) DOVES, Humansdorp 042 295 1663.

DU PLESSIS, Pierre. +Donderdag 9 Maart 2006. Geliefde eggenoot, pa en oupa. Bubles, Eliza, Deon, Danielle en Inge. (Die Burger Oos-Kaap 10/3/2006)

DU TOIT, Coenraad Josephus. +Maandag 6 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 10 Maart 2006 14:00 NG kerk Sherwood (Port Elizabeth). Veras. (Die Burger Oos-Kaap 10/3/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste, P.E. 041 484 5748

In Memoriam

DUPISANI, Nellie (Nel). Mamma se 3de verjaarsdag by Jesus (10 Maart). Sonja, Anthony, Morne, Anton, Dedre, Teresa, Marinus en hul kinders.

ROELOFSE, Deon. *10.03.1983 +12.09.2000. 23ste verjaarsdag en 6 jaar weg van ons. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene en Tammy.

Geboortes

KLEYN, Op 9 Maart 'n dogter vir Morné en Petra en sussie vir Herman. Dank aan personeel van Humansdorp hospitaal. Trotse oupas en oumas.

Gelukwensings

FOUCHÉ, Melissa. Geluk met mondigwording 10 Maart 2006. Ma, Dad, Jacques, oumas en oupa.

VAN DER MESCHT, Monique en Nadine.Geluk met jul 13de verjaarsdag 10 Maart 2006. Ouma Anna en oupa Maams.

11 Maart 2006

In Memoriam

ROESSTORFF, Naomi. Op 11Maart 7 jaar oorlede. Man Abie, kinders en kleinkinders.

STRYDOM, Laurie. Een jaar oorlede. Verlangende vrou, Poppie en Johan.

Sterfgevalle

BADENHORST, Anneli Carine *10.07.1974 +Woensdag 8 Maart 2006 in Pretoria. Eggenoot Johan, kind Stefan, ouers en familie. Roudiens Dinsdag 14 Maart 2006 15:00 NG kerk Oos, Humansdorp. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

(Drie berigte)
DU PLESSIS, J.P. (Pierre). +Donderdag 9 Maart 2006. Ons geliefde Pa en Oupa van Jeán, Louise, Lise, Jeán-Pierre en Louisie van Humansdorp. Hy het ons lewens verryk van Leon en Winie. Roudiens Dinsdag 14 Maart 2006 15:00 Memorial-kapel, Heughweg 86, Walmer (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2006) Reëlings: Memorial Funeral Home 041 581 0224

(Drie berigte)
STEENKAMP, Lucas Petrus (Peet). *22.11.1942. Tragies oorlede Donderdag 9 Maart 2006. (Met padskraper verongeluk op sy plaas.) Ons geliefde Pa, Oupa en vriend van Jacques en Luesje, Herman en Cornel, Henry en Marike. Ons Oupa wat ons leer duik, visvang en 'n liefde vir die natuur en sy diere geleer het van Peet, Janke en Estie; LP, Jan-Hendrik, en Gerrit; Gerhard en Hester; Verdun, Liezl en Jean-Louis; Andre, Jeanie en Casey. My man, ons pa en oupa van Bessie (eggenote), Andre, Lex, Victor, Gena, Leon en Ria. Begrafnisdiens Maandag 13 Maart 2006 15:00 NG kerk Oos, Humansdorp. Begrafnis op die plaas Zuurbron dist. Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

13 Maart 2006

In Memoriam

LÖTTER, Elsabé. *28.01.1951 +13.03.2005 Ek mis my sus só baie: Lynette. Sy is altyd deel van ons: Barnie, Mariëtte, Hannes, Hannelie en Barnie Jr.

Sterfgeval

VAN DER WATT, Kosie. Voorheen van Despatch. +28.02.2006 op Odendaalsrus. Van sy broer Chris en familie. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2006)

14 Maart 2006

Sterfgevalle

BARNARD, Hannah. *31.05.1941 +Sondag 12 Maart 2006 in Humansdorp. Broers en suster. Roudiens Woensdag 15 Maart 2006 10:00 vanuit Ons Tuiste-saal (Humansdorp). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 14/3/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

KOTZE, Daniel. +Woensdag 8 Maart 2006. Vrou Stella, familie en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Maart 20006 11:00 AGS Kerk, Kensington (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/3/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB P.E. 041 484 2731

PRETORIUS, Frances. +Vrydag 10 Maart 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Maart 2006 14:00 NG kerk Sonheuwels, Westering (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/3/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

DU PLESSIS, Pierre. Ons gaan hom baie mis. Bubbles, Elza, Deon, Danielle en Inge.

Geboortes

WEISE, Tara Jade. Geluk aan Phillip en Tracy WEISE met geboorte van dogter, Sondag 12 Maart 2006. Anderé, Lizél en Nicki Koch (Die Burger Oos-Kaap 14/3/2006)

Dankbetuiging

ACKERMAN, Joey. (Sy is in haar huis op Uitenhage aangeval) Die PRETORIUS- en ACKERMAN-gesinne bedank die volgende: 'n Sakeman van Uitenhage wat vir ouma Joey se hospitalisasie betaal; lede van die SAPS betrokke by die ondersoek; mnr Christo BEKKER, bestuurder van Cuyler-hospitaal (Uitenhage) en sy personeel; Dr C CARSTENS; mnr MEISENHEIMER van Netcare 911 vir gratis vervoer en die 2 ambulansmanne, MARTIN en EBRAHIM; personeel en dokters van Uitenhage-hospitaal en Livingstone-hospitaal (P.E.); insp. Jacques NELL vir ondersteuning ná ure. (Die Burger Oos-Kaap 14/3/2006)

15 Maart 2006

Sterfgeval

SWART, Minnie +13 March 2006. Donations in lieu of floral tributes to Aurora Hospital, PO Box 7572, Walmer Downs, Port Elizabeth. Memorial service at Port Elizabeth Crematorium, Walmer on Saturday 18 March 2006 at 11:00. Friends kindly accept this intimation. (Die Burger Oos-Kaap 15/3/2006) Von der Decken Funeral Directors, Fort Beaufort 083 283 3807

In Memoriam

LÖTTER, Elsabe. Een jaar is verby. Ons was gelukkig om so 'n vriendin te hê. Mynhardt en Sonia.

PIENAAR, Bennie. *15.03.1960 +18.02.2005 Eerste verjaardag, Benna: Koekoes, Lizanne en Chante. Oupie se eerste verjaardag weg van my: Tessie (Bla-Bla)

16 Maart 2006

Sterfgeval

VILJOEN, Rienie. +Dinsdag 14 Maart 2006. Eggenoot Jurie, kinders Rian en Janine, Izette, Thereza, kleinkinders Jurgens en Janré. Begrafnisdiens Saterdag 18 Maart 2006 10:00 NG Kerk, Sunlands. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 16/3/2006) Reëlings: Marie Steyn, Doves, P.E. 041 365 5399

In Memoriam

HENDRICKSE, (Eerwarde) Allan. Die afwesigheid van ons Pa en Oupa word vergemaklik deur opmerkings en herinneringe deur vriende en vreemdelinge van die voorbeeld wat hy gestel het en die bydrae wat hy tot ons land gemaak het. Peter, Juanita, Alaine, Allan, Charles en Zahra. (Die Burger Oos-Kaap 16/3/2006)

17 Maart 2006

Gelukwensings

DIEDERICKS. Pa Roelof en Ma Nellie van Humansdorp, geluk met 40ste huweliksherdenking op 19 Maart 2006. Johannes en Debbie Diedericks.
DIEDERICKS, Carli. Geluk met 4de verjaarsdag op 19 Maart 2006. Papa, Mamma en boetie Jandré (Die Burger Oos-Kaap 17/3/2006)

WESTRAADT, Charles Johannes. Geluk met 80ste verjaardag. Juliana, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/3/2006)

OUMA SALLY (haar van word nie genoem) Geluk met 85ste verjaarsdag op 17 Maart. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/3/2006)

Sterfgevalle

BOOYSEN, Anne 46 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Maart 2006 12:00 Roselane Congregational Church. Reëlings: Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 (Die Burger Oos-Kaap 17/3/2006)

STRYDOM, Gerrie. Voorheen werksaam vir 27 jaar by Monte Carlo Motors, Uitenhage. Baie dankie vir 'n wonderlike vriendskap van 47 jaar en die pad van voleindiging saam met God. Van Simon van Vuuren en personeel. (Die Burger Oos-Kaap 17/3/2006)

18 Maart 2006

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Simon Hendrik (Barkie). +Donderdag 16 Maart 2006 89 jaar. Eggenote Hester, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 20 Maart 2006 14:00 NGKerk, PE-Wes, Pickeringstraat (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 18/3/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

SWART, Attie. +Woensadg 15 Maart 2006. Eggenote Magda, seuns Adri en Rudi. Verassingsdiens Maandag 20 Maart 2006 14:00 NG kerk Despatch-Noord. Ds Wouter O'Kennedy. (Die Burger Oos-Kaap 18/3/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

In Memoriam

WEST, Hannes. +18 Maart 2005. Ons was gelukkig om so 'n vriend kon hê. Nennie en familie. (Die Burger Oos-Kaap 18/3/2006)

Gelukwensings

JANSEN, Herman - Johannesburg en FOURIE, Christa - Despatch. Sondag 19 Maart, 50 jaar jonk! Geluk met hierdie heuglike dag. Ma Joey. (Die Burger Oos-Kaap 18/3/2006)

Huwelik (Berig by foto)

Annamart, oudste dogter van mnr Riaan en mev Anna-Sofié KNOESEN van Port Elizabeth en Duncan, jongste seun van mnr Len en mev Ann JARMAN ook van Port Elizabeth, is op 21 Januarie 2006 getroud. (Die Burger Oos-Kaap18/3/2006)

20 Maart 2006

In Memoriam

PLAATJIES, James (Jumbo), Humansdorp. +19 Maart 2005. Vrou Florie, kinders Poppie, Doddo en Jason en kleinkinders Stacey en Nazreen. (Die Burger Oos-Kaap 20/3/2006)

21 Maart 2006

Sterfgevalle

DE JAGER, Hester Wilhelmina. *28.04.1911 +Vrydag 17 Maart 2006 op Humansdorp. Kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 21 Maart 2006 11:00 in die Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB 042 291 1230

FERREIRA, Boet. +Vrydag 17Maart 2006. Eggenote Loma, dogter Juanita. Verassingsdiens Woensdag 22 Maart 2006 10:30 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Ds Danie Bosman. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

FERREIRA, Percy. +Vrydag 17 Maart 2006. Eggenote Rita, kinders Steppie, Delene en Piet. Begrafnisdiens Vrydag 24 Maart 2006 11:00 vanuit Spade Reen Sending, Elandstraat, Perseverance. Pastoor Karel Heidenreich. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

FOURIE, Christa. +Sondagoggend 02:30 56jaar. Senior stafverpleegster by Midland-hospitaal, Graaff-Reinet. Dogters Marika en Talitha, skoonseun Wilhelm en kleinkinders Armand en Thia. Roudiens Woensdag 22 Maart 2006 10:00 Groot Kerk, Graaff-Reinet.
(Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006)

RAUTENBACH, Lettie. +Vrydag 17 Maart 2006. Theo, Elize en Christo. Begrafnisdiens Donderdag 23 Maart 2006 10:00 by Huis Najaar, Despatch. Ds Danie Bosman. Begrafnis 12:00 by Munisipale begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 9332039

SNYMAN, Magdalena Jacoba. *31.07.1914 +Sondag 19 Maart 2006 op Jeffreysbaai. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 24 Maart 2006 11:00 NG kerk kompleks, Jeffreysbaai. Begrafnis Jubileepark, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006)
Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

THERON, Louisa Petronella. +Saterdag 18 Maart 2006. Seun Johan, skoondogter Corlina, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 24 Maart 2006 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Ds Danie Bosman. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/3/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

In Memoriam

SWART, Isak Johannes (Seunie). 'n Geliefde broer en oom +21 Maart 2003. Joey, Gabrie, Antoinette, Maritza en Marlize VAN DER WESTHUIZEN. (Die Burger Oos-Kaap 21/3/2006)

22 Maart 2006

Sterfgevalle

BARNARD, Hendrik Johannes (Barries). *20.04.1964 +Sondag 19 Maart 2006 by Elandsjagt Dam, Humansdorp Distrik. Eggenote, ouers en kinders. Begrafnisdiens Saterdag 25 Maart 11:00 NG KerkOos, Humansdorp. Munisipale Begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 22/3/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

FERREIRA, Oom Fattie. +Sondag 19 Maart 2006. Begrafnisdiens Donderdag 23 Maart 2006 11:00 NG kerk Sentraal (Port Elizabeth) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/3/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

NYSSCHEN, Johannes Jacobus. +Saterdag 18 Maart 2006 69 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 24 Maart 2006 11:00 NG Kerk-Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/3/2006) Reëlings: Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STIEMIE, Leon Charl * 26.06.1946 +Saterdag 18 Maart 2006. Eggenote, kinders en kleinseun. Roudiens Vrydag 24 Maart 2006 NG kerk, Kirkwood 10:00. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/3/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

Geboortes

ROUX. Baie welkom Eon. Almal gaan jou liefdevol bederf. Jou familie. (Die Burger Oos-Kaap 22/3/2006)

23 Maart 2006

Sterfgevalle

LOTZ, Johan Philip. +Maandag 20 Maart 2006 in Cuyler-kliniek, Uitenhage. Begrafnisdiens in AGS Kerk, Lofoord, Vrydag 24 Maart 2006 11:00. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

SCHÖNFELDT, Philippus Rudolph. *11.01.1919 +Dinsdag 21 Maart 2006 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 27 Maart 2006 11:00 Afrikaanse Protestantse kerk, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STEFFENS, Gertruida (Trudy) née DU PREEZ. Ouma, moeder, suster en vriendin +20.03.2006. Gedenkdiens Vrydag 24 Maart 2006 11:00 NG kerk, Hillstraat, Grahamstad. Donasies i.p.v. blomme aan Hospice, Posbus 664, Grahamstad 6139. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2006)

In Memoriam

HORAK, Johanna (Vroutjie) Een jaar op 23 Maart. Ben.

KORKIE, Hendrik. Twee maande is verby. Vrou Susara

RUDMAN, Ronald Charles. Een jaar is verby. Matty, kinders, kleinkinders en agterkleinkind.

SMITH, Katie (Petter). Oorlede 23/03/2005. Van die Caspers, kinders, agterkinders, broers- en susterskinders.

24 Maart 2006

Sterfgevalle

DE ANDRADE, Alcino (George). +Sondag 19 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 25 Maart 2006 11:00 Avbob-kapel, (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

KAHTS, Dirk Paul. +Dinsdag 21 Maart 2006 op Uitenhage. Eggenote Roselene, kinders Léandra, Melanie, David, Ma en familie. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Maart 206 11:00 uit Afrikaanse Protestantse kerk, h/v Frere- en Wodehousestraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/3/2006) Reëlings: Mark Hitchens, Doves, Uitenhage 041 9921349

Troudagviering

ERASMUS, Jaap en Daphné. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Steven en Dalené. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2006)

25 Maart 2006

Sterfgeval

VAN EEDEN, Juan. +Woensdag 22 Maart 2006. Ons spesiale vriend en kollega. Edna, Yolandé en Liandré. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2006)

Huwelike

(Berigte by fotos op Sosiale Blad van Die Burger Oos-Kaap 25/03/2006)
Riaan WEYERS en Marga DU PLESSIS is op 14 Januarie 2006 in die NG kerk Heideveld (Port Elizabeth) deur Dr Kobus PRINSLOO in die huwelik bevestig. Die paartjie vestig hulle in Port Elizabeth

Pieter, seun van Piet en Sonja SPIES van die Baai en Marié, die dogter van Chappie en Marlene DE BRUYN van Bethulie, is op 3 Desember 2005 in Port Elizabeth in die huwelik verbind. Die egpaar vestig hulle in Boston, Kaapstad.

27 Maart 2006

Sterfgevalle

GREEFF, Katriena (Mimi BARNARDO). +Donderdag 23 Maart 2006. Verassingsdiens Dinsdag 28 Maart 2006 15:00 NG kerk Sherwood gemeente (Port Elizabeth) Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

OOSTHUIZEN, Jacobus Nicolas (Nick van Arizona). +Donderdag 23 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 29 Maart 2006 11:00 St.Peters Anglikaanse kerk, Kinkelbos, (Tussen Port Elizabeth en Paterson) (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

SCHOEMAN, Maxie. +Woensdag 22 Maart 2006 88 jaar oud. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Maart 2006 11:00 NG kerk PE-Wes, Pickeringstraat (Port Elizabeth). Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2006) Reëlings: Jan Ackerman, Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

STEYN, Petrus Hendrik (Peter). +22 Maart 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Maart 2006 11:00 Calvary Baptistekerk, Rhodesstraat, Mount Pleasant (Port Elizabeth). Verassing. Donasies aan kerk in plek van blomme. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2006) Reëlings: Marie Steyn, DOVES, P.E. 041 365 5399

28 Maart 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Johannes Andries (Johan). +Donderdag 23 Mart 2006 op Despatch. Begrafnisdiens Saterdag 1 April2006 10:00 PPK Gemeente, Despatch o.l.v. pastoor Jacques Killian. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2006) Reëlings: Louise van Vuuren,
AVBOB, Despatch 041 933 2039

DOWLING, Markus J.S. i.l.v. Gidioenlaan, Scheepershoogte, Uitenhage. +26 Maart 2006 in Cuyler-hospitaal. Begrafnisdiens 29 Maart 2006 14:00 NG kerk Oos. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/206) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HATTINGH, Lily Louisa. Skielik oorlede 73 jaar oud. Kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 29 Maart 2006 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

VAN EYK, Loretta. +Saterdag 25 Maart 2006 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders en moeder. Roudiens Woensdag 29 Maart 2006 14:30 Assembly of God, Albertynweg, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2006) Reëlings: Mark Hitchens, DOVES, Uitenhage 041 992 1349

29 Maart 2006

Gelukwensings

STEYN, Chantelle. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma, Boetie en Susan.

Dankbetuigings

SINGLETON, John Peter. *18.01.1924 +24.03.2006. Dankie vir bystand en simpatie. Anthea Slabbert, Magriet Schmidt, Hannatjie van Niekerk en gesinne.

Sterfgevalle

GURR, Florence Marie. Begrafnisdiens Donderdag 30 Maart 2006 14:00 Metodistekerk, Newton Park. (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

(Twee berigte)
STAINES, Stellie (Estelle). +Dinsdag 28 Maart 2006. Eggenote van Cyril, ma van Jacques, Raymond & Karien, Jaison, Margarethe. Begrafnisdiens Vrydag 31 Maart 2006 10:00 Victoriapark-krematoriumkapel.(Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STRYDOM, Hettie. +Saterdag 25 Maart 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 30 Maart 2006 12:00 NG kerk Sonheuwels, Bougainvillealaan, Westering (Port Elizabeth). Verassing. Donasies aan Sonheuwels NG kerk. (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

30 Maart 2006

Sterfgevalle

DUDLEY, Cedric. +Dinsdag 28 Maart 2006. Vrou Marlena, seuns Cedric (Jr.) en Deric, Begrafnisdiens Vrydag 31 Maart 2006 15:00 NG kerk PE-Wes, 5de Laan, Newton Park. Donasies i.p.v. blomme asseblief. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2006)
Reëlings: Memorial Funeral Home 041 581 0224

MELVILLE, Tilly. Na lang siekbed oorlede Sondag 26 Maart 2006. Clive Sr., Humie en Shaun.

PENNELS, Petrus Jacobus (Piet). Na lang siekbed oorlede Woensdag 29 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 31 Maart 2006 10:00 NG kerk Sondagsrivier, Kirkwood. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2006) Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 092 772 1668

RADEMEYER, Reone Nel. +Maandag 27 Maart 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 31 Maart 2006 12:00 NG Kerk Hoogland (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

SINGLETON, John Peter. Van Huis Najaar, Despatch. +24 Maart 2006 in Cuyler-kliniek, Uitenhage. Verassingsdiens 30 Maart 2006 13:00 NG kerk Bothasrus (Despatch). (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

STAINES, Stellie. 'n Dierbare vriendin so skielik van ons weg. Meegevoel aan Cyril en kinders. Van Abie en Antoinette.

31 Maart 2006

Sterfgevalle

MEIRING, Lindie. +Donderdag 30 Maart 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 3 April 2006 11:00 NG Kerk Hoogland (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2006) Reëlings: Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

NTIZIA, Magdalena 53 jaar oud. Begrafnisdiens Saterdag 10/04/2006 in Roselane Congregational Church. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRETORIUS, Maria Elizabeth née LOMBAARD. +Maandag 27 Maart 2006. Kinders Pieter, Anthonie, Daantjie en Marius. Begrafnisdiens Saterdag 1 April 2006 11:00 NG kerk Sentraal (Port Elizabeth). Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2006)
Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

PRETORIUS, Maria Elizabeth (Née LOMBARD, Tant Polly). Ons sal op Saterdag 1 April 2006 by NG kerk in Sentraal afskeid neem. Pieter, Anthoon, Daantjie, Marius, Hida, kleinkinders en agterkleinkinders.

In Memoriam

HULME, Zander. To my friend, I miss u lots. Blake (Brylin Primary). (Foto van klein seuntjie by berig)

MINNAAR, Susanna Matilda +31/03/2001 Reeds 5 jaar oorlede. Jan, kinders en kleinkinders.

  • Hits: 11277