Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2006 04 April

1 April 2006

Gelukwensing

KAPP, Jaco. Geluk met 21ste verjaarsdag. Ma, Pa, Yolandie en Ouma.

In Memoriam

GOUWS, Theuns (Abé). Word baie gemis deur Marie.

STOLTZ, Mike (Popeye). 7 jaar oorlede op 1 April. Alta, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.

Sterfgeval

CLARKSON, Anna Catharina (Annie). +Vrydag 31 Maart 2006 op Aberdeen. Kinders en kleinkinders. Roudiens Dinsdag 4 April2006 11:00 vanuit Aalwynhof, Aberdeen. (Die Burger Oos-Kaap 01/04/2006)

3 April 2006

Gelukwensing

WILLIAMS, Donovan. Veels geluk met mondigwording. Mammie, Daddy, broer en suster.

4 April 2006

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Maria. *24.06.1917 +02.04.2006. Ons liefdevolle Moeder en Ouma. Gideon en kinders, seuns, dogters, kleinkinders, agterkleinkinders en agter-agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2006)

LOUW, Matthys Hendrik. In lewe van "Killarney", Alexandria (voorheen "Alwynsfontein" Hofmeyer) tragies oorlede te Alexandria-distrik Donderdag 30 Maart 2006 24 jaar oud. Ouers Thys en Retha, suster Wilma, broer Theuns, oumas Jacoba Leeuwner, Miemie Louw. Gedenkdiens NG Kerk, Hofmeyer Donderdag 6 April 2006 10:30. Verassing. Donasies i.p.v. blomme aan Bybelverspreiding, Posbus 691, Vincent 5217. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2006) Reëlings: Stone Begrafnisdienste, Oos-Londen 043 726 9828

(2 berigte)
LUDEKE, Cornelius. +Maandag 27 Maart 2006. Karen en Suzette. Broer Willie en skoonsuster Sandra. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2006)

(4 berigte)
MARAIS, Bellingan. +Saterdag 1 April 2006. Broer Johan, Yvonne, Pikkie, Debbie, Johan, Chantel en kinders. Mirriam, Osie, Natalie, Anna,Tommy, Jeanie, Jorsie en kinders. Amanda. Donavan, Shirley, Daleen, Renaldo, Amy. Begrafnistye: Skakel Daleen 072 269 8353. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2006)

VAN EEDEN, Stephanus Andries Jacobus (Fanie). In lewe van Piet Retiefstraat 22, Hofmeyer. Skielik oorlede aan sy woning Sondag 2 April 2006 77 jaar oud. Eggenote Lenie, kinders Elna en Dean Römer, kleindogters Nadine, Yolanie en Lelani, broers en susters. Begrafnisdiens Donderdag 6 April 2006 14:00 NG kerk, Hofmeyer. Hofmeyer-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2006) Reëlings: Stone Begrafnisdienste, Oos-Londen 043 726 9828

In Memoriam

BOTHA, Talida. Een jaar oorlede. Jackie en kollegas by Kouga Munisipaliteit. (Jeffreysbaai).

5 April 2006

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Isobel Frances Lorraine (Tiny). +Dinsdag 4 April 2006. Kinders Hazel, Billy, Lynette en Lourens en hul gesinne. Verassingsdiens Vrydag 7 April 2006 14:00 NG gemeente Despatch-Suid. Ds Deon Binneman. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 933 2039

GOUWS, Lorraine Maureen (née GAINSFORD). Oorlede na kort siekbed. Man, kinders, kleinkinders, broer, susters. Roudiens Donderdag 6 April 2006 14:00 vanuit Heilsleër kerk, Raltonstraat, Sidwell (Port Elizabeth) waargeneem deur kapt. Steve Hambides. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2006)

In Memoriam

DE LANGE, Jan (Poen). Vier jaar oorlede op 5 April. Vrou Hettie, kinders, kleinkinders en aangetroude kinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2006)

Derrick, Yusuf & Jason. (Drie persone? of is DERRICK die van?) Vandag is julle reeds 'n maand van ons af weggeneem deur Here Jesus. Sal julle altyd onthou. Yusuf, Mamma, Pappa, broers en susters verlang na jou. Die meeste verlange Mamma en Pappa. Rus in vrede julle. (Die Burger Oos-kaap 05/04/2006)

6 April 2006

Gelukwensing

JANSEN, Jolene en Carl. Baie geluk met jul meisiekind, suster vir Jessica. Van Ouma en Oupa.

Sterfgevalle

KRITZINGER, Merwin. +Woensdag 29 Maart 2006. Begrafnisdiens Saterdag 8 April 2006 13:00 Congregational kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/04/2006)

In Memoriam

VAN WYNGAARDT, Ferdie. Een jaar op 5 April. Eggenote, kinders en kleinkinders.

7 April 2006

Gelukwensings

VAN VUUREN, Boetie (Chris). Geluk met 50ste verjaarsdag. Jou vrou, ma's en familie.

HEYNIKE en DORFLING. Geluk aan Paul en Petro met verlowing. Familie en vriende.

Sterfgevalle

ALLERS, Joey. *28.11.1903 +01.04.2006. Ons moeder, ouma en oumagrootjie oorlede in Cuyler-hospitaal (Uitenhage). Roudiens 8 April2006 10:00 NG kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006)

BÜCHNER, Leo. +Woensdag 5 April 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 11 April 2006 11:00 NG Kerk, Paterson. Goedemoed-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

DEERLING, Liezel (14 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 8 April 2006 14:00 Roselane Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste Port Elizabeth 041 988 1919

HIGGINGS, Dinah Magdalene (Maggie). +Saterdag 1 April 2006 aan woning van haar niggie, Elbe Draai, op Uitenhage. Elbe, Michael, Judia en Jack Botha, kinders, Marlene, Jacqueline en Janine. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006)

LEEWSKITTER, Doreen. +Vrydag 31 Maart 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 8 April 2006 12:00 Uitenhage Congregational kerk, Rosedale. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) Reëlings: Mark Hitchens, DOVES, Uitenhage 041 992 1349

SAMPSON, Jakkemyn (41 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 8 April 2006 12:00 Roselane Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHOEMAN, Robert (57 jaar) Begrafnisdiens Saterdag 8 April 2006 13:00 Roselane Congregational kerk. (Die Burger oos-Kaap 07/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SLATERS, Margerette (47 jaar) Begrafnisdiens Saterdag 8 Maart 2006 13:00 O.A.K., Acacialaan. (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER MERWE, Frederika Wilma. Verassingsdiens Saterdag 8 April 2006 10:00 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleve- en Cotswoldstr. 401, Kaapweg (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 07/04/2006) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

8 April 2006

Troudagviering

KOK, Pieter en Irene. Geluk met Mammie en Pappie se 45ste huweliksherdenking. Botha-, Kok-, Strümpher-, Gerber-, en Müller-families.

Sterfgevalle

AFRICA, Meta (76 jaar) Begrafnisdiens Saterdag 08/04/2006 12:00 Metodiste kerk, Windvogel. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KUKKUK, Engela (Ouma). +Vrydag 7 April 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 10 April 2006 11:00 Die Gemeentes van Christus, Kabegapark (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2006) Reëlings: Carisa Ellis, DOVES, P.E. 041 365 5399

VAN SENSIE (née KIMMIE), Francis. Skielik oorlede Woensdag 5 April 2006. Word gemis deur haar man, broers en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2006)

In Memoriam

JONCK, Franswha. My man en ons pa een jaar oorlede op 8 April. Ria, Hennie en Marizaan.

STEYNBERG, Carol-Ann en Danré. Hulle is reeds 5 jaar oorlede. Johan, Madeleine, Dirk, Johan jr. en Tanya.

VIVIERS, Sandra (née PRESTON). Op 9 April 41ste verjaardag. Pa, Ma, Yolanda en Brian.

(Berigte by troufotos op Sosiale Blad van Die Burger Oos-Kaap 08 April 2006)
Die huweliksbevestiging van Alleyné en Danie JACOBS was op 24 Maart 2006 in NG kerk Somerstrand (Port Elizabeth). Alleyné is die dogter van mnr Hennie en mev Zelda BAKKES van die Baai. Danie is die seun van mnr Dawid en mev Marietjie JACOBS van Centurion.

Wynand en Lucindy JORDAAN is op 11 Maart 2006 deur ds. Danie NEL in die NG kerk-Oos in die huwelik bevestig. Die paartjie vestig hulle in Port Elizabeth.

Titus en Jenny KOOPMAN is op 8 Februarie 2006 in die huwelik bevestig. Die egpaar is in Port Elizabeth woonagtig.

Eugené en Annette (née SWANEPOEL) RANDALL is op 25 Februarie 2006 in Swartkops, Port Elizabeth, getroud. Hulle vestig hulle in Kraaifontein, Kaapstad.

10 April 2006

Sterfgevalle

MILBORROW, Eustace. +Woensdag 5 April 2006. Ons dierbare man, pa en oupa. Eva, Selwyn, Cresswell, Crystal, Chantel, Margaret, Manfred, Grizelda en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2006)

(3 berigte)
VAN ROOYEN, Louise Lynette (née MELVILLE). +Woensdag 5 April 2006. Eggenoot Henri (Kardoes), kinders Eon, Lizelle & Sydney, Chanie & Neil en Owen. Simpatie van Clive Sr., Humie en Shaun. Simpatie van Simon van Vuuren en personeel Monte Carlo Morors en lede van Uitenhage Fellowship. Dankdiens Woensdag 12 April 2006 14:00 Metodiste Kerk., Johnstr., Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2006) Reëlings: Carisa Ellis, Doves, P.E. 041 365 5399.

In Memoriam

HOWARD, Susan Margaret (née RABBETTS) *18 April 1972 +10 April 1996. Albé (eggenoot) (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2006)

11 April 2006

Sterfgevalle

(2 berigte)
FINN, Joan. +Vrydag 7 April2006. Sal deerlik gemis word deur Andrew, Joy, Nicholas, Youlanda en kleinkinders. Dodemis vanuit St. Peters Katolieke kerk, Swartkops (P.E.) Woensdag 12 April 2006 12:00. Verassing. Donasies i.p.v. blomme aan die Children's Feeding Trust tel. 041 581 4371 (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ROOYEN, Mossie. Begrafnisdiens Woensdag 12 April2006 11:00 St. Peters Congregational kerk, Walterweg, Charlo (Port Elizabeth). Donasies i.p.v. blomme aan die Sappers Ass. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2006) Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN WYK, P.N.L. (Paul Sr.) +Sondag 9 April 2006 (83 jaar). Kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 12 April 2006 12:00 NG kerk PE-Wes. Verassing. Donasies i.p.v. blomme. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2006) Reëlings: Carisa Elli

12 April 2006

Gelukwensings

WAIT, Jannie. Geluk met 70ste verjaarsdag. Cecil, Engela, Surené, Cornel, Adelé, Brendon en Nica, Ryno, Danelle en Ryan.

In Memoriam

VERMAAK, Ouma Drienie. Een jaar oorlede. Dogter Anna, kleinkinders en agterkleinkinders.

VERMAAK, George Frederick. Twee jaar oorlede. Vrou Frances, Yolandie, seuns en kleinseuns.

Begrafnisdiens

VAN SENSIE (née KIMMIE) Frances. Begrafnisdiens Saterdag 15 April 2006 uit Roselane Congregational kerk. Diens om 12:00, 11:00 by huis. (Die Burger Oos-Kaap12/04/2006)

Sterfgevalle

ACKERMAN, Johanna Jacoba (Joey). +Donderdag 6 April 2006 88 jaar. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 13 April 2006 14:00 NG kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2006) Reëlings: Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 (Volgens berig in Die Burger 12/04/2006 is mev Ackerman op 4 Maart 2006 in haar huis op Uitenhage deur 'n inbreker "wreed met 'n stomp voorwerp geslaan". Sy is in die hospitaal versorg waar sy oorlede is.)

(2 berigte)
MARITZ, Gert Nicolaas. *26.12.1933. Oorlede Maandag 10 April 2006 op Jeffreysbaai. Eggenote Elsa, Nico, Mike, Francois, Louis, skoondogters en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 13 April 2006 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

SMIT, Wentzel Heinrich. *15.09.1951. +Maandag 10 April 2006. Eggenote Isabel, kinders Lindia, Marischa en Heinrich, skoonseuns Charl en Hannes en kleinkinders. Begrafnis Saterdag 15 April 2006 10:00 NG kerk Oos Gemeente. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

VAN STRAATEN, Pieter. +Maandag 10 April 2006 na operasie. Eggenote Ria, kinders Carike, Divan, Carien en Ané. Begrafnisdiens Donderdag 13 April 2006 10:00 NG kerk, Kragga Kamma, Broadwaylaan, Sunridgepark (Port Elizabeth). Verassing. Geen blomme op versoek. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2006) Reëlings: Marie Steyn, Doves, P.E. 041 365 5399

JANSEN VAN VUUREN, Tannie Nikkie. Van die Ouetehuis Aandmymering. +7 April 2006. Begrafnisdiens NG Kerk Oos, Uitenhage 12 April 2006 11:30 (Die Burger oos-Kaap 12/04/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

13 April 2006

In Memoriam

WAHL, Aubrey. Een jaar oorlede op 14 April. Ma, twee oumas en familie. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2006)

Sterfgeval

CLAASSEN, Joshua Michael. *02.05.1987. Tragies oorlede Vrydag 7 April 2006. Hans, Gerda, Salomie, JP, Nicolaas, Shaun, Jason en Bianca. Diens Saterdag 15 April 2006 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Vistariastraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/04/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

15 April 2006

Sterfgevalle

(2 berigte)
CLAASSEN, Joshua Michael. Skielik oorlede Vrydag 7 April 2006. Enigste seun van Hans en Gerda, sal altyd onthou word. Ma en Pa; Simpatie aan Hans en Gerda van Claassen-familie. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2006)

KITCHING, Ruth. *30.08.1918 +11.04.2006. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 18 April 2006 11:00 NG kerk, Knysna. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2006)

REDELÉNGHUYS, Johannes Nicolaas. *02.09.1943. +Maandag 10 April 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 18 April 2006 15:00 Da Gama kerk, (NG) Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

(2 berigte)
VAN DER MERWE, Mario (Boetie). +Dinsdag 11 April 2006. Jou plekkie is leeg in Patensie. Dankie vir 10 jaar se bystand en vriendskap. Erika Barnard, Anelie Barnard, Arno Nel, tannie Amanda Barnard en van der Merwe-familie. Die familie bedank almal vir ondersteuning en gebede. Roudiens Dinsdag 18 April 2006 13:00 Christian Life Centre, Glenroystraat, Sherwood (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

17 April 2006

Gelukwensing

ERASMUS, Nadia. Geluk met mondigwording 17 April. Ma, oom Malcolm and Mynhardt. (Die Burger Oos-Kaap 17 April 2006)

19 April 2006

Sterfgevalle

BAKKES, Hansie *03.09.1947 Skielik + Woensdag 12 April 2006. Eggenote Alida. Begrafnisdiens Dinsdag 18 April 2006 14:00 NG De Mist Gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066

DU PREEZ, Desmond. *30.09.1938. +Dinsdag 18 April 2006. Eggenote, seuns en kleinseuns. Begrafnisdiens Vrydag 21 April 2006 10:00 NG kerk Hoogland (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006)

DU PREEZ, Desmond. Desmond ek groet jou as 'n vriend. Aan die anderkant wag Ellen op jou. Ek gun jou die rus. Bart. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006)

PRINCE, Marietjie (Spokie). +Maandag 17 April 2006. Eggenoot Sam, ouers, broer en suster. Begrafnisdiens Vrydag 21 April 2006 15:00 Volle Evangelie kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006) Reëlings: Marie Steyn, DOVES, Port Elizabeth 041 365 5399

SENEKAL, Ester. +Maandag 17 April 2006. Kinders en susters. Roudiens Vrydag 21 April 2006 11:00 Avbob-kapel. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

SMITH, Rupert. +Donderdag 13 April 2006. Meisie, Michael, Cedric, Joan, Jackie, Loretta en kleinkinders. Roudiens Donderdag 20 April 2006 11:00 Avbob-kapel. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

VAN STADEN, Pauliune. +Maandag 17 April 2006 83 jaar. Kinders en kleinkinders. Roudiens Donderdag 20 April 2006 09:30 by Huisgenot Tehuis vir Bejaardes, Port Elizabeth. Teraardebestelling op Kirkwood om 12:00. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2006) Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 772 1668

20 April 2006

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Dirk. +Maandag 17 April 2006. Rosemary, Dalruan, Louis en kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 April 2006 10:00 NG kerk, Sionsrand. (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

JOUBERT, Jacques Du Toit. +Saterdag 15 April 2006 op Despatch. Ouers Gideon & Elmaré, broers Pierre & Gideon, suster Mariska, skoonsuster Kathleen. Begrafnisdiens Saterdag 22 April 2006 11:00 NG Kerk, Despatch-Noord. Ds O'Kennedy. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2006) Reëlings: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch 041 9332039

MARAIS, Wilhelmina Carolina. *08.08.1937. +Saterdag 15 April 2006 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 21 April 2006 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2006) Reëlings: Bokkie Els, AVBOB, Humansdorp 042 291 1230

VAN WYK, Louis. Ons gaan jou baie mis, ou swaer. Hennie en Christine.

21 April 2006

In Memoriam

BOUWER, Delene. *20.08.1949 +21.04.2005. Dit is nou 'n jaar dat ekjou nie meer kan koester, vashou en 'n drukkie gee nie. Raymond.

SWANEPOEL, Tienus. Twee jaar op 21 April. Fransien, kinders en kleinkinders.

Sterfgevalle

DE LANGE, Johannes Petrus. +Woensdag 19 April 2006. Seuns en kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 24 April 2006 11:00 NG kerk Kensington (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

KAPP, Johanna Petronella. Ons moeder +18 April 2006. Kinders (3 seuns, 4 dogters) (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006)

LIESING, Mieta (77 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 22 April 2006 13:00 vanuit die V.G.K., Pearston. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006). Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

OLIVIER, Alec. +Saterdag 8 April 2006. Eggenote Wilma, kinders Alexis en Alanis. Begrafnisdiens Saterdag 22 April 2006 11:00 by die huis en 12:00 vanuit die Enon-gemeenskapsaal, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB, Uitenhage 041 922 8066.

SCHÜLZ, Merle. +Dinsdag 18 April 2006. Dogter Silke. Begrafnisdiens Maandag 24 April 2006 11:00 Lede in Christus kerk, h.v. Williamstr. & Kwikkielaan, Cotswold (Port Elizabeth). Besigtiging vind plaas vanaf 09:00 - 10:00 by Doves, Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006) Reëlings: Macy Filmalter, DOVES, Port Elizabeth 041 365 5399

VAN DALEN, Merlicia (24 jaar) Begrafnisdiens Saterdag 22 April 2006 15:00 vanuit Rosedale Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste, 041 988 1919

VAN WYK, Louis Hendrik. +Woensdag 19 April 2006. Vrou, kinders, skoondogter, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 21 April 2006 14:00 NG kerk, Mowbraystraat, Newtonpark (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

VAN WYK, Louis. Ek mis jou, Pappa. Madelize

22 April 2006

Geboortes

BIGGE, John David. Eerste seun van David en Connie BIGGE *19 April 2006. Geluk van Ouma Wena en Oupa John Bigge.

Verlowing

MIERING (sic) / ROBBERTSE. Charlie & Eve, Johan & Denise is verheug om die verlowing van Morné en Ellenette aan te kondig.

Verjaardagwense

VAN TONDER, Madeleine, word mondig. Geluk van Pa en Ma.

In Memoriam

HEWITT, Lorenzo Martin. Een jaar oorlede op 22 April. Vrou Mathilda, kinders, skoondogters, skoonseuns, kleinkinders en agterkleinkinders.

Sterfgeval

ESTERHUIZEN, Mary (Kosteres Sonheuwels). +Donderdag 20 April 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 25 April 2006 14:00 NG kerk Sonheuwels, Westering. (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 22/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

ESTERHUIZEN, Mary. Ons gaan jou baie mis, ou skoonsuster. Danie, Lettie & kinders.

24 April 2006

Gelukwensing

BEKKER, Okker Jaco. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pa, Ma, Ouma en Tharina.

Sterfgeval

KAPP, Johanna (Joey). +Dinsdag 18 April 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 25 April 2006 11:00 NG kerk Kensington (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, Port Elizabeth 041 484 2731

25 April 2006

Sterfgevalle

BOONZAAIER, Joey. +Maandag 24 April 2006. Kinders Pieter, Alwyn, Mariette, Melanie, kleindogter Andrea. Roudiens Woensdag 26 April2006 14:00 NG Oos Gemeente, Uitenhage. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2006) Reëlings: Esme Groenewald, AVBOB 041 922 8066

(6 berigte)
ESTERHUIZEN, Mary. Skielik van ons weggeneem: eggenote van Sybrand; suster van Daphné en kinders; ma van Marie, Freddie, kinders (klein) en agterkleinkinders; moeder en ouma van Nico, Marinda en Marnic; suster van Noreën, Neels en kinders; Moeder, Ouma en Oumagrootjie van Braam en Lily, kleinkinders Johann, Vriné, Lianca en Karin, agterkleinkinders Tiaan en Ashanté.

FLEETWOOD, Michael John (Mike). +Saterdag 22 April 2006. Mientjies, Michael & Colette, Jacques & Lemaun, Wollie en naaste familie. Begrafnisdiens Woensdag 26 April 2006 11:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2006) Reëlings: Carisa Ellis, DOVES, P.E. 041 365 5399

STRYDOM, Gezina J. (Babsie). +22 April 2006 in Najaar Ouetehuis. Begrafnisdiens vanuit die ouetehuis 26 April 2006 14:00. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2006) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

DE WITT, Alex. Tragies oorlede 6 jaar gelede van Fanie.

DE WITT, Alex. Liefdevolle herinnering aan Apie van Ouma en familie.

DOLPH, Johanna (Klipplaat). Drie jaar oorlede op 25 April. DOLPH-, KLAASEN-en SEPTEMBER-families.

NELL, Koekie. Een jaar oorlede op 25 April. Verjaarsdag op 29 April. Piet, Rene, Rendo & Janke-Mari.

Geboorte

VAN DER WALT, Nicholas Clarence. Geluk aan Nic en Aads, die Oupas en Oumas, oom Clarys, Antie Hantie BAKKER, tannie Barbara VAN DER WALT. van Anderé, Lizél en Nicki

26 April 2006

Sterfgevalle

DE CONING, Baba Owen. Is op 25 April 2006 terug na die veiligheid van Jesus se arms. Stil en perfek het hy Pa Basil en Ma Joan-Dee verlaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2006)

LOOTS, Lodrina Johanna (Tokkie). Voorheen van Port Elizabeth. *09.07.1925 +23.04.2006. Gedenkdiens Vrydag 28 April 2006 14:00 by Serenitas, Altenaweg, Somerstrand (Port Elizabeth) Verassing. LOOTS- en CILLIERS-families. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2006)

RAUTENBACH, Ignatius Aalwyn (Natie). +23 April 2006 op Despatch. Broers en susters Bennie, Doreen, Patsy, Michael, Danie en swaer Reinier. Verassingsdiens Vrydag 28 April 2006 11:00 NG Gemeente Bothasrus, Despatch, o.l.v. Ds Danie Bosman. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2006) Reëlngs: Louise van Vuuren, AVBOB, Despatch, 041 933 2039

STRYDOM, Gezina (Babs).+Saterdag 22 April 2006 by Huis Najaar, Despatch. Seun, kleinkinders en agterkleinkinders. Hendrik, Alida, Ronell, Shane, Juan, Maria, Sonja en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2006)

In Memoriam

LANDMAN, Julius (Mannetjie). Sewe jaar oorlede op 26 April. Kinders Johan en Sonja, kleinkinders Karla en Johan Jr.

(5 berigte)
VAN WYNGAARD, Morné. Een jaar oorlede op 26 April. Pa Leon en Ma Karen en familie; Madelaine; Johan, Tania, Maryka, James en Apie; (ons Happy) - Oom Manie, Tannie Meizie, Sydney, Amorraine, Carike, Keagan, en Apie; (Wurm) - Ouboet Nico, Anesca, Juanesta en Dewald.

Dankbetuiging:

DUDLEY-familie. Mariena, Cedric (jr) en Deric bedank familie en vriende vir hul ondersteuning en liefde met die heengaan van Cedric.

27 April 2006

Sterfgevalle

BROWN, Frederick (Ouboet). +Maandag 24 April 2006. Roudiens Vrydag 28 April 2006

11:00 NG kerk Sanddrift, Tsitsikamma. (Die Burger Oos-Kaap 27/04/2006) Jamani Begrafnisdienste,Kareedouw. 042 2880 417

HEUNIS, Aletta. +Sondag 23 April 2006. Eggenoot, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 April 2006 10:30 NG kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/04/2006) DOVES, Jeffreysbaai. 042 293 1730.

In Memoriam

(2 berigte)
PIETIE VAN DIE BAAI. Twee jaar oorlede. Boebie, Lee-Anne, Leon, Desiree en Ruben.

28 April 2006

Sterfgevalle

BOTHA, Tannie Miempie (Kleintjie).+Maandag 24 April 2006. Aubrey, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 2 Mei 2006 11:00 AGS kerk Kensington, h.v. Harrowerweg en Brockstraat (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2006) Reëlings: Alfred Jones, AVBOB, P.E. 041 484 2731

PIENAAR, John Richard (Pine). +Maandag 24 April 2006. Begrafnisdiens Saterdag 29 April 2006 10:00 Ou Apostoliese kerk, Sidwell (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399.

PRESTON, Richard (77 jaar). Begrafnisdiens Saterdag 29 April 2006 13:00 uit Dalestraat Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

Dankbetuigings

JOUBERT, Jacques Du Toit. Dankie vir simpatie en bystand met die heengaan van ons lieflingseun. Gideon, Elmaré, Pierre, Kathleen, Mariska en Gideon.

In Memoriam

CLAASSEN, Anna. Twee jaar oorlede. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

29 April 2006

Sterfgevalle

GOLIATH, John. +Sondag 23 April 2006. Broer George en suster Margeret en families. Begrafnisdiens 29 April 2006 10:00 Dalestraat Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2006)

GREEN, Arthur. +Woensdag 26 April 2006. Begrafnisdiens Dinsdag 2 Mei 2006 12:30 Metodiste kerk, Derdelaan, Newton Park (Port Elizabeth). Verassing. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2006) Reëlings: Marie Steyn 041 365 5399

METEMBO, John (Ouboetie Koenie) (64 jaar). Begrafnisdiens Maandag 01 Mei 2006 11:00 Congregational Church, Dalestraat. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2006) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

ALLERS, Ronnie. Een jaar oorlede. Vrou en kinders.

BUCHENRODER, Tommy. Tragies oorlede een jaar gelede. Vrou Mary, Ricardo, Gregory en kleinkinders.

JACOBS, Johanna (Hannetjie). Een jaar oorlede. Pa, Ma, seun, broers en susters, skoonsusters en swaer.

SPIRES, Harry (Oom Boesman). Een jaar oorlede 28 April. Vrou, kinders, kleinkinders en skoonseuns.

Huwelik

(Berig by foto op Sosiale Blad, Die Burger Oos-Kaap 29/04/2006)
Lourens, seun van Denis en Valerie HERSELMAN van Port Elizabeth en Samantha, dogter van Phillip en Janet DOLMAN van Engeland, het onlangs in Norfolk in die huwelik getree. Die egpaar vestig hulle in Norfolk, Engeland.
  • Hits: 9453